| Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73895] |
Ma., 24 Februarie 2003 07:26  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"
Elaine
|
|
|
|
|
|
| Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73924 is 'n antwoord op boodskap #73895] |
Ma., 24 Februarie 2003 13:52   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
> 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
> En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"
Ek sê mos altyd die Namakwalanders
weet hoe dinge gedoen moet word. Dis
dié dat die vroumense in Namakwaland
en omgewing altyd so met 'n tevrede
vonkel in hulle oë rondloop.
Tant Hessie van Springbok
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73930 is 'n antwoord op boodskap #73924] |
Ma., 24 Februarie 2003 14:33   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) O gaats Gloudina!! Nou sal Suidwester moet bontstaan om te verduidelik:))
Annette
news:3E5A23AF.1080400@rogers.com...
>
> Elaine wrote:
>
>> Op fyndraai sê 'n Afrikaner: 'Ek kom, Ek Kom!"
>> 'n Engelsman: "Im coming, I'm coming!"
>> En 'n Namakwlander: .... "Dit smaak my die naai staan nou einde se kant toe!"
>
> Ek sê mos altyd die Namakwalanders
> weet hoe dinge gedoen moet word. Dis
> dié dat die vroumense in Namakwaland
> en omgewing altyd so met 'n tevrede
> vonkel in hulle oë rondloop.
>
> Tant Hessie van Springbok
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #73961 is 'n antwoord op boodskap #73959] |
Ma., 24 Februarie 2003 22:52   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Elaine wrote:
> O ja, wat's die verskil?
>> "eindelik" of "eintlik."
>> Die twee woorde verskil in betekenis,
>> en het niks met mekaar te doen nie.
"Eintlik" beteken hoofsaaklik
in Engels "actually" en het dus
met opinie te doen. "Eindelik"
beteken ongeveer "finally" en
is 'n bywoord van tyd. Hulle
mag na mekaar lyk, maar het
absoluut niks met mekaar uit te
waai nie, en dit verbyster my
dat jy dit aanhou verkeerd gebruik.
Selfs nadat jy 'n hele klomp keer
al op die verskil gewys is.
Penkop met die pen
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Medikasie [boodskap #73990 is 'n antwoord op boodskap #73986] |
Di., 25 Februarie 2003 13:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit klink soos die R400 bottel parfuum wat die krieket-toeskouer nie die
vold mog in neem niie;))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3e5b62ee.0@news1.mweb.co.za...
> "Electric Spinach"
>
> E
>
> "Wouter Plaasvark" wrote:
>>
>> Wouter
>> Bly om te sien dat jy dit eintlik en eindelik onder die knie het.
>> Maar watter medikasie gebruik jy, Klipdrif?
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Growwe Grap - Onder 18's hou verby [boodskap #74005 is 'n antwoord op boodskap #73988] |
Di., 25 Februarie 2003 20:18  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Of dalk hou ons net van goeie uhm... bed pret!
E
"Suidwester" skryf in boodskap news:3e5b65f7.0@news1.mweb.co.za...
> Nooit! Dalk is hulle is bang dis die laaste keer.....of daai deng raak
> dalk op?
|
|
|
|