| Vir Drom [boodskap #73757] |
Wo., 19 Februarie 2003 08:35  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Sterkte met al die opwinding daar op julle kampus. Mog gesonde verstand
seëvier.
Koot
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #73760 is 'n antwoord op boodskap #73757] |
Wo., 19 Februarie 2003 10:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vertel ons asseblief ook waaroor Drom opgewonde raak.
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b2vfl6$em$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sterkte met al die opwinding daar op julle kampus. Mog gesonde verstand
> seëvier.
>
> Koot
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #73765 is 'n antwoord op boodskap #73762] |
Wo., 19 Februarie 2003 11:40   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ooooo!! Dankie. Ek dink nie dit is iets nuuts nie;)
Annette
.ac.za> skryf in boodskap news:b2vp38$4kt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> By Fort Hare is daar opstandigheid oor die akademiese en finansiële
> uitsluiting van studente. Dit lyk of dit bietjie ontaard het.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:b2vn1c$1gv4sk$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vertel ons asseblief ook waaroor Drom opgewonde raak.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b2vfl6$em$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sterkte met al die opwinding daar op julle kampus. Mog gesonde verstand
>>> seëvier.
>>>
>>> Koot
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #73798 is 'n antwoord op boodskap #73797] |
Do., 20 Februarie 2003 06:43   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoop nie julle word nie betaal nie omdat daar geen studente is nie.
Sal die studente wat betaal het krediet kry vir die dae wat gemis word?
Hoe kon iemand vir SR benoem word wat geld skuld?
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0302192242.5e2c0cbc@posting.google.com...
>> Ooooo!! Dankie. Ek dink nie dit is iets nuuts nie;)
>> Annette
>>
>>
> Jy's reg. Veral die laat 70s en die 1980s was dinge rof hier, maar ons
> het omtrent 10 jaar gelede hierdie soort nonsens hier gehad. Wat nou
> gebeur het is dat daar 'n klomp studente is (onder andere 3 SR lede!)
> wat tot R8000 skuld en hulle moet betaal voor hulle kan registreer.
> Hulle wil ook nie hê dat studente noet om akademiese redes weggewys
> word nie1! Die hele lot - en ek bedoel nou ALMAL - is huistoe gestuur.
> Groete, Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #73808 is 'n antwoord op boodskap #73801] |
Do., 20 Februarie 2003 13:29   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Koot wrote:
> Ek dink julle het nou 'n man daar wat sy nek lekker dik kan maak en nie
> bollie vat nie.
Wie is nou by Fort Hare aan die helm?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #73825 is 'n antwoord op boodskap #73808] |
Vr., 21 Februarie 2003 06:17  |
Drom[1]
Boodskappe: 333 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
Wie is nou by Fort Hare aan die helm?
>
> Gloudina
Die Raad is natuurlik heel bo, maar die huidige Rektor is Prof Derrick
Swartz, voorheen van die Fort Hare Foundation. Moet nou net nie vir my
vra wat presies die Foundation is nie, want dis iets wat hulle kantore
in Port Elizabeth het en heetemal buite my ervaringsveld val.
Prof Swartz is 'n Bruin man, jongerig (vroeë veertigs sou ek skat), 'n
goeie spreker, wat goed na mens oorkom. Daar is natuurlik die wat
reken hy gee te veel aandag aan die werkers en die studente en te min
aan die akademie. Hieroor kan ek nie 'n opinie uistspreek nie.
Ons sal maar sien hoe hanteer hy die huidige gemors.
Groete, Drom
|
|
|
|