| Vragie virrie Manne [boodskap #72927] |
Vr., 31 Januarie 2003 11:38  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
gebruik die sakke aan die klere?
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72931 is 'n antwoord op boodskap #72927] |
Vr., 31 Januarie 2003 11:56   |
|
|
Oorspronklik gepos deur:
Broeksakke dankie
"Annette" skryf in boodskap news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en wie
> gebruik die sakke aan die klere?
>
> Annette
>
|
|
|
|
| Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72934 is 'n antwoord op boodskap #72928] |
Vr., 31 Januarie 2003 12:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek praat van mofsakke vs kleresakke in die daaglikse handel en wandel.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b1do2u$omn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink ons gebruik almal sakkies - of, waarvan praat ons nou?
>
> Ernstig - wanneer ekke reis gebruik ek 'n mofsak - maar plaaslik nie.
> Alhoewel dit kandeesdae nogal handig word met selfone, PDA's ens.
> "Annette" wrote in message
> news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra, en
> wie
>> gebruik die sakke aan die klere?
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vragie virrie Manne [boodskap #72960 is 'n antwoord op boodskap #72934] |
Vr., 31 Januarie 2003 18:15  |
Pieter[4]
Boodskappe: 96 Geregistreer: Januarie 2003
|
Volle Lid |
|
|
kleresakke werk vir my beter
"Annette" skryf in boodskap news:b1dpcl$11rbg5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek praat van mofsakke vs kleresakke in die daaglikse handel en wandel.
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:b1do2u$omn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink ons gebruik almal sakkies - of, waarvan praat ons nou?
>>
>> Ernstig - wanneer ekke reis gebruik ek 'n mofsak - maar plaaslik nie.
>> Alhoewel dit kandeesdae nogal handig word met selfone, PDA's ens.
>> "Annette" wrote in message
>> news:b1dnf8$11tuir$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Wie van julle hier dra (hand)sakkies om al jul goed in rond te dra,
en
>> wie
>>> gebruik die sakke aan die klere?
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|