| Nuus 31/1 [boodskap #72875] |
Vr., 31 Januarie 2003 05:00  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar het 'n brand uitgebreek in skag 7 van die Wes Driefonteinmyn.
8 persone is vermis.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 31/1 [boodskap #72994 is 'n antwoord op boodskap #72990] |
Sa., 01 Februarie 2003 16:49   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor op die ou end is daar 4 oorlede, een is ongedeerd gered, en die
ander drie het rook ingeasem.
Dit moet nogal angswekkend wees.
Annette
"DD" skryf in boodskap news:2tsn3voqnl2krehg8a9suop0jstkn9ub4m@4ax.com...
> On Fri, 31 Jan 2003 07:00:09 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Daar het 'n brand uitgebreek in skag 7 van die Wes Driefonteinmyn.
>> 8 persone is vermis.
>>
>> Annette
>>
>
> Soos die kraai vlieg is dit sowat twintig kilos vanaf my huis,
> Annette.
>
> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 31/1 [boodskap #73004 is 'n antwoord op boodskap #72998] |
Sa., 01 Februarie 2003 19:14  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
|
Senior Lid |
|
|
"DD"
Kanarie (ek dink) Pieter.
> Oudmodies. Metaanlampe
> is aan die orde van die dag.
---
Metaanlampe is ook oudtyds ...
Elektroniese kanaries word al baie jare gebruik. :-)
|
|
|
|