Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Bouwer versus Du Plessis
Re: Bouwer versus Du Plessis [boodskap #72867] Do., 30 Januarie 2003 20:09 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1165
Geregistreer: Junie 2003
Senior Lid
On Thu, 30 Jan 2003 20:38:38 +0000, l&p wrote:

>
> Moenie stop bakkely nie - julle het
> 'n hoog amusement waarde.
> Julle is baie amusant -
> ek is lief vir julle berigte!
> "Long-play en vrou"

Aan Long-play en vrou:
Dit moet waardevol wees vir 'n vrou om 'n Long-Play man te hê"-)))

Du Plessis
Re: Bouwer versus Du Plessis [boodskap #72938 is 'n antwoord op boodskap #72867] Vr., 31 Januarie 2003 12:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 238
Geregistreer: Februarie 2004
Senior Lid
Sy kla nooit, Sy kla nooit, Sy kla nooit,
Sy kla nooit, Sy kla nooit, Sy kla nooit,
Sy kla nooit, Sy kla nooit, Sy kla nooit,
OEPS! - ou LP !
P
> Aan Long-play en vrou:
> Dit moet waardevol wees vir 'n vrou om 'n Long-Play man te hê"-)))
>
> Du Plessis
>
Re: Bouwer versus Du Plessis [boodskap #72987 is 'n antwoord op boodskap #72938] Sa., 01 Februarie 2003 16:00 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1165
Geregistreer: Junie 2003
Senior Lid
On Fri, 31 Jan 2003 12:36:03 +0000, l&p wrote:

> Sy kla nooit, Sy kla nooit, Sy kla nooit,
> Sy kla nooit, Sy kla nooit, Sy kla nooit,
> Sy kla nooit, Sy kla nooit, Sy kla nooit,
> OEPS! - ou LP !
> P
>> Aan Long-play en vrou:
>> Dit moet waardevol wees vir 'n vrou om 'n Long-Play man te hê"-)))

>> Du Plessis


LOL...!!! Nog beter as sy 'n man het wat somtyds vashaak!!!
Vashaak!!!Vashaak!!!Vashaak!!!Vashaak!!!

DD
Vorige onderwerp: Vragie virrie Manne - deel 2
Volgende onderwerp: Nuwe Kaapse Toerisme banier?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 28 21:46:48 UTC 2026