| Onwedergebore [boodskap #72702] |
Wo., 29 Januarie 2003 14:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rashied Staggie, kort nadat sy broer deur Pagad vermoor is, het verklaar dat
jy hy 'n wedergebore Christen is. Intussen het daar baie water in die see
geloop, en uiteindelik is hy gister skuldig bevind dat hy 'n gangrape (
bendeverkragting?) beveel het op 'n dame omdat sy glo 'n polisie-informant
sou wees.
Die vonnis word more gevel, en die minimumvonnis vir so 'n misdaad is
lewenslange gevangenisstraf.
Rashied Staggie se verklaring kort na die skuldigbevingding:
"As gevolg van die skuldigbevinding, is ek nie meer 'n wedergeborene nie."
Sjeim.
Annette
|
|
|
|
| Re: Onwedergebore [boodskap #72706 is 'n antwoord op boodskap #72702] |
Wo., 29 Januarie 2003 14:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, die predikant was saam met hom daar by die hof. Staggie het duidelik op
sy wedergeborendheid gebargain dat hy nie skuldig bevind sou word nie.
Annette
.com> skryf in boodskap news:q6qf3vs4vp426ncolahdfki7rpt3nofu02@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Rashied Staggie se verklaring kort na die skuldigbevingding:
>> "As gevolg van die skuldigbevinding, is ek nie meer 'n wedergeborene nie."
>
> Dalk het hy nie elke maand sy tiende betaal nie, en toe word sy siel
> teruggeneem na 'n ruk? (m.a.w re-possessed - die engels werk beter
> in die geval )
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Onwedergebore [boodskap #72718 is 'n antwoord op boodskap #72702] |
Wo., 29 Januarie 2003 15:11   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou wat is dit met die Adrians en hulle dagboeke?:))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:mdrf3vg5q2l6j25pujbdi51la109bu6l7p@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Nee, die predikant was saam met hom daar by die hof. Staggie het duidelik op
>> sy wedergeborendheid gebargain dat hy nie skuldig bevind sou word nie.
>
> Ja, dis tragies dat mense so bitter min van en oor hulle gelowe weet -
> rerig tragies.
> Ek het maar daardie stupid "grappie" gemaak, want dit was 'n algemene
> sêding so 10- 15 jaar terug in die Charismatiese kringe. Elkgeval -
> Staggie se storie klink amper soos 'n episode uit "The Sacred Diary of
> Adrian Plass (aged 37 3/4)".
> Dis stokoud, maar die humor is vandag nogsteeds van pas. :-)
>
|
|
|
|
| Re: Onwedergebore [boodskap #72719 is 'n antwoord op boodskap #72706] |
Wo., 29 Januarie 2003 15:13  |
Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" wrote:
> Nee, die predikant was saam met hom daar by die hof. Staggie het duidelik op
> sy wedergeborendheid gebargain dat hy nie skuldig bevind sou word nie.
Ja, dis tragies dat mense so bitter min van en oor hulle gelowe weet -
rerig tragies.
Ek het maar daardie stupid "grappie" gemaak, want dit was 'n algemene
sêding so 10- 15 jaar terug in die Charismatiese kringe. Elkgeval -
Staggie se storie klink amper soos 'n episode uit "The Sacred Diary of
Adrian Plass (aged 37 3/4)".
Dis stokoud, maar die humor is vandag nogsteeds van pas. :-)
|
|
|
|