| Huisgenoot [boodskap #72638] |
Wo., 29 Januarie 2003 06:15  |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Soms wonder ek...
Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
onskuldig om dit agter te kom.
K
NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
gebruik om dit in te versteek.
|
|
|
|
| Re: Huisgenoot [boodskap #72640 is 'n antwoord op boodskap #72638] |
Wo., 29 Januarie 2003 06:27   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Jy is reg daar Koot:)
Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
begin kry het.
Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
wees.
Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
Annette
"Koot" skryf in boodskap news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Soms wonder ek...
>
> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
> onskuldig om dit agter te kom.
>
> K
>
> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
> gebruik om dit in te versteek.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Huisgenoot [boodskap #72652 is 'n antwoord op boodskap #72651] |
Wo., 29 Januarie 2003 08:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Huisgenoot is nie eintlik goedkoop nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:b183jk$29$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was 'n standaard uitdrukking in my omgewing - jare terug:"die
> Huisgenoot is vir huisvrouens en eerstejaars ..."
> Die Huisgenoot het die plek van die ou "Keur en Fyngoud" (goedkoop sensasie)
> ingeneem.
> "Annette" wrote in message
> news:b17su1$vtbpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Jy is reg daar Koot:)
>> Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
>> begin kry het.
>> Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
>> Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
>> redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
>> So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
>> wees.
>> Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
>> gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
>>
>> Annette
>>
>> "Koot" wrote in message
>> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Soms wonder ek...
>>>
>>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>>> onskuldig om dit agter te kom.
>>>
>>> K
>>>
>>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>>> gebruik om dit in te versteek.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Huisgenoot [boodskap #72671 is 'n antwoord op boodskap #72665] |
Wo., 29 Januarie 2003 09:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O ja!! Toe jy of ek klein was, MOES dit ordentlik gewees het, want anders
sou Mammie ons nie toegelaat het om dit te lees nie:))
Nee, regtig Koot - ek sou sê sedert die laaste twee redaksies oorgeneem het,
is dit op die afdraende pad ( sedert 1998) .
Voorheen was dit nie so erg irriterend swak nie.
Annette
"Koot" wrote in message
news:b1864v$14l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar was die Huisgenoot ooit ordentlik, of het ek net verander
> (skrikwekkende gedagte) dat dit my nou so 'n pyn gee?
>
> Koot
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3e3799b0.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat my verkeerd opvryf, is daai artikels van hulle wat hulle opdiep en vir
>> nuut opdis.....soos die storie van die swemmende bobbejane van Windhoek.
>> Die fotos is seker oor die 40 jaar oud! Of daai Dana Snyman-ou is baie
>> slim en vat sy eie tydskrif vir 'n lekker stappie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:b17su1$vtbpd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Jy is reg daar Koot:)
>>> Ek het met Huisgenoot en Brandwag grootgeword - tot ek my verstand op so 10
>>> begin kry het.
>>> Ek is nou nog spyt dat Scope gevou het.
>>> Ek dink ek het al daaroor geskryf - maar vir my het Huisgenoot met die nuwe
>>> redaksie 'n nuwe laagtepunt bereik.
>>> So asof dit hulle doel is om 'n weeklikse Sondagkoerantagterblad te wil
>>> wees.
>>> Wat my verskriklik verbaas is dat hulle nog nie Barbie se Nuwe Storie
>>> gepubliseer het nie. Oooops!! Koek! Daar gee ek hulle nou 'n idee!
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Soms wonder ek...
>>>>
>>>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>>>> onskuldig om dit agter te kom.
>>>>
>>>> K
>>>>
>>>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>>>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>>>> gebruik om dit in te versteek.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Huisgenoot [boodskap #72864 is 'n antwoord op boodskap #72862] |
Do., 30 Januarie 2003 18:38  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Hardus - ongelukkig is dit klaarblyklik wat die kommin mense van hou.
"Hardus Mulder" skryf in boodskap news:b1bpos$o6a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, die grootste afrikaanse tydskrif in die wereld is net so kommen soos sy
> ewe bekende koerant-boetie, die Rapport. As daar nie genoeg nuus is nie,
> maak hulle sommer hulle eie nuus, soos die hele advokaat Barbie sage. Het jy
> al ooit 'n meer vermetel klomp mense gesien. Hulle berig so eensydig dat dit
> my walg. Daardie hele storie is vir hoe lank uitgerek, totdat enige mens met
> 'n halwe brein lankal die koerant neergesit het en iets ander gaan doen het.
>
> "Koot" wrote in message
> news:b17rin$q6j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Soms wonder ek...
>>
>> Was Huisgenoot net so kommen toe ek klein was? Dalk was ek toe net te
>> onskuldig om dit agter te kom.
>>
>> K
>>
>> NS: Dit laat my dink aan die onnie wat vertel het dat, toe die dominee kom
>> kuier het, daar 'n Huisgenoot rondgelê het, en dat hy toe maar 'n Scope moes
>> gebruik om dit in te versteek.
>>
>
|
|
|
|