| Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72510] |
So., 26 Januarie 2003 08:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Soos ek ons nuwe konstitusie verstaan, sal niks meer gebasseer op ras
toelaatbaar wees nie.
Maar nou lees ons van BLA ( Black Lawyers Association) - geen wit,
kleurling, indiese, of enige ander regsorganisasie word op dieselfde wyse
aangetoon nie.
Dan is daar ook BEO - Black Empowerment Organisation.
Dit is tyd dat hierdie mense na die konstitusionele hof toe gevat word;)
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72526 is 'n antwoord op boodskap #72521] |
So., 26 Januarie 2003 16:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy meen dis een van daardie goed wat ons weet maar nie mag sê nie?:)))
Annette
> Herinner my aan 'n advertensie op die kant van 'n publieke bus in Pretoria
> wat Radio Metro adverteer. Die advertensie het gelees : "I like my radio in
> the moring the way I like my coffee. Strong and Black!"
>
> Stel jou voor RSG adverteer hulself as volg... "Ek hou van my radio soos ek
> van my koffie hou... Soet en Wit!"
>
> Daar sal hel op aarde wees dan....
>
> Groete
>
> "Annette" wrote in message
> news:b105rk$t2t2e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Soos ek ons nuwe konstitusie verstaan, sal niks meer gebasseer op ras
>> toelaatbaar wees nie.
>>
>> Maar nou lees ons van BLA ( Black Lawyers Association) - geen wit,
>> kleurling, indiese, of enige ander regsorganisasie word op dieselfde wyse
>> aangetoon nie.
>> Dan is daar ook BEO - Black Empowerment Organisation.
>>
>> Dit is tyd dat hierdie mense na die konstitusionele hof toe gevat word;)
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Is Dit Aanvaarbaar? [boodskap #72603 is 'n antwoord op boodskap #72598] |
Di., 28 Januarie 2003 18:03  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 28 Jan 2003 10:27:13 -0500, Katryn wrote:
> "Plato" wrote:
>
>> Wie is Du Plessis?
>
> Suidwester is.
Katryn!!! Daardie Namibiër hettie die persoonlikheid om ooit Du
Plessis te wesie!
DD ('n ernstige Du Plessis fan)
|
|
|
|