| Wat is? [boodskap #72475] |
Sa., 25 Januarie 2003 16:59  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jack in the box in Afrikaans?
koos in 'n doos?:)))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is? [boodskap #72483 is 'n antwoord op boodskap #72481] |
Sa., 25 Januarie 2003 18:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis juis - omdat hy dit nou net op NvN gevra het;))
En weereens was dit 'n dame wat vanaand se program gewen het. - wonder
wanneer laas 'n man gewen het?
Annette
"JP" skryf in boodskap news:3e32cc8e.0@news1.mweb.co.za...
> Annette,Johan Stemmet sal hierdie een geniet.
> "Annette" wrote in message
> news:b0ug8u$tlkjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jack in the box in Afrikaans?
>>
>> koos in 'n doos?:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is? [boodskap #72558 is 'n antwoord op boodskap #72557] |
Ma., 27 Januarie 2003 12:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
O koek! dis snaaks!!:))
Annette
"J-LK" skryf in boodskap news:3e35108a.0@news1.mweb.co.za...
> En "Jack The Ripper"?
> Pielietjie Snyman
>
> En die moffie van die Vrystaat?
> Sakkie de Kok
>
> Groetnis, J-L
>
> "Annette" wrote in message
> news:b0ug8u$tlkjn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jack in the box in Afrikaans?
>>
>> koos in 'n doos?:)))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Wat is? [boodskap #72565 is 'n antwoord op boodskap #72557] |
Ma., 27 Januarie 2003 18:48  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 27 Jan 2003 12:57:01 +0200, "J-LK" wrote:
> En "Jack The Ripper"?
> Pielietjie Snyman
>
> En die moffie van die Vrystaat?
> Sakkie de Kok
>
> Groetnis, J-L
Sies Gloudina.
Forensies is die woord
so bly maar skryf onder
die naam waaronder ons jou ken.
DD
|
|
|
|