| Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72027] |
Do., 16 Januarie 2003 06:27  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Daar is blykbaar `n paar skole wat leerlinge toegang geweier het op
grond van taal. toe het ons wonderlike departement (wat nie eers `n
piss up in `n brouery kan reel nie) ge-intervene om te sorg dat almal
in die skole toegelaat word ongeag of hy/sy die taal magtig is of nie.
nou vra ek: watter idioot sal nou `n engelse, zoeloe, whatever
sprekende kind in `n afrikaanse skool sit en verwag dat daar resultate
moet wees. maar hulle het natuurlik die antwoord. ek neem aan hulle
sal maar net vir die sooveelste keer die standaard laat sak sodat
almal ge-accomondate kan word. hel dit is vir my skreeu snaaks dat
hulle net besorg is oor die slaagsyfer elke jaar maar hulle worry nie
regtig hou hulle slaag nie. hoekom vra hulle nie maar die 2 x tafel in
die graad 12 eindeksamen en kry klaar nie. dan weet ons mos die meeste
sal slaag.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72195 is 'n antwoord op boodskap #72192] |
Ma., 20 Januarie 2003 14:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pieter praat van Afrikaans en bedoel seker almal wit kindertjies in die
skool.
Max praat van die bevolkingsamestelling, en niks van Afrikaans nie.
En dan is dit die geskrewe internet se skuld dat mense bymekaar verbypraat?
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301200617.1172f92f@posting.google.com...
> Hoe lank dink jy gaan jy jou kinders nog in 'n gekkeparadys kan hou?
>
> As hulle klaar is met skool gaan hulle tog die wêreld moet betree waar
> net 10% blank is.
>
> Of dink jy jy doen hulle 'n guns deur die aanpassing vir hulle uit te
> stel?
>
> Max______________________________________________
>
> "pieter"
>
>> MOet se ons is nog baie gelukkig in die opsig. My kinders is in Tygerpoort
>> laerskool. Dis 'n laerskool suiwer afrikaans en al die nice to have's. Laas
>> jaar was daar 1 inboorling , die jaar is daar niks geen. So dit bly suiwer
>> afrikaans.
|
|
|
|
|
|
| Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72242 is 'n antwoord op boodskap #72222] |
Di., 21 Januarie 2003 13:41   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Max wrote:
> Ek dink nie Gloudina het sy sinnetjie oor "suiwer Afrikaans en die
> ander nice to have's" gesien nie, ek het daai een vir haar gelos!
Tant Hessie kan nie op alle fronte veg nie.
As 'n mens 'n grenswag is, staan jy wag en
veg waar dit die grootste effek het. Jy moet
jou teikens met oorleg kies.
Die Ruiter op die Derde Republiek
se grense.
|
|
|
|
| Re: Skool weier toelating ogv taal [boodskap #72252 is 'n antwoord op boodskap #72222] |
Di., 21 Januarie 2003 18:08  |
Pieter[3]
Boodskappe: 14 Geregistreer: Januarie 2003
|
Junior Lid |
|
|
van wanneer is jy 'n kampvegter vir Gloudina
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0301202355.d2f2343@posting.google.com...
> Ek het gewonder wat 'n inboorling is. Dankie dat jy dit vir my
> duidelik gemaak het Annette. Ek dog ons noem die Engelse "souties" of
> "rooinekke".
>
> Ek dink nie Gloudina het sy sinnetjie oor "suiwer Afrikaans en die
> ander nice to have's" gesien nie, ek het daai een vir haar gelos!
>
> Gedog sy sou iets sê oor die feit dat Pappie ongelukkig nie in 'n
> skool was waar hy suiwer Afrikaans geleer het nie...
>
> Max______________________________________
>
> "Annette"
>
>> Pieter praat van Afrikaans en bedoel seker almal wit kindertjies in die
>> skool.
>> Max praat van die bevolkingsamestelling, en niks van Afrikaans nie.
>> En dan is dit die geskrewe internet se skuld dat mense bymekaar verbypraat?
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0301200617.1172f92f@posting.google.com...
>>> Hoe lank dink jy gaan jy jou kinders nog in 'n gekkeparadys kan hou?
>>>
>>> As hulle klaar is met skool gaan hulle tog die wêreld moet betree waar
>>> net 10% blank is.
>>>
>>> Of dink jy jy doen hulle 'n guns deur die aanpassing vir hulle uit te
>>> stel?
>>>
>>> Max______________________________________________
>>>
>>> "pieter"
>>>
>>>> MOet se ons is nog baie gelukkig in die opsig. My kinders is in Tygerpoort
>>>> laerskool. Dis 'n laerskool suiwer afrikaans en al die nice to have's. Laas
>>>> jaar was daar 1 inboorling , die jaar is daar niks geen. So dit bly suiwer
>>>> afrikaans.
|
|
|
|