|
|
|
|
|
|
| Re: Ek het die fout gekry (SMS) [boodskap #72191 is 'n antwoord op boodskap #72162] |
Ma., 20 Januarie 2003 14:04  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
"\( ` . liZarD"
> Eintlik is lizard maar my skuilnaam orals oor die net. IRC... ICQ.... NG en
> `n paar ander. Ek het net nie laas geweet hoe mens die e-mail en naam weg
> kry nie, jy weet, dat dit nie sigbaar is vir almal nie.
>
> Ek verstaan nie presies wat jy met die laaste sin bedoel nie?
>
> Lekker dag vir jou verder
> -- gideon
Watter woord verstaan jy nie, dan verduidelik ek dit vir jou...
|
|
|
|