|
|
|
|
|
|
| Re: Slegte Nuus [boodskap #79732 is 'n antwoord op boodskap #79690] |
Do., 26 Junie 2003 20:56  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 26 Jun 2003 10:08:23 +0200, Andries Kriel
wrote:
> Frikkie Potgieter het die volgende skrywe gerig:
>
>> Hallo julle almal,
>> Ek weet nie van diegene wat die Herald en vanoggend se Burger gelees
>> het oor die dood van `n 14 Jarige Tienerseun hier op die N2 snelweg in
>> Port Elizabeth eergisteraand nie.
>> Wel dit was ongelukkig my vrou Nicholene se Broer se kind. Sy / hulle
>> enigste kind...
>
>
>
> :-((
Wat wou jy hier gesê het wat jy toe nie gesê het nie, Andries?
Ek was gister by die begrafnis van 'n 26 jarige outjie wat verlede
Vrydag (as passasier) verongeluk het. Die ma het eers haar man,
vier maande later haar een seun, en verlede week haar tweede seun
in ongelukke verloor.
Daar was ook nie geld vir die begrafnis nie, en die kapel by AVBOB
is gebruik vir die diens.
|
|
|
|