Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Poets Bak
Poets Bak [boodskap #70266] |
Mon, 09 December 2002 07:18  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Waar kom dit vandaan?
Wat is die poets wat juis gebak moet word?
Is dit iets soos haggis?:)))))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Poets Bak [boodskap #70313 is 'n antwoord op boodskap #70311] |
Tue, 10 December 2002 07:30   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy weet mos hoe 'n pasta van maizena (?) (koringkiemmeel) (?) dik word as
mens dit wil roer. Wel, 'n klomp koshuisouens het blykbaar saamgespan, 'n
klomp van die goed gekoop, in 'n bad aangemaak en hul dronk pêl in die bad
laat sak. As hy wil beweeg, stol dit. Ek dink dit moes snaaks gewees het.
My gunsteling in Kollegehuis was om 'n stukkie NI3 pasta aan die
toiletsitplek te sit - as die ou gaan sit, ontplof dit. Tot ek myself so
gevang het. Skielik was dit nie snaaks nie.
K
"Annette" skryf in boodskap news:at445s$1001eb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek kan een poets onthou wat ek gebak het. ( daar was baie maar mens kan nie
> alles onthou nie)
> In die koshuis het ons eno's in die piepiepotte gegooi van die seniors:)))
> O ja - my feimus ene het te doen met hipnotisering.
> Annette
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:at42gc$atn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink "bak" is hier soos "bekook". Ek dink bak is nogal eintlik 'n baie
>> toepaslike werkwoord - bedink die resep, meng saam, sit in die oond en wag
>> vir die uitslag...
>>
>> Koot
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:at2lje$vmgpt$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Maar hoekom moet jy dit juis bak?
>>> Hokom nie kook of braai nie?
>>> :))
>>> Ek weet van baie mense wat aan die ontvangkant van 'n poets is wat glad nie
>>> dink dis 'n grap nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Arthur" wrote in message
>>> news:1039455853.797952@halkan.kabelfoon.nl...
>>>> "Koot" schreef...
>>>> > Ek vermoed die Hollanders sal ons hier weer kan help. My vermoede is dat dit
>>>> > kom van iets soos die Duitse "Putsch", met sy Hollandse ekwivalent wat
>>>> > gesmee, beplan of dan "gebak" moet word.
>>>>
>>>> Poets of pots is 'n ou woord vir 'grap'.
>>>>
>>>> Groete,
>>>> Arthur
>>>>
>>>> > "Annette" wrote...
>>>> > > Waar kom dit vandaan?
>>>> > > Wat is die poets wat juis gebak moet word?
>>>> > > Is dit iets soos haggis?:)))))
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Poets Bak [boodskap #70355 is 'n antwoord op boodskap #70320] |
Tue, 10 December 2002 18:04  |
Poets Pats
Boodskappe: 7 Geregistreer: December 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Pieter skryf in boodskap news:3df5b664$0$225@hades.is.co.za...
> Poets Pats is jy deurmekaar ?
Met wie? :)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 16 06:58:25 UTC 2025
|