Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 100 Grootste Suid-Afrikaners.
Re: Juliet Prowse [boodskap #69784 is 'n antwoord op boodskap #69714] |
Fri, 29 November 2002 19:06   |
davie davis[1]
Boodskappe: 696 Geregistreer: March 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 29 Nov 2002 01:06:57 +0200, "Wouter Plaasvark"
wrote:
>
>
> Born in Bombay, India, and raised in South Africa, she was a
> leading lady of stage, television and films, including "Gentlemen
> Marry Brunettes" in 1955, "Can-Can" and "G.I. Blues" in 1960,
> and "Run For Your Wife" in 1966.
>
>
Dankie vir die interessante brokkie, Wouter. Sy was dus jonger as wat
ek gedink het (en Elaine kon haar dus miskien onthou het).
Wanneer Gloudina kyk na jou aanhalings van die uitsendings waarin sy
deelgeneem het, tesame met die feit dat dit jare was wat ietwat nader
was aan die Charlie Chaplin tipe (stokkerige loop!) rolprente, sal sy
miskien vir Juliette Prowse epos stuur met 'n verskoning vir haar
tipiese Gloudiaanse katterige opmerkings.
Dink jy sy was 'n Indiër of 'n Boermeisie gebore in die kerriewêreld?
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: 100 Grootste Suid-Afrikaners. [boodskap #69973 is 'n antwoord op boodskap #69431] |
Tue, 03 December 2002 17:42  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Okie Dokie - hier is die lys van die name wat ek het - as daar is wat genoem
is wat ek nie hier het nie - skryf dit asseblief onder by langs 'n
opvolgende nommer
Ek wonder as ek die lys sit op 'n ander internasionale ng, hoeveel van die
mense hier onder genoem sal internasionaal bekend wees, of selfs as Grootse
Suid-Afrikaners geag word. -
1) Nelson Mandela
2) Biskop Tutu
3) Johannes Kerkorrel
4)Wayne Ferreira
5)Jan Pohl
6) Dirkie de Villiers
7)Van Zyl Slabbert
8)Frew McMillan
9)Paul Kruger
10) Chris Barnard
11) Herman Charles Bosman
12) Louis Botha
13) AD Keet
14) Koos du Plessis
15) Antjie Krog
16) AG Visser
17) Steve Hofmeyer
18) Retief Goosen
19) Jody Scheckter
20) Retha Horne
21) Karen Muir
22) Zola Budd-Pieterse
23) Nico Carstens
24) Dawie Couzyn
25) James Henry Greathead
26) Hugh Masikela
27) Abdulla Ebrahim ( Dollar Brand)
28) Anton Rupert
29) Maretha Maartens
30) Dalene Matthee
31) Pieter van der Westhuizen
32) Al Debbo
33) Frederick Burgers
34) Jamie UIs
35) Breyten Breytenbach
36) Steve Biko
37) Ettienne van Heerden
38) André P Brink
39) Elizabeth Eybers
40) Genl de Wet
41) HF Verwird
42) PW Botha
43) Kevin Curren
44) Gary Player
45) Ernie Els
46) Penny Heyns
47) Francois Pienaar
48) Charmaine Fick
49) Ina van Rensburg
50) Johan Fourie
51) Evette de Klerk
52) Naas Botha
53) AP Treurnicht
54) Clive Derby-Lewis
55) Piet Rudolph
56) Robert van Tonder
57) E Terreblance
58) Anne Neethlingh-Pohl
59) Wena Naude
60) Siegfried Mynhardt
61) Ge Korsten
62) Gerrie Coetzee
63) Esther Brand
64) Gert Potgieter
65) Charmaine Gail-Weavers
66) Hestrie Storbeck-Cloete
67) John van Reenen
68) John Vorster
69) JBM Hertzog
70) Genl Beyers
71) Dr Hans de Lange
72) Dr Buthelezi
73) Dr Lucas mangope
74) Winnie Madikizela- Mandela
75) Patricia de Lille
76) Matthews Phosa
77) Tokyo Sexwale
78) Tommy bedford
79) Franz Kruger
80) Roy Campbell
81) JM Coetzee
82) Ruth First
83) Bram Fischer
84) Nadime Gordimer
85) Chris Hani
86) Jan Hofmeyer
87) C Louis Leipoldt
88) Chris Albert Luthuli
89) Eugene Marais
90) Sarah Gertrude Millin
91) Albie Sachs
92) Olive Schreiner
93) Shaka
94) Jan Smuts
95) Pierneef
96) CJ Langenhoven
> "Rico" wrote in message
> news:3de3352c$0$11756$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Nelson Mandela sal die nommer 1 moet wees en soos Annette se, julle kan
>> daaroor nie baklei nie!!
>>
>> Ook Paul Kruger moet op die lys geplaas word en bisschop Tutu, Johannes
>> Kerkorrel en Wayne Ferreira.
>>
>> Rugbyplayers ken ek nie, so dis up to u all :-))
>>
>> Gr.Rico
>> "Annette" schreef in bericht
>> news:arv44o$lml81$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Kan ons 'n lys saamstel? - Dooies tel ook.
>>> Op die ander ng is die 100 Britte gelys.
>>> Mick Jagger het dit nie gemaak nie.
>>>
>>> Sal bietjie later die Britse lys hier pos sodra ons 'n paar SA name
> gekry
>>> het.
>>> Moet nou net nie begin baklei oor wie eerste is nie - dit maak nie saak
>>> nie - solank ons net 100 name kan kry.
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
Bladsye (3): [ 3] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 16 21:34:47 UTC 2025
|