WAT SKORT MET SUID-AFRIKA? [boodskap #69329] |
Mon, 25 November 2002 12:25 |
Paul Van Straaten
Boodskappe: 171 Geregistreer: November 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe verklaar 'n mens die ekonomiese verlamdheid of
lamlendigheid?
Waarom kan hulle nie meer soos Suid-Korea,Taiwan,
Hongkong,of Thailand wees nie?
Beroepsekonome mag,wil, of kan nie altyd die antwoorde verskaf nie.Dis wat
hulle noem:Politieke Korrektheid!
Daar bestaan 'n gevoel dat die grondbeginsels van die "wette" van die
ekonomiese wetenskap nie noodwendig op alle mense van toepassing gemaak moet
word nie.
Tot sover, uit die pen van Prof.Jaap Meijer, 'n gerespekteerde onafhanklike
ekonoom!
Hoekom bereik ander lande wie se geldstelsel nog altyd
swakker as ons land s'n was, groei koerse van tussen 7% & 9%?
Omdat hierdie land mense aan die stuur het wat nie in die land se welvaart
belangstel nie...maar hulle sakke volprop!
Dan waai hulle uit die land soos die terroris:Carl Niehaus.
|
|
|
Re: WAT SKORT MET SUID-AFRIKA? [boodskap #69394 is 'n antwoord op boodskap #69329] |
Tue, 26 November 2002 04:02 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waar is Carl Niehaus nou?
"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:art9fa$bq2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe verklaar 'n mens die ekonomiese verlamdheid of
> lamlendigheid?
> Waarom kan hulle nie meer soos Suid-Korea,Taiwan,
> Hongkong,of Thailand wees nie?
> Beroepsekonome mag,wil, of kan nie altyd die antwoorde verskaf nie.Dis wat
> hulle noem:Politieke Korrektheid!
> Daar bestaan 'n gevoel dat die grondbeginsels van die "wette" van die
> ekonomiese wetenskap nie noodwendig op alle mense van toepassing gemaak moet
> word nie.
>
> Tot sover, uit die pen van Prof.Jaap Meijer, 'n gerespekteerde onafhanklike
> ekonoom!
> Hoekom bereik ander lande wie se geldstelsel nog altyd
> swakker as ons land s'n was, groei koerse van tussen 7% & 9%?
> Omdat hierdie land mense aan die stuur het wat nie in die land se welvaart
> belangstel nie...maar hulle sakke volprop!
> Dan waai hulle uit die land soos die terroris:Carl Niehaus.
>
|
|
|