Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goed wat julle nie geweet het nie
Goed wat julle nie geweet het nie [boodskap #69207] Vr, 22 November 2002 13:46 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n 1000 ton meteor stof val elke dag aarde toe.
------------------------------------------------------------ -

In Atlanta, Georgie (VSA), is dit onwettig om 'n kameelperd aan 'n
telefoonpaal of straatlamp vas te bind. (EH?)
------------------------------------------------------------ -

In die sewentiende eeu, het die Franse besluit dis 'n goeie idee om paddas
en slakke by hulle "fine dining" spyskaart te voeg.
------------------------------------------------------------ -

Die woord GOLF is afgelei van die frase "Gentleman Only Ladies Forbidden".
Golf was jare terug alleenlik 'n mans sport.
------------------------------------------------------------ -

In 1945 het 'n rekenaar by Harvard die gees gegee en Grace Hopper, wat besig
was om op die rekenaar te werk, het ondersoek ingestel en 'n mot in een van
die borde gekry en dit verwyder. Daarom praat die engelse mense (en ons ook
maar) van 'n "bug" elke keer as ons rekenaars probleme gee.
------------------------------------------------------------ -

Rondom die tyd van die 16de tot die 18de eeu was dit onwettig vir die
gespuis in Engeland, om sonder toestemming van die Koning seks te hê en
voort te plant (al was hulle getroud). So wanneer 'n paartjie toestemming
by die Koning gekry het, is hulle voorsien van 'n bordjie wat aan hulle
voordeur gehang is met die woorde "Fornicating Under Consent of the King" -
van daar die woord FUCK. (Gedog die een is te goed om nie te deel nie)
------------------------------------------------------------ -

Al ooit gewonder hoekom sommige mense meer gereeld deur muskiete gebyt word
as ander? Dit is bekend dat hulle kinders bo volwassenes kies, en blondines
bo brunette, en daar's 'n groter kans dat 'n muskiet jou sal byt as jy baie
piesangs eet.
------------------------------------------------------------ -

Groete
Elaine
Re: Goed wat julle nie geweet het nie [boodskap #69215 is 'n antwoord op boodskap #69207] Vr, 22 November 2002 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote:

> In Atlanta, Georgie (VSA), is dit onwettig om 'n kameelperd aan 'n
> telefoonpaal of straatlamp vas te bind. (EH?)

Ja, hierdie dêm kameelperde is 'n wesentlike probleem vir ons. Net
nou die dag moes ek vir Bubba vra om sy kameelperd te verwyder van my
stoep!
Maar,daar is so wet vir die stad van Atlanta. Die ander ene (van vele
oor diere) is: "Donkeys may not be kept in bathtubs."
en dan ene wat ek nie eintlik kan verstaan nie, maar hey, its the
South..
"No one may carry an ice cream cone in their back pocket if it is
Sunday. "

Hier is so paar ander:
http://www.dumblaws.com/states/states.php?State=Georgia
Re: Goed wat julle nie geweet het nie [boodskap #69232 is 'n antwoord op boodskap #69215] Sa, 23 November 2002 00:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
lol - dankie vir die adres. Ek geniet dit om sulke sites te browse.

Elaine

"Katryn" wrote:

> Hier is so paar ander:
> http://www.dumblaws.com/states/states.php?State=Georgia
>
Re: Goed wat julle nie geweet het nie [boodskap #69238 is 'n antwoord op boodskap #69207] Sa, 23 November 2002 04:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Speel dames golf deesdae?

"Elaine" skryf in boodskap news:3dde3552.0@news1.mweb.co.za...
> 'n 1000 ton meteor stof val elke dag aarde toe.
> ------------------------------------------------------------ -
>
> In Atlanta, Georgie (VSA), is dit onwettig om 'n kameelperd aan 'n
> telefoonpaal of straatlamp vas te bind. (EH?)
> ------------------------------------------------------------ -
>
> In die sewentiende eeu, het die Franse besluit dis 'n goeie idee om paddas
> en slakke by hulle "fine dining" spyskaart te voeg.
> ------------------------------------------------------------ -
>
> Die woord GOLF is afgelei van die frase "Gentleman Only Ladies Forbidden".
> Golf was jare terug alleenlik 'n mans sport.
> ------------------------------------------------------------ -
>
> In 1945 het 'n rekenaar by Harvard die gees gegee en Grace Hopper, wat besig
> was om op die rekenaar te werk, het ondersoek ingestel en 'n mot in een van
> die borde gekry en dit verwyder. Daarom praat die engelse mense (en ons ook
> maar) van 'n "bug" elke keer as ons rekenaars probleme gee.
> ------------------------------------------------------------ -
>
> Rondom die tyd van die 16de tot die 18de eeu was dit onwettig vir die
> gespuis in Engeland, om sonder toestemming van die Koning seks te hê en
> voort te plant (al was hulle getroud). So wanneer 'n paartjie toestemming
> by die Koning gekry het, is hulle voorsien van 'n bordjie wat aan hulle
> voordeur gehang is met die woorde "Fornicating Under Consent of the King" -
> van daar die woord FUCK. (Gedog die een is te goed om nie te deel nie)
> ------------------------------------------------------------ -
>
> Al ooit gewonder hoekom sommige mense meer gereeld deur muskiete gebyt word
> as ander? Dit is bekend dat hulle kinders bo volwassenes kies, en blondines
> bo brunette, en daar's 'n groter kans dat 'n muskiet jou sal byt as jy baie
> piesangs eet.
> ------------------------------------------------------------ -
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Goed wat julle nie geweet het nie [boodskap #69241 is 'n antwoord op boodskap #69238] Sa, 23 November 2002 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
mmmm, baie snaaks.

"Jonas" wrote
> Speel dames golf deesdae?
Re: Goed wat julle nie geweet het nie [boodskap #69322 is 'n antwoord op boodskap #69232] Ma, 25 November 2002 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul Van Straaten  is tans af-lyn  Paul Van Straaten
Boodskappe: 171
Geregistreer: November 2002
Karma: 0
Senior Lid
Die sogenaamde springbokke se naam sal moet verander
na die Duikers of die Rooibokke toe!
Is 'n verduideliking nodig,oor hoekom?
Ek twyfel!

"Elaine" skryf in boodskap news:3ddeca40.0@news1.mweb.co.za...
> lol - dankie vir die adres. Ek geniet dit om sulke sites te browse.
>
> Elaine
>
> "Katryn" wrote:
>
>> Hier is so paar ander:
>> http://www.dumblaws.com/states/states.php?State=Georgia
>>
>
Re: Goed wat julle nie geweet het nie [boodskap #69326 is 'n antwoord op boodskap #69322] Ma, 25 November 2002 11:32 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom Springbokke verander? Hulle spring mos nog steeds - net nie op die
regte plekke nie.:))
Annette

"Paul Van Straaten" skryf in boodskap news:arsnpt$e7q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die sogenaamde springbokke se naam sal moet verander
> na die Duikers of die Rooibokke toe!
> Is 'n verduideliking nodig,oor hoekom?
> Ek twyfel!
> "Elaine" wrote in message
> news:3ddeca40.0@news1.mweb.co.za...
>> lol - dankie vir die adres. Ek geniet dit om sulke sites te browse.
>>
>> Elaine
>>
>> "Katryn" wrote:
>>
>>> Hier is so paar ander:
>>> http://www.dumblaws.com/states/states.php?State=Georgia
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: En die wenners is......
Volgende onderwerp: WAT SKORT MET SUID-AFRIKA?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:59:26 MGT 2024