| Nuus 21/11 [boodskap #69123] |
Do., 21 November 2002 10:41  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
daar wil oopmaak.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 21/11 [boodskap #69210 is 'n antwoord op boodskap #69193] |
Vr., 22 November 2002 15:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Volgens die koerant wil die Leeus nou nie vir Bob 'n kontrak gee nie, want
as hy vir die Springbokke volgende jaar moet speel, dan moet hulle vir hom
betaal sonder dat hy vir hulle kan speel.
Ai, die lewe is darem bitter swaar vir die arme, arme talentvolle
rugbyspelers:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3dddedd8.0@news1.mweb.co.za...
> Daar kak die Katte!
> "Annette" wrote in message
> news:aridf6$ip4r1$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
>> sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
>> Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
>> daar wil oopmaak.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 21/11 [boodskap #69248 is 'n antwoord op boodskap #69240] |
Sa., 23 November 2002 11:16  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal jou woord daarvoor vat. :) Toegegee, ons spelers speel meer
wedstryde as 'n paar jaar terug.
Elaine
"Jonas" skryf in boodskap news:3ddf085f$0$236@hades.is.co.za...
> Elaine - statistieke toon dat jou Super 12 span 'n ernstige besering kry in
> elke 2de wedstryd. (Maw 6 in die 12 wedstryde). Ook, dat 'n speler se
> speelleeftyd met die helfte verminder - wanneer hy aan die Super 12
> deelneem.
> Vorige, oftewel ou rugbyspelers het noit soveel rugby gespeel nie. Ek is ten
> gunste van meer beskermende klere/kledingstukke.
> Moontlik is beserings een van die redes waarom die suidelike spanne nie so
> goed vertoon teen die noorde nie.
> Hopelik sal ons besin voor die volgende wêreldbeker ...
|
|
|
|