Tuis » Ernstig » Nuus » Nuus 21/11
Nuus 21/11 [boodskap #69123] |
Thu, 21 November 2002 10:41 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bob Skinstadt, Liefling van Nuweland, is van sy kontrak met Stormers onthef
sodat hy volgende jaar vir Cats en Lions beskikbaar kan wees.
Hy wil glo in Jozi gaan bly omdat hy 'n tak van sy advertensiemaatskappy
daar wil oopmaak.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Nuus 21/11 [boodskap #69248 is 'n antwoord op boodskap #69240] |
Sat, 23 November 2002 11:16 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal jou woord daarvoor vat. :) Toegegee, ons spelers speel meer
wedstryde as 'n paar jaar terug.
Elaine
"Jonas" skryf in boodskap news:3ddf085f$0$236@hades.is.co.za...
> Elaine - statistieke toon dat jou Super 12 span 'n ernstige besering kry in
> elke 2de wedstryd. (Maw 6 in die 12 wedstryde). Ook, dat 'n speler se
> speelleeftyd met die helfte verminder - wanneer hy aan die Super 12
> deelneem.
> Vorige, oftewel ou rugbyspelers het noit soveel rugby gespeel nie. Ek is ten
> gunste van meer beskermende klere/kledingstukke.
> Moontlik is beserings een van die redes waarom die suidelike spanne nie so
> goed vertoon teen die noorde nie.
> Hopelik sal ons besin voor die volgende wêreldbeker ...
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:31:06 UTC 2025
|