Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek hoor
Ek hoor [boodskap #68781] Vr., 15 November 2002 05:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
Annette
Re: Ek hoor [boodskap #68785 is 'n antwoord op boodskap #68781] Vr., 15 November 2002 09:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Senior Lid
Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en hoender
ook!

"Annette" skryf in boodskap news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
> As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
> Annette
>
Re: Ek hoor [boodskap #68868 is 'n antwoord op boodskap #68785] Sa., 16 November 2002 08:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leutwein  is tans af-lyn  Leutwein
Boodskappe: 13
Geregistreer: Junie 2002
Junior Lid
En Krokkedil!

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
> Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en hoender
> ook!
> "Annette" wrote in message
> news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>> As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>> Annette
>>
>
Re: Ek hoor [boodskap #68873 is 'n antwoord op boodskap #68868] Sa., 16 November 2002 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Senior Lid
Ja en as jy nog rêrig hardup is, dan sal slang ook doen......die goete wat
seil en sis....NIE waaraan jy dink nie Annette!!!

"Leutwein" skryf in boodskap news:3dd60823.0@news1.mweb.co.za...
> En Krokkedil!
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en hoender
>> ook!
>> "Annette" wrote in message
>> news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>>> As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ek hoor [boodskap #68876 is 'n antwoord op boodskap #68873] Sa., 16 November 2002 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe kan dit dan anders, veral as jy hardup en slang in dieselfde sin
gebruik:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3dd612e6.0@news1.mweb.co.za...
> Ja en as jy nog rêrig hardup is, dan sal slang ook doen......die goete wat
> seil en sis....NIE waaraan jy dink nie Annette!!!
> "Leutwein" wrote in message
> news:3dd60823.0@news1.mweb.co.za...
>> En Krokkedil!
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en
> hoender
>>> ook!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>>>> As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek hoor [boodskap #68920 is 'n antwoord op boodskap #68876] So., 17 November 2002 13:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Senior Lid
Ja maar as jy kou is dit seer!

"Annette" skryf in boodskap news:ar5qc7$etnqh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hoe kan dit dan anders, veral as jy hardup en slang in dieselfde sin
> gebruik:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3dd612e6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja en as jy nog rêrig hardup is, dan sal slang ook doen......die goete wat
>> seil en sis....NIE waaraan jy dink nie Annette!!!
>> "Leutwein" wrote in message
>> news:3dd60823.0@news1.mweb.co.za...
>>> En Krokkedil!
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en
>> hoender
>>>> ook!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>>>> > As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek hoor [boodskap #68928 is 'n antwoord op boodskap #68920] So., 17 November 2002 14:46 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kan nie sê dat ek al ooit seergekry het as ek kou nie;)))
Annette

na> skryf in boodskap news:3dd796ad.0@news1.mweb.co.za...
> Ja maar as jy kou is dit seer!
> "Annette" wrote in message
> news:ar5qc7$etnqh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hoe kan dit dan anders, veral as jy hardup en slang in dieselfde sin
>> gebruik:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3dd612e6.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ja en as jy nog rêrig hardup is, dan sal slang ook doen......die goete
> wat
>>> seil en sis....NIE waaraan jy dink nie Annette!!!
>>> "Leutwein" wrote in message
>>> news:3dd60823.0@news1.mweb.co.za...
>>>> En Krokkedil!
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3dd4bbf7.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ons groentekeuse is darem nie sê beperk nie. Daar is nog vis en
>>> hoender
>>>> > ook!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:ar227u$ekj3k$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dat Suidwesters elke dag vleis, rys en aartappels eet.
>>>> > > As hulle lus kry vir groente, dan eet hulle varkvleis.:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Hulp met "Inkopie Site"
Volgende onderwerp: Valse beweringe en vedag makery?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 18:01:59 UTC 2026