| MIV/vigs [boodskap #67899] |
Di., 29 Oktober 2002 07:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
In die nuwe Huisgenoot is daar 'n brief wat 'n hele aparte bladsy toegestaan
is. ( gelukkig ken ek die ou by die kafee sodat ek dit gou kon lees)
Daarin is toe weer 'n brief van 'n professionele vrou wat vertel hoe haar
man, met wie sy gelukkig getroud was op daardie stadium, een aand uit die
bloute na aandete vir haar in die kombuis kom vertel het dat hy MIV positief
is, maar die dokter sê hy hoef nie bekommers te wees nie, dinge sal regkom.
Die dame erken dat ondanks die TV programme, artikels in koerante en
tydskryfte, en radiopraatjies sy nog steeds gevind het dat sy die feit nie
kon aanvaar, wat dit behels en wat haar te doen staan nie.
Sy het 2 dae na die nuus gegaan vir 'n toets ( by 'n ander dokter), en moes
hoor dat alhoewel sy negatief getoets is, sy weer na 3 en 6 maande moet kom
vir verdere toetse.
Verder moes sy hoor dat as 'n positiewe persoon weer getoets word na 'n ruk
en geen teken van die virus gevind kan word nie, beteken dit nog steeds nie
dat dit weg is nie. Die virus kan glo iewers wegkruip.
Die pille vir haar man kos hulle R 1000 per maand. Op haar vraag wat maak
die mense wat nie die toetse en behandeling kan bekostig nie, was die
antwoord dat hulle ( gouer) doodgaan.
Volgens haar spesialis ( sy merk ook op dat al die pasiënte die dag daar in
die vol spreekkamer gemiddelde tot gegoede wit mense was tussen die ouderdom
20 - 40.) is die navorsing op virale ladings, C3's , C4's en C8's en
hepatitus B nog onbeslis is na 21 jaar. Die spesialis meen ook dat ons nie
in ons leeftyd 'n geneesmiddel sal sien nie.
Die skryfster se pessimistise opmerking is dat die mense in die spreekkamer
nie sal kinders hê nie, en daar sal dus geen geslagte vir die toekoms wees
nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: MIV/vigs [boodskap #67904 is 'n antwoord op boodskap #67902] |
Di., 29 Oktober 2002 15:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) As lees beteken van hoek tot kant, dan lees ek dit nie.
As lees beteken deurblaai om seker te maak Bollie is nog Blou, dan is jy
reg:)))
Annette
"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0210290652.6b1ab5b5@posting.google.com...
> "Annette"
>> In die nuwe Huisgenoot is daar 'n brief wat 'n hele aparte bladsy toegestaan
>> is. ( gelukkig ken ek die ou by die kafee sodat ek dit gou kon lees)
>
>
> Jy bly ontken dat jy ook een van die miljoene is wat weekliks die
> Huisgenoot lees... :-)
|
|
|
|
| Re: MIV/vigs [boodskap #67905 is 'n antwoord op boodskap #67901] |
Di., 29 Oktober 2002 15:51   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Skippie, het jy Mao se geel boekie onder jou kopkussing?))))
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:of4trugg6q2rbu02n1k91g177hbnimr0jm@4ax.com...
> On Tue, 29 Oct 2002 09:48:54 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>
>> Die skryfster se pessimistise opmerking is dat die mense in die spreekkamer
>> nie sal kinders hê nie,
>>
>
> nie noodwendig `n slegte ding nie
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: MIV/vigs [boodskap #67931 is 'n antwoord op boodskap #67925] |
Wo., 30 Oktober 2002 12:37   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Ek is bevrees ek is te dem nuuskierig vir my gesondheid:))
Ek kan egter met vrymoedigheid sê dat daar geen Huisgenoot in my huis is
nie. Al my ander boeke, soos Mad, Marie Claire, Dit en Your Family hou ek.
Scope word nie meer uitgegee nie, en dis jammer;))
Annette
> skryf in boodskap news:3dbfad7e$0$46603$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek ken nie die Huisgenoot nie, kan maar net dink watter blaadjie dit is,
> maar kan nie glo Annette lees dit nie!!
> :-)))
>
> Rico
> "Annette" schreef in bericht
> news:apm9v6$2vi5l$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :)))) As lees beteken van hoek tot kant, dan lees ek dit nie.
>> As lees beteken deurblaai om seker te maak Bollie is nog Blou, dan is jy
>> reg:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:e720f1c7.0210290652.6b1ab5b5@posting.google.com...
>>> "Annette"
>>>> In die nuwe Huisgenoot is daar 'n brief wat 'n hele aparte bladsy
>> toegestaan
>>>> is. ( gelukkig ken ek die ou by die kafee sodat ek dit gou kon lees)
>>>
>>>
>>> Jy bly ontken dat jy ook een van die miljoene is wat weekliks die
>>> Huisgenoot lees... :-)
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: MIV/vigs [boodskap #67975 is 'n antwoord op boodskap #67899] |
Do., 31 Oktober 2002 12:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy kyk, dan lees jy dit, volgens Max:))
Annette
"Rico" skryf in boodskap news:3dc11ad4$0$46605$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> ek gaan die site vinnig inloer net vir te sien, waar Annette die skinders
> weghaal :-))
>
> Rico
> "DD" schreef in bericht
> news:cs80suo3f8kc6el8a9qdqnjp0kmvs4sm3e@4ax.com...
>> On Wed, 30 Oct 2002 11:11:10 +0100, "Rico"
>> wrote:
>>
>>> Ek ken nie die Huisgenoot nie, kan maar net dink watter blaadjie dit is,
>>> maar kan nie glo Annette lees dit nie!!
>>> :-)))
>>>
>>> Rico
>>
>>
>> Sê lyk die Huisgenoot, Rico
>>
>> http://www.women24.com/Huisgenoot/HuisgenootIndex/
>>
>>
>> Afrikaans het ook 'n dialek wat 'Nederlands' genoem word.
>> Die Nederlandse weergawe lyk sê:
>>
>> http://www.blijstuderen.nl/huisgenoot.htm
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: MIV/vigs [boodskap #68018 is 'n antwoord op boodskap #67964] |
Do., 31 Oktober 2002 18:12   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
On 31 Oct 2002 01:11:52 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
> "Annette" skryf in boodskap news:...
> Die virus kan glo iewers wegkruip.
Weet nie of dit wat jy en Drom hier sê, waar kan wees nie, Annette.
Die wegkruipspeletjie praat ek van, want onmiddelik wanneer die
opgedoen word (of inderwaarheid 6 weke tot 3 maande later) word teen
liggame
in die bloed ontwikkel. In 'n MIV toets word nie vir 'n virus gesoek
nie maar vir die teenliggame, want wanneer dit teenwoordig is, is die
virus ook teenwoordig.
Die rede waarom ek 6 weke tot 3 maande gespesifiseer het, is omdat die
mening verskil oor hoe lank die spieëlperiode is. En glo my, dit iis
die enigste tyd wat die virus kan wegkruip - tydens wat die
spieëlperiode genoem word. Dit is die tyd wat die liggaam neem om
teenliggaampies op te bou - en soos reeds gesê, is dit waarna tydens
'n MIV toets gesoek word.
|
|
|
|
| Re: MIV/vigs [boodskap #68060 is 'n antwoord op boodskap #68018] |
Vr., 01 November 2002 02:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy na my oorspronklike berig gaan kyk, sal jy sien dis juis die rede
hoekom daar 3 en 6 maande na die eerste toets weer getoets moet word.
PS - Ek sien die aantie laat jou nou in Welkom bly as 'n 22-jarige
Hollander.
Annette
"DD" skryf in boodskap news:k3s2su8f4v64kh2t6547e8p2jnkkt3tmst@4ax.com...
> On 31 Oct 2002 01:11:52 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>
>> "Annette" skryf in boodskap news:...
>> Die virus kan glo iewers wegkruip.
>
> Weet nie of dit wat jy en Drom hier sê, waar kan wees nie, Annette.
> Die wegkruipspeletjie praat ek van, want onmiddelik wanneer die
> opgedoen word (of inderwaarheid 6 weke tot 3 maande later) word teen
> liggame
> in die bloed ontwikkel. In 'n MIV toets word nie vir 'n virus gesoek
> nie maar vir die teenliggame, want wanneer dit teenwoordig is, is die
> virus ook teenwoordig.
> Die rede waarom ek 6 weke tot 3 maande gespesifiseer het, is omdat die
> mening verskil oor hoe lank die spieëlperiode is. En glo my, dit iis
> die enigste tyd wat die virus kan wegkruip - tydens wat die
> spieëlperiode genoem word. Dit is die tyd wat die liggaam neem om
> teenliggaampies op te bou - en soos reeds gesê, is dit waarna tydens
> 'n MIV toets gesoek word.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: MIV/vigs [boodskap #68071 is 'n antwoord op boodskap #68070] |
Vr., 01 November 2002 08:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wonder hoeveel mense het nog hul dagboeke van 8 jaar gelede
Annette
"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0210312352.333e0298@posting.google.com...
> DD wrote in message
news:...
>> On 31 Oct 2002 01:11:52 -0800, ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:
>>
>>> "Annette" skryf in boodskap news:...
>>> Die virus kan glo iewers wegkruip.
>>
>> Weet nie of dit wat jy en Drom hier sê, waar kan wees nie, Annette.
>
> Meeste, indien nie alle, virusse wat DNA in die gasheersel plaas of
> vorm (soos retrovirusse) volg óf die 'lytic pathway' óf die 'lysogenic
> pathway'. In eersgenoemde geval word nuwe virusse dadelik gevorm, die
> gasheersel breek ('lysis') en nuwe virusse word vrygestel. In
> laasgenoemde geval word die vreemde DNA deel van die gasheersel se
> 'genome' en kan dit baie lank daar sit voordat die 'vreemde geen'
> 'express' word. Ek het juis nou die dag iets gelees waar 'n persoon sê
> dat die meeste mense wat nou sterf agv aids-verwante simptome
> heelwaarskynlik 8 jaar (of langer) gelede met MIV besmet is.
>
> Verskoon die Engels - ek ken nie die Afrikaanse terme nie.
> Drom
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: DHDD - wasRe: MIV/vigs [boodskap #68115 is 'n antwoord op boodskap #68101] |
Vr., 01 November 2002 20:10   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Watwatwatwat!!!!! Katryn is DD wat eintlik Sebs is???:))))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:sbf5susl10fmbinqkpi02r0u4ooj1nn43r@4ax.com...
> DHDD skryf:
>
>> DHDD: Met die 22 het ek nie 'n probleem nie,
>> as sy my wil ouer maak laat dit my groot voel
>> maar...
>> hy(sy) is 'n 'n selferkende 'Mof' boonop"-)))
>> DHDD (die hetro dd)
>
> ROTFL!!! Ek het gewonder wat jy daaroor gaan sê, DD! Toe ek dit lees
> het ek rerig hardop gelag!!
> Het my laat terugdink aan die tyd toe Gloudina my beskuldig het van 'n
> "effeminate" mansmens wees. Ek meen, asof dit nie erg genoeg was om
> beskuldig te word van 'n MANSMENS wees nie - sy moes my toe boonop nog
> 'n moffie daarby maak!!
> Oy vey - never a dull moment....
> :-)))
>
|
|
|
|
|
|
| Re: DHDD - wasRe: MIV/vigs [boodskap #68174 is 'n antwoord op boodskap #68124] |
Ma., 04 November 2002 00:22  |
Sebs
Boodskappe: 125 Geregistreer: November 2002
|
Senior Lid |
|
|
EK HET DIT GELEES HOOR!!!!!!!!!!!
jissie wat is dit nou met julle??? julle is ERG hoor! ek is SEBS EN SEBS IS
SEBS .. EN DAAI SEBS IS WEER SEBS!!!!!!!! en NIKS anders nie......... ek het
dit nie nodig om wegtekruip onder n ander naam nie...... ek is nie skaam vir
myself nie!!!! in teenstelling tot sekere mense hierrond wat onder
verskillende name opkom.....
My regte naam is Sebastiaan .. maar ALMAL noem my Sebs....... net die mense
byrie munisipaliteit moen my mnr Sebastiaan Karsyns,,,,,,,, sebs is net n
afkorting wat almal gebruik...... omdat sebastiaan nogals bietjie lank is..
SO ek is SEBS ........ en is NET sebs...... sou HOU NOU OP om my daarvan te
beskuldig dat ek steeds iemand anders is!!!! want ek is nie!!!!!!
Verder wil ek hier nie meer woorde aan vuil maak nie......... ek is
sebs............ en as jy dit nie glo nie..... fokkof dan asb!!!!
nou ja *bloos* :o) hehehehehe
-xxxx-
SEBS!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!!!!!!!!!!!!!!!
!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! !!
"Katryn" skryf in boodskap news:91q5sukacktllgjodbmvi6594aaq1vn170@4ax.com...
> "Annette" wrote:
>
>> Watwatwatwat!!!!! Katryn is DD wat eintlik Sebs is???:))))
>
> Ja, so iets Annette. Maar moet ook nie vergeet van al die ander
> name waaronder "ons" skryf nie.
> Dis soos mense wat nie perde ken nie. Vir hulle lyk alle perde
> dieselfde. Maar wag maar tot hulle die dag die verkeerde ene opsaal -
> dan begin die sports!
> :-)))
>
|
|
|
|