Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuttige Sarie
Re: Nuttige Sarie [boodskap #67697 is 'n antwoord op boodskap #67693] |
So., 20 Oktober 2002 16:38  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis waar, soms lyk tot krokodille vir my vreeslik sexy:))
Annette
"Dave" skryf in boodskap news:kdj5ruojkjt2v4jfk6pim28rdm2t3aooak@4ax.com...
> On Sun, 20 Oct 2002 00:31:57 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Baie Dankie DD.
>>
>> Ek het bietjie verkeerd verstaan.
>> Ek het gedog jy gaan vir ons 10 maniere gee waar van hoe mens HIV-vigs kan
>> optel.
>
>> Wat ons natuurlik sal bring by 99.9% van die volwasse bevolking, wat seker
>> ten minste op vrae 1 & 2 sal ja sê.
>>
>> Annette
>>
>
>
> Juis, dit is presies wat ek gedoen het Annette, en dit 12 gemaak.
> Onthou jy dat ek gesê het dat dit skrikwekkend naby ons is?
> In vandag se Rapport is daar ook 'n bespreking daaroor, oor die
> verskriklike realiteit dat dit om ons is. Pas uit die skool het ek
> partykeer deur 'n rivier gestap waar daar krokodille is - en veilig
> gevoel want daar was slegs by enkele gevalle krokodille gesien.
> Mens moet maar eng lewe en die krokodille vermy. Miskien kan
> 'n krokodil lipstiffie ook dra.
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 28 11:24:19 UTC 2025
|