Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dan Roodt
Re: Dan Roodt [boodskap #67576 is 'n antwoord op boodskap #67554] |
Wo., 16 Oktober 2002 12:57  |
Oom Gert
Boodskappe: 38 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ja Annette, maar nou hoeveel keer sal mens regstellende aksie op daai
reënboog moet toepas en hom letterlik agteroor moet laat buig om daardie
vermenging te laat leef.
Sjoe, maar jy is darm maar moeilik.
"Annette" skryf in boodskap news:aoiudk$mqjlq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dave, het jy al rooi, indigo, blou en groen saam gemeng?
> Mens kom baie na aan donkerbruin uit.
> Annette
>
>
> "Dave" wrote in message
> news:6inoquk637aauoj0bobfjn06ospj1gcc4p@4ax.com...
>>> brousel van `n kamma
>>> reënboognasie dalk net oorkook en `n groot gemors veroorsaak tot ons
> almal
>>> se nadeel.
>>>
>>
>> Vind dit altyd so 'n stupid woord wanneer ek dit hoor; jy noem darem
>> dat dit 'kamma' is. 'n Reënboog bestaan uit 'n paar kleure waarvan
>> geeneen swart is nie.
>>
>> DD
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 28 10:16:00 UTC 2025
|