Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuus
Nuus [boodskap #66838] So, 29 September 2002 07:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1)Die o/19 seunshokkiespan van Mmumalanga bestaan uit net swart spelers.
Hulle is aangesê om wit spelers in hul span te hê, anders sal hulle nie aan
die kompetisie kan deelneem nie.
Die president het bedank oor hierdie sinnelose opdrag.

2) 10 000 matrieks van Khayelitsha, Langa en Guguletu het by Strandfontein
hulle matriekpaartie gaan hou.'n Anderhalfuur later moes polisie ingeroep
word om te kom help, 1 kind is dood, ses gewond, 'n dogter van 11 is
verkrag, 4 is in hegtenis geneem, en die kinders is huistoe gestuur. Daar
was glo meer drank daar as by 'n SAB depot, en die oorgrote aantal kinders
was hopeloos dronk. Die polisie is nie voor die tyd van die byeenkoms in
kennis gestel nie.

3) Peter Lindenbergh, die kampioenmotorbootjaer, is ernstig beseer tydens 'n
byeenkoms by Saldanha.

4) Rugby: WP het gister alweer verloor. Bobby Skinstad het glo ook weer las
van die besering wat hom verlede seisoen uit rugby gehou het.

5)'n Tannie het haar 80ste verjaarsdag op die Vaaldam met vriende gevier.
Ongelukkig het die lot oues almal aan die een kant gestaan en die boot het
omgeslaan Die gasvrou en 5 ander het verdrink, en 21 oues is beseer.

6) 24 is dood en 52 beseer toe 'n bus van die pas tussen Queenstown en Fort
Beaufort afgestort het.

7) Ene Basil Bancroft dreig om iemand te vermoor sodat hy weer terug in die
tronk kan beland waar hy gelukkig, tevrede en veilig voel.
Bancroft is na 13 jaar in die tronk 'n week gelede vrygelaat, en hy kan nie
werk kry, of iemand kry om vir hom kos en slaapplek te gee nie. Hy is glo
'n psigopaat met 'n vinnige humeur, en sy familie wil niks met hom te doen
hê nie.
Hy sukkel ook glo om vir 'n ID boek aansoek te doen.
Sjeim.

Annette
Re: Nuus [boodskap #66859 is 'n antwoord op boodskap #66838] So, 29 September 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - "Daar was glo meer drank daar as by 'n SAB depot, ...", jammer,
maar moet dit nie lees "SAP depot" nie?

"Annette" skryf in boodskap news:an6bkc$bb553$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1)Die o/19 seunshokkiespan van Mmumalanga bestaan uit net swart spelers.
> Hulle is aangesê om wit spelers in hul span te hê, anders sal hulle nie aan
> die kompetisie kan deelneem nie.
> Die president het bedank oor hierdie sinnelose opdrag.
>
> 2) 10 000 matrieks van Khayelitsha, Langa en Guguletu het by Strandfontein
> hulle matriekpaartie gaan hou.'n Anderhalfuur later moes polisie ingeroep
> word om te kom help, 1 kind is dood, ses gewond, 'n dogter van 11 is
> verkrag, 4 is in hegtenis geneem, en die kinders is huistoe gestuur. Daar
> was glo meer drank daar as by 'n SAB depot, en die oorgrote aantal kinders
> was hopeloos dronk. Die polisie is nie voor die tyd van die byeenkoms in
> kennis gestel nie.
>
> 3) Peter Lindenbergh, die kampioenmotorbootjaer, is ernstig beseer tydens 'n
> byeenkoms by Saldanha.
>
> 4) Rugby: WP het gister alweer verloor. Bobby Skinstad het glo ook weer las
> van die besering wat hom verlede seisoen uit rugby gehou het.
>
> 5)'n Tannie het haar 80ste verjaarsdag op die Vaaldam met vriende gevier.
> Ongelukkig het die lot oues almal aan die een kant gestaan en die boot het
> omgeslaan Die gasvrou en 5 ander het verdrink, en 21 oues is beseer.
>
> 6) 24 is dood en 52 beseer toe 'n bus van die pas tussen Queenstown en Fort
> Beaufort afgestort het.
>
> 7) Ene Basil Bancroft dreig om iemand te vermoor sodat hy weer terug in die
> tronk kan beland waar hy gelukkig, tevrede en veilig voel.
> Bancroft is na 13 jaar in die tronk 'n week gelede vrygelaat, en hy kan nie
> werk kry, of iemand kry om vir hom kos en slaapplek te gee nie. Hy is glo
> 'n psigopaat met 'n vinnige humeur, en sy familie wil niks met hom te doen
> hê nie.
> Hy sukkel ook glo om vir 'n ID boek aansoek te doen.
> Sjeim.
>
> Annette
>
Re: Nuus [boodskap #66860 is 'n antwoord op boodskap #66838] So, 29 September 2002 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jammer, wie het die wedstryd Vrystaat vs. Natal gewen ... ?
(Jammer, maar hierdie keer draai ek die mes in die wond ...)

"Annette" skryf in boodskap news:an6bkc$bb553$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> 1)Die o/19 seunshokkiespan van Mmumalanga bestaan uit net swart spelers.
> Hulle is aangesê om wit spelers in hul span te hê, anders sal hulle nie aan
> die kompetisie kan deelneem nie.
> Die president het bedank oor hierdie sinnelose opdrag.
>
> 2) 10 000 matrieks van Khayelitsha, Langa en Guguletu het by Strandfontein
> hulle matriekpaartie gaan hou.'n Anderhalfuur later moes polisie ingeroep
> word om te kom help, 1 kind is dood, ses gewond, 'n dogter van 11 is
> verkrag, 4 is in hegtenis geneem, en die kinders is huistoe gestuur. Daar
> was glo meer drank daar as by 'n SAB depot, en die oorgrote aantal kinders
> was hopeloos dronk. Die polisie is nie voor die tyd van die byeenkoms in
> kennis gestel nie.
>
> 3) Peter Lindenbergh, die kampioenmotorbootjaer, is ernstig beseer tydens 'n
> byeenkoms by Saldanha.
>
> 4) Rugby: WP het gister alweer verloor. Bobby Skinstad het glo ook weer las
> van die besering wat hom verlede seisoen uit rugby gehou het.
>
> 5)'n Tannie het haar 80ste verjaarsdag op die Vaaldam met vriende gevier.
> Ongelukkig het die lot oues almal aan die een kant gestaan en die boot het
> omgeslaan Die gasvrou en 5 ander het verdrink, en 21 oues is beseer.
>
> 6) 24 is dood en 52 beseer toe 'n bus van die pas tussen Queenstown en Fort
> Beaufort afgestort het.
>
> 7) Ene Basil Bancroft dreig om iemand te vermoor sodat hy weer terug in die
> tronk kan beland waar hy gelukkig, tevrede en veilig voel.
> Bancroft is na 13 jaar in die tronk 'n week gelede vrygelaat, en hy kan nie
> werk kry, of iemand kry om vir hom kos en slaapplek te gee nie. Hy is glo
> 'n psigopaat met 'n vinnige humeur, en sy familie wil niks met hom te doen
> hê nie.
> Hy sukkel ook glo om vir 'n ID boek aansoek te doen.
> Sjeim.
>
> Annette
>
Re: Nuus [boodskap #66870 is 'n antwoord op boodskap #66860] So, 29 September 2002 15:01 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, draai maar, Darling Kennedy was mos beseer, so Vrystaat het bietjie
gerus:))) Laat ons maar vorentoe kyk en sien of Vrystaat ook 3 wedstryde
namekaar kan verloor:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3d96f927$0$18846@hades.is.co.za...
> Annette - jammer, wie het die wedstryd Vrystaat vs. Natal gewen ... ?
> (Jammer, maar hierdie keer draai ek die mes in die wond ...)
> "Annette" wrote in message
> news:an6bkc$bb553$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> 1)Die o/19 seunshokkiespan van Mmumalanga bestaan uit net swart spelers.
>> Hulle is aangesê om wit spelers in hul span te hê, anders sal hulle nie
> aan
>> die kompetisie kan deelneem nie.
>> Die president het bedank oor hierdie sinnelose opdrag.
>>
>> 2) 10 000 matrieks van Khayelitsha, Langa en Guguletu het by Strandfontein
>> hulle matriekpaartie gaan hou.'n Anderhalfuur later moes polisie ingeroep
>> word om te kom help, 1 kind is dood, ses gewond, 'n dogter van 11 is
>> verkrag, 4 is in hegtenis geneem, en die kinders is huistoe gestuur. Daar
>> was glo meer drank daar as by 'n SAB depot, en die oorgrote aantal kinders
>> was hopeloos dronk. Die polisie is nie voor die tyd van die byeenkoms in
>> kennis gestel nie.
>>
>> 3) Peter Lindenbergh, die kampioenmotorbootjaer, is ernstig beseer
tydens
> 'n
>> byeenkoms by Saldanha.
>>
>> 4) Rugby: WP het gister alweer verloor. Bobby Skinstad het glo ook weer
> las
>> van die besering wat hom verlede seisoen uit rugby gehou het.
>>
>> 5)'n Tannie het haar 80ste verjaarsdag op die Vaaldam met vriende gevier.
>> Ongelukkig het die lot oues almal aan die een kant gestaan en die boot het
>> omgeslaan Die gasvrou en 5 ander het verdrink, en 21 oues is beseer.
>>
>> 6) 24 is dood en 52 beseer toe 'n bus van die pas tussen Queenstown en
> Fort
>> Beaufort afgestort het.
>>
>> 7) Ene Basil Bancroft dreig om iemand te vermoor sodat hy weer terug in
> die
>> tronk kan beland waar hy gelukkig, tevrede en veilig voel.
>> Bancroft is na 13 jaar in die tronk 'n week gelede vrygelaat, en hy kan
> nie
>> werk kry, of iemand kry om vir hom kos en slaapplek te gee nie. Hy is glo
>> 'n psigopaat met 'n vinnige humeur, en sy familie wil niks met hom te doen
>> hê nie.
>> Hy sukkel ook glo om vir 'n ID boek aansoek te doen.
>> Sjeim.
>>
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: 'n Ander Siembamba
Volgende onderwerp: Prektis wat joe priets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:41:35 MGT 2024