Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Zimbabwe interview on Africa to Africa channel 16 September 2002
Re: Mal Mugabe [boodskap #66581 is 'n antwoord op boodskap #66577] |
Sat, 21 September 2002 23:59 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> Die blote feit dat jy nie uit die verlede kan loskom nie
> maak dit nie ondoenbaar vir die res van ons nie.
Bogenoemde verklaring, dat ek "nie uit
die verlede kan loskom" nie, is 'n
cliche wat 'n hele wavrag vol psigologiese
ballas dra. Jy wil eintlik vir my daarmee
sê : ek wil die verlede vergeet; moenie
vergelykings met die verlede maak nie;
jy "lewe in die verlede." En die snaakste
is egter dat dit jy is wat nie die huidige
helder kan sien nie. Jou siening van "Mugabe"
en "Zimbabwe" is so gekleur deur die verlede,
deur Rhodes en sy besetting van daardie area,
wat dit moontlik gemaak het vir een-derde van
die land beset te hê deur wit koloniste, dat
jy nie radikale oplossings en alternatiewe in
die oog kan staar nie. Ek wonder of jy so
opgeruig sou gewees het as Mugabe dit met swart
boere gedoen het. Ek wonder of jy so opgeruig
was toe dit in Suid-Afrika 'n kwarteeu gelede
gedoen is?
Gloudina
|
|
|
|
|
Re: Mal Mugabe [boodskap #66587 is 'n antwoord op boodskap #66581] |
Sun, 22 September 2002 06:11 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wouter Plaasvark wrote:
> Die blote feit dat jy nie uit die verlede kan loskom nie
> maak dit nie ondoenbaar vir die res van ons nie.
Gloudina
Jou siening van "Mugabe"
en "Zimbabwe" is so gekleur deur die verlede,
deur Rhodes en sy besetting van daardie area,
wat dit moontlik gemaak het vir een-derde van
die land beset te hê deur wit koloniste, dat
jy nie radikale oplossings en alternatiewe in
die oog kan staar nie.
Wouter
My siening van Mugabe is teen die agtergrond van die Lancashire
House ooreenkoms, 'n paar dekades gelede. Waar daar 'n
ooreenkoms tussen al die partye was, wat 'n politieke oorgang en
grondhervorming ingesluit het. En goodwill tussen die partye ook.
Ek ken 'n paar Zimbos, wit en swart, en weet dat baie van
daardie goodwill steeds bestaan. Zimbabwe is nie 'n land
sonder potensiaal nie.
Jy het duidelik nie 'n goeie insig in die land se opset nie, jou
simplistiese en skewe pienk-antie opsomminkies wys dit baie duidelik.
Mugabe, 'n hoogs intelligente persoon (en briljante student en
akademikus) het daardie ooreenkoms verongeluk met sy magsug
en hebsug. Dis nie asof hy nie geweet het wat hy doen nie, hy het
net nie 'n hel omgegee vir ander nie. Daar is geen historiese of
ander regverdiging vir wat hy doen nie. Die wit boere is ook nie
die eerste wat onder sy hebsug en magsug deurloop nie, daar
het al baie meer swartes deur sy toedoen gesterf.
|
|
|
|
Re: Mal Mugabe [boodskap #66589 is 'n antwoord op boodskap #66512] |
Sun, 22 September 2002 07:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou Gloudina as ons net wit en swart sien ,wat sien jy????
Reenen
Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3d8a1603.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter Plaasvark wrote:
>> Miskien moet jy dan jou opinie gee, want jy skep die indruk
>> dat jy dit kondoneer.
> 'n Mal magsbehepte swartman en wit boere.
>> En hulle sonde is dat hulle iets het wat hy nodig het.
>
> Gloudina
> Nee, Wouter, ek gaan nie val vir jou druk nie.
>
> Wouter
> Daar is geen druk nie. Jou weiering om te sê waar jy
> staan is 'n antwoord. Jy het reeds gesien wat die
> algemene interpretasie daarvan is.
>
> Gloudina
> Jy vertoon dieselfde karaktertrekke in hierdie
> situasie as wat jy voorgee dat Mugabe het: alles
> is wit en swart. Mens is óf "vir Mugabe" of "teen
> Mugabe." Daar is blykbaar in jou en ander Mugabe-
> haters geen grys areas nie. As ek nou na jou
> aangehegte opname kyk, dan sien ek eerstens 'n
> land waar sulke opnames nog gehou kan word. ( Wonder
> of so 'n opname toegelaat sou geword het in P.W.
> Botha se tyd, en hoe vry mense sou gevoel het om
> te antwoord?)
>
> Wouter
> Ek het geen behoefte om Mugabe en Botha te vergelyk nie.
> Die een is verby, die ander is besig om *nou* helse skade aan
> te rig. Die feit dat ander voorheen outokraties in 'n buurland
> opgetree het maak geen verskil aan wat Mugabe in 2002
> doen nie. Dis ons twee se fundamentele verskil in uitkykspunt,
> ek glo die toekoms lê in die hede en in die toekoms. De feit
> dat Mugabe nie uit ander se verlede leer nie, verander niks.
>
> Gloudina
> Ek weet dat my regering die nodige stappe doen
> om druk op Mugabe en sy regering uit te oefen om sekere
> dinge te verander. En wanneer die tyd ryp is, sal dinge
> verander. Tot dan weet ek nog dat een van my vriendinne
> se seun in Harare sit vir ABSA, en hy sê Harare is veiliger
> as Pretoria.
>
> Wouter
> Hy is moontlik reg. Zim is 'n groot plek en die probleemareas is
> gelokaliseerd. Maar daar is 'n helse verskil. In Pretoria maak die
> skurke dinge onveilig, die Regering veg (nie altyd ewe bekwaam
> nie, maar darem) aan die kant van die wetsgehoorsames.
>
> In Zim maak die regering dinge onveilig en hulle moedig selektief
> die skurke aan om teen wersgehoorsame blanke burgers op te tree.
> Selfs wanneer die howe teen hulle beslis. Dan face ek eerder
> Pretoria se skurke, al is daar meer skurke as in Harare. Dit
> was destyds ook (en dalk steeds) veiliger in Moskou as in
> New York, maar dit maak nie van Moskou 'n Utopia nie.
>
> En Mugabe is nog aktief besig met sy destabilasie. Hier is 'n
> vars berig van 'n Europese nuusagentskap:
>
> HARARE, Sept 19 (AFP) - Zimbabwe's white farmers braced Thursday for
> increased pressure from the government to leave their land, after parliament
> rushed through new laws that will make it easier to evict them and resettle
> their farms with landless blacks.
> On Wednesday parliament, in which President Robert Mugabe's ruling
> Zimbabwe
> African National Union-Patriotic Front (ZANU-PF) holds the majority, adopted
> amendments to the country's land laws that will give farmers who have
> succeeded in overturning eviction orders only seven days to leave their
> land.
> Previously they had 90 days.
> Fines against defiant farmers will be increased fivefold to 100,000
> Zimbabwe dollars (1,800 dollars), according to the new regulations.
> Colin Cloete, the president of the white-run Commercial Farmers' Union
> (CFU) told AFP Thursday that the amendments showed the government was
> determined to implement land reforms "come hell or high water."
> "They are changing the laws to suit the programme," he said.
> Cloete said the government had paid no regard to the constitutionality of
> ramming through changes to its land act, under which more than 95 percent of
> white-owned land has been compulsorily acquired for redistribution,
> according
> to farmers' groups.
> The government's "tight control" over the programme and its refusal to
> involve white farmers int eh programme would prove "damaging (to the
> government) on the international front," he predicted.
> John Worswick, the vice chairman of farming crisis group Justice for
> Agriculture (JAG) described the amendments as "totally draconian and totally
> illegal and totally unconstitutional".
> "We will challenge it in the courts as quickly as possible," he said.
> He urged farmers and their farm workers not to be deterred but to
> continue
> to use legal processes to preserve their sources of livelihood, "even if
> they're off their farms."
> The government has been angered by legal challenges filed by many white
> farmers against the seizure of their farms, accusing the farmers of racism
> and
> of undermining black empowerment.
> In a landmark ruling in August, just before 2,900 farmers were supposed
> to
> leave their farms, a High Court judge said eviction orders were invalid if
> they had not been served to banks or lending institutions that held
> mortgages
> on the farms.
> The new amendments seek to get around that by stipulating that banks or
> lending institutions must be served with a 30-day notice before the
> government
> can take a farm.
> JAG spokeswoman Jenni Williams condemned the amendments, and the
> government
> for ignoring the law as it forged ahead with its land reforms.
> "They have legitimised illegality," she said, but urged farmers to
> continue
> to challenge the seizure of their farms by using the "powerful window" of
> constitutional challenges against the land act and its amendments.
> The amendments adopted by parliament will only become law once they are
> signed by President Robert Mugabe.
> Farmer Andy Kockott, who owns one farm in Tengwe, northwestern Zimbabwe,
> and had his eviction order overturned by the courts in August, said he was
> determined to fight any new eviction order issued against him.
> "Robert Mugabe has said personally in front of the whole world -- one
> man,
> one farm," said Kockott. "I think I've got a strong case."
> Mugabe told delegates at the recent UN Earth Summit in Johannesburg,
> South
> Africa: "We have said, even as we acquire our land, we shall not deprive the
> white farmers of land completely. Every one is entitled to at least one farm
> but they would want to continue to have more than one farm."
> Not all Zimbabweans are sympathetic to the country's white commercial
> farmers, however.
> A letter to the state-controlled Herald newspaper Thursday commended the
> government for rectifying colonial imbalances that have left whites here
> with
> the bulk of the country's prime land.
> "There is no need for the white community to cry foul over stolen
> privileges," the letter's writer, Mike Jogo said.
> The government's policy of land seizures has aggravated a chronic food
> shortage that threatens nearly seven million of the country's 12 million
> people with starvation, aid organisations said this week.
>
|
|
|
|
Re: Mal Mugabe [boodskap #66594 is 'n antwoord op boodskap #66589] |
Sun, 22 September 2002 11:36 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
emmy[1]
Boodskappe: 865 Geregistreer: April 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Reenen van Niekerk
> Nou Gloudina as ons net wit en swart sien ,wat sien jy????
grijs ;-))
grt emmy
>
> Reenen
> Wouter Plaasvark wrote in message
> news:3d8a1603.0@news1.mweb.co.za...
>> Wouter Plaasvark wrote:
>>> Miskien moet jy dan jou opinie gee, want jy skep die indruk
>>> dat jy dit kondoneer.
>> 'n Mal magsbehepte swartman en wit boere.
>>> En hulle sonde is dat hulle iets het wat hy nodig het.
>>
>> Gloudina
>> Nee, Wouter, ek gaan nie val vir jou druk nie.
>>
>> Wouter
>> Daar is geen druk nie. Jou weiering om te sê waar jy
>> staan is 'n antwoord. Jy het reeds gesien wat die
>> algemene interpretasie daarvan is.
>>
>> Gloudina
>> Jy vertoon dieselfde karaktertrekke in hierdie
>> situasie as wat jy voorgee dat Mugabe het: alles
>> is wit en swart. Mens is óf "vir Mugabe" of "teen
>> Mugabe." Daar is blykbaar in jou en ander Mugabe-
>> haters geen grys areas nie. As ek nou na jou
>> aangehegte opname kyk, dan sien ek eerstens 'n
>> land waar sulke opnames nog gehou kan word. ( Wonder
>> of so 'n opname toegelaat sou geword het in P.W.
>> Botha se tyd, en hoe vry mense sou gevoel het om
>> te antwoord?)
>>
>> Wouter
>> Ek het geen behoefte om Mugabe en Botha te vergelyk nie.
>> Die een is verby, die ander is besig om *nou* helse skade aan
>> te rig. Die feit dat ander voorheen outokraties in 'n buurland
>> opgetree het maak geen verskil aan wat Mugabe in 2002
>> doen nie. Dis ons twee se fundamentele verskil in uitkykspunt,
>> ek glo die toekoms lê in die hede en in die toekoms. De feit
>> dat Mugabe nie uit ander se verlede leer nie, verander niks.
>>
>> Gloudina
>> Ek weet dat my regering die nodige stappe doen
>> om druk op Mugabe en sy regering uit te oefen om sekere
>> dinge te verander. En wanneer die tyd ryp is, sal dinge
>> verander. Tot dan weet ek nog dat een van my vriendinne
>> se seun in Harare sit vir ABSA, en hy sê Harare is veiliger
>> as Pretoria.
>>
>> Wouter
>> Hy is moontlik reg. Zim is 'n groot plek en die probleemareas is
>> gelokaliseerd. Maar daar is 'n helse verskil. In Pretoria maak die
>> skurke dinge onveilig, die Regering veg (nie altyd ewe bekwaam
>> nie, maar darem) aan die kant van die wetsgehoorsames.
>>
>> In Zim maak die regering dinge onveilig en hulle moedig selektief
>> die skurke aan om teen wersgehoorsame blanke burgers op te tree.
>> Selfs wanneer die howe teen hulle beslis. Dan face ek eerder
>> Pretoria se skurke, al is daar meer skurke as in Harare. Dit
>> was destyds ook (en dalk steeds) veiliger in Moskou as in
>> New York, maar dit maak nie van Moskou 'n Utopia nie.
>>
>> En Mugabe is nog aktief besig met sy destabilasie. Hier is 'n
>> vars berig van 'n Europese nuusagentskap:
>>
>> HARARE, Sept 19 (AFP) - Zimbabwe's white farmers braced Thursday for
>> increased pressure from the government to leave their land, after parliament
>> rushed through new laws that will make it easier to evict them and resettle
>> their farms with landless blacks.
>> On Wednesday parliament, in which President Robert Mugabe's ruling
>> Zimbabwe
>> African National Union-Patriotic Front (ZANU-PF) holds the majority, adopted
>> amendments to the country's land laws that will give farmers who have
>> succeeded in overturning eviction orders only seven days to leave their
>> land.
>> Previously they had 90 days.
>> Fines against defiant farmers will be increased fivefold to 100,000
>> Zimbabwe dollars (1,800 dollars), according to the new regulations.
>> Colin Cloete, the president of the white-run Commercial Farmers' Union
>> (CFU) told AFP Thursday that the amendments showed the government was
>> determined to implement land reforms "come hell or high water."
>> "They are changing the laws to suit the programme," he said.
>> Cloete said the government had paid no regard to the constitutionality of
>> ramming through changes to its land act, under which more than 95 percent of
>> white-owned land has been compulsorily acquired for redistribution,
>> according
>> to farmers' groups.
>> The government's "tight control" over the programme and its refusal to
>> involve white farmers int eh programme would prove "damaging (to the
>> government) on the international front," he predicted.
>> John Worswick, the vice chairman of farming crisis group Justice for
>> Agriculture (JAG) described the amendments as "totally draconian and totally
>> illegal and totally unconstitutional".
>> "We will challenge it in the courts as quickly as possible," he said.
>> He urged farmers and their farm workers not to be deterred but to
>> continue
>> to use legal processes to preserve their sources of livelihood, "even if
>> they're off their farms."
>> The government has been angered by legal challenges filed by many white
>> farmers against the seizure of their farms, accusing the farmers of racism
>> and
>> of undermining black empowerment.
>> In a landmark ruling in August, just before 2,900 farmers were supposed
>> to
>> leave their farms, a High Court judge said eviction orders were invalid if
>> they had not been served to banks or lending institutions that held
>> mortgages
>> on the farms.
>> The new amendments seek to get around that by stipulating that banks or
>> lending institutions must be served with a 30-day notice before the
>> government
>> can take a farm.
>> JAG spokeswoman Jenni Williams condemned the amendments, and the
>> government
>> for ignoring the law as it forged ahead with its land reforms.
>> "They have legitimised illegality," she said, but urged farmers to
>> continue
>> to challenge the seizure of their farms by using the "powerful window" of
>> constitutional challenges against the land act and its amendments.
>> The amendments adopted by parliament will only become law once they are
>> signed by President Robert Mugabe.
>> Farmer Andy Kockott, who owns one farm in Tengwe, northwestern Zimbabwe,
>> and had his eviction order overturned by the courts in August, said he was
>> determined to fight any new eviction order issued against him.
>> "Robert Mugabe has said personally in front of the whole world -- one
>> man,
>> one farm," said Kockott. "I think I've got a strong case."
>> Mugabe told delegates at the recent UN Earth Summit in Johannesburg,
>> South
>> Africa: "We have said, even as we acquire our land, we shall not deprive the
>> white farmers of land completely. Every one is entitled to at least one farm
>> but they would want to continue to have more than one farm."
>> Not all Zimbabweans are sympathetic to the country's white commercial
>> farmers, however.
>> A letter to the state-controlled Herald newspaper Thursday commended the
>> government for rectifying colonial imbalances that have left whites here
>> with
>> the bulk of the country's prime land.
>> "There is no need for the white community to cry foul over stolen
>> privileges," the letter's writer, Mike Jogo said.
>> The government's policy of land seizures has aggravated a chronic food
>> shortage that threatens nearly seven million of the country's 12 million
>> people with starvation, aid organisations said this week.
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Mal Mugabe [boodskap #66598 is 'n antwoord op boodskap #66593] |
Sun, 22 September 2002 12:43 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
emmy wrote:
> Triest.. Mugabe en familie en partijleden pikken de beste boerderijen in en
> weten deze niet te besturen..
Is jy seker van al jou feite? Lees
jy koerant-stukke wat albei kante
van die saak benadruk, en nie maar
net een kant nie? En wie is jy om
te verklaar dat die mense in Zimbabwe
nie weet hoe om die land te bestuur
nie? Jy praat uit 'n tipiese wit
standpunt uit. Tensy swart mense nie die
ding doen soos jy dit gedoen wil hê
nie, dan is hulle bestuur sleg. Miskien
het hulle ander agendas. Miskien wil
hulle die grond terug in swart hande
hê, maar in die Engels-gevormde regstelsel
en besittings-stelsel ( waar een persoon
of een maatskappy die grond moet "besit")
moet die plaas geregistreer word in iemand
se naam. Ek stel voor dat jy die oordele
oor Mugabe in die hande van jou regering
laat, en aan jou verteenwoordiger in jou
parlement skryf en vra wat hulle doen
omtrent die probleem en wat aangaan. Miskien
kry jy daar gebalanseerde informasie. Hoekom
vors jy nie bietjie na wat die Nederlandse
regering van die saak dink en daaraan doen nie,
en dan kom vertel jy ons wat jy uitgevind het.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mal Mugabe [boodskap #66643 is 'n antwoord op boodskap #66530] |
Mon, 23 September 2002 11:42 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Down With Telkom
Boodskappe: 12 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gloudina,
Die verskil is, onder die swart regerings het geen Afrika land nog vooruit
gegaan nie. In Suid Afrika was daar vooruitgang. Waar dink jy kom daardie
goeie Zimbabwe skole wat jy so graag aanhaal vandaan? Dis maar die blankes
wat dit georganiseer het.
Dit is ook nie 'n rasse "issue" nie en ek gebruik die woorde swart of wit as
woorde vir verwysing. Afrika het een moerse kultuur probleem wat aanleiding
gee tot gebroetsels soos Mugabe om te manifesteer. Ja ons ou wittes het ook
maar ons sondebokke, maar ten minste so tussen die dose deur groei en
ontwikkel die dinge. Jy praat van hoe sleg die Appartheid regering was, ek
sou sê jy moet maar ook Appartheid vergelyk met wat in Amerika gebeur het.
Of miskien met wat in Australie gebeur het. Nie 'n tiende so erg as mens dit
op 'n skaal sou opweeg nie.
Nee wat, jy sien Suid Afrika buite konteks vriendin. As jy Suid Afrika met
sy swart bevolking en al selfs in Appartheid teen die res van Afrika opweeg
sal jy sien waar jou teoreë wind verloor. Daar is net geen vergelyking nie.
In Zimbabwe het die wittes (ander kultuur) die land gebou en nou breek
Mugabe (swakker kultuur) hom maar weeraf. Want hy kan nie in die wit kultuur
se omgewing funksioneer nie. Dis so maklik en eenvoudig soos dit. Dit het
niks te doen met kleur nie, maar alles met kultuur.
Nou ja, daar is 'n gou reel in die natuur:
AS JY DOM IS MOET JY BARS.
Mugabe en pelle leer nou op die harde manier. Of sal ons eerder sê die mense
wat vir hom gestem het leer nou op die harde manier.
Cheers
skryf in boodskap news:3D8B1BCC.6020103@rogers.com...
>
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>
>> Ek het geen behoefte om Mugabe en Botha te vergelyk nie.
>> Die een is verby, die ander is besig om *nou* helse skade aan
>> te rig. Die feit dat ander voorheen outokraties in 'n buurland
>> opgetree het maak geen verskil aan wat Mugabe in 2002
>> doen nie. Dis ons twee se fundamentele verskil in uitkykspunt,
>> ek glo die toekoms lê in die hede en in die toekoms. De feit
>> dat Mugabe nie uit ander se verlede leer nie, verander niks.
>
>
>
> Die verskil tussen jou en my is dat ons
> verwysingsraamwerke verskil. Ek kyk na
> groter dele van die geskiedenis en weeg
> dan teen daardie groter agtergrond die
> huidige toestande in. Wat het gebeur in
> Kenia in die middel van die twintigste
> eeu? Kenyatta en sy Mau-Mau het koel en
> doelbewus besluit dat die witmense uit
> hulle tradisionele landerye verwilder moet
> word. Hulle het sistematies wit boere en
> wit huisgesinne uitgemoor en dan weer in
> die bos verdwyn. Die tegniek was suksesvol.
> Dit het die proses van wit padgee van lande
> waar swart mense gebly het en weer wou bly,
> verhaas. Gelukkig vir Kenia was daar 'n
> Labour regering in Engeland in daardie tyd
> wat daadwerklik plase van wittes opgekoop
> het (geen gewillige verkoper storie nie) en
> die swart mense daarop help vestig het. Dis
> daarom dat ons geen groot plaasbesettings in
> Kenia gehad het nie. Wat gaan toe nog ook
> in die tweede helfte van die twintigste eeu
> in Afrika aan? Die handjievol wittes aan die
> suidpunt van Afrika begin 'n beleid van
> grondbesettings om witmense te verseker dat
> hulle altyd in wit areas sal bly. Die wereld
> kyk aan maar doen eers iets hier in die tagtigs
> daadwerklik. Intussen probeer Smith dieselfde
> taktiek in Zimbabwe, en moet eers na 'n bosoorlog
> die handdoek ingooi. Nou kom Mugabe aan bewind.
> Toegegee, hy is nou nie so 'n roos tussen die
> dorings nie, maar vir twintig jaar doen hy amper
> niks aan grondhervorming nie, totdat hy gedwing
> word deur sy eie volgelinge wat vra waarom hulle
> 'n oorlog geveg het as daar geen beweging is nie.
> Sien, Wouter, dis teen hierdie agtergrond dat ek
> na Mugabe kyk, en dan sien ek dat hy nou nie eintlik
> die wreedste of die koelbloedigste van die diktators
> was wat in Afrika in die tweede helfte van die
> twintigste eeu was nie. Vir my vat die (amper geheel
> gedomineer deur Afrikaners) Nasionale Party onder
> mense soos P.W. Botha nog altyd die koek. En ander
> mense stem met my saam. Dawie van die Burger het
> eenkeer gesê ons Afrikaners moet maar ons bekke hou
> oor wat nou anderkant ons grense gebeur.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Zimbabwe interview on Africa to Africa channel 16 September 2002 [boodskap #66685 is 'n antwoord op boodskap #66588] |
Tue, 24 September 2002 14:10 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Oom Gert die \"d
Boodskappe: 28 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeie een!
"Reenen van Niekerk" skryf in boodskap news:3d8d679a.0@news1.mweb.co.za...
> Maar antwoord my vraag
> Dit is nie die antwoord op die vraag nie.Ek dink dit is die antwoord wat jy
> op n vraag van laas jaar gegee het.
>
> Reenen
> skryf in boodskap news:3D8BB0E8.1040105@rogers.com...
>>
>> Reenen van Niekerk wrote:
>>
>>
>>> Ek wil jou net een vraag vra?
>>> As Mugabe Kanada se premier was sou jy saamstem met die manier wat hy die
>>> land regeer.Sou jy weer vir hom gestem het?
>>
>> Laat ek nou vir jou een vraag vra.
>> Het jy vir die Nasionale Party gestem?
>> Die Party wie se offisiële beleid dit
>> was om mense van die grond te verjaag
>> waarop hulle en hulle voorvaders gebly
>> het, net sodat daar "wit gebiede" geskep
>> kon word? Wat mense en hulle skamele
>> besittings op vragmoters gelaai het en
>> hulle dan daar in die kaal vlaktes gaan
>> los het? Dis blykbaar rofweg wat Mugabe
>> nou doen. As jy nie toe die Nasionale
>> Party aktief gekritiseer het nie, het jy
>> geen reg om Mugabe nou te kritiseer nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
Bladsye (2): [ 2] |
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:17:35 UTC 2025
|