Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep
Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66296] |
Sun, 15 September 2002 11:19 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
I. Hate Telkom
Boodskappe: 22 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Goeie dag,
Dis aaklig om aan die gat kant van die aarde te leef. Die wêreld daar bo
gaan vooruit en die monsters hier onder van die politikuste tot die Telkom
boelies boor die Suid Afrikaanse verbruiker ten duurste met verouderde
tegnologie teen tot 6 keer die prys wat oorsee daarvoor gevra word.
Lyk my immigreer word maar al opsie hoe langsamer ons die pad in Suid Afrika
loop. Mens wil tog mos maar nie agteruit boer nie, of hoe?
Groete
|
|
|
|
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66314 is 'n antwoord op boodskap #66301] |
Sun, 15 September 2002 13:18 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
I. Hate Telkom
Boodskappe: 22 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nee, jou "keis" is nie gerest nie. Is jy ook deel van die mengelsmoes
tonneldenkers wat almal wat net durf praat van ander weivelde as ketters
afmaak?
My voorsate het hierheen gekom van vér af en die hele aarde is my
speelgrond. Niemand gaan my verantwoordelik laat voel vir iets waarin ek
geen aandeel gehad het nie. Ek glo toevallig nie in geweld nie. Maar weens
daai geloof is ek totaal magteloos om die ou landjie met sy mooi natuurskoon
en stupid mense te red van verderf omdat ek die enigste vreedsame manier van
verandering ontneem word omdat my ou volkie nie vinnig genoeg teel nie. Dit
wil sê al staan almal saam (dis nou Afrikaners) in verkiesings sal ek nie
eens 'n donderse verkeerslig kan laat herstel met ons stem nie. Ons bestaan
net in die land en ek weet dit klink nou vreeslik "politically incorrect"
maar hier gaan vokol aan in die ou landjie van ons en om mooi te praat
daaroor en al die wensdenkery wat jy kan saamskraap op die planeet van ons
kan daardie feit nie wegsteek nie.
Ek is nie 'n rassis nie, maar wel 'n kulturalis en glo dat die verskille
tussen die massa en die minderheid se kulture te groot is en eenvoudig
onversoenbaar is sonder dat die een die ander se klultuur aanneem. Dit het
al begin gebeur en mense van beide kante van die kultuur gordyn loer al vir
mekaar met blink ogies. Dis te oulik vir woorde. My probleem is dat die wat
my kultuur (westers) aanhang (Tokyo, Ramaphosa en kie) in die minderheid is.
Dis die probleem in Zim gewees en dis dieselfde een hier.
So as jy nie hou van my openlike verset teen 'n swak Afrika regering (en
alles wat daarmee saam verval) nie, dan is dit maar een van daai dinge. Ek
doen my deel, glo my ek doen, maar ek gaan nie my hele leeftyd afsloof aan
'n saak wat al meer verlore lyk nie. Ek soek nog lig vir so jaar of twee en
dan skiet ek die lang myle oorsee waar mense tog wel vorentoe wil gaan
sonder om konstant in die verlede te wil in tuur en so lank daar vashaak dat
hulle vergeet van more.
So ja, daar het jy dit nou. Ek stem nie saam met die ouens wat die regering
wil omver werp nie. Nie omdat ek dink dis verkeerd nie. Die hemel weet ons
kort bietjie opwinding in die geweste. Ek dink egter dis dom en futiel omdat
dit nie kan werk nie. Die veranderinge wat in Afrika nodig is om die plek
vooruit te laat gaan lê in honderde jare se sosiale ontwikkeling, nie in
geweld nie. Dit lê verseker ook nie daarin om mense van Europese afkoms wat
'n suksesvolle kultuur het nie, as batterye vir sosiale opheffing te gebruik
nie. Die situasie (wat dalk bydrae tot die ontevredenheid van die regses) is
tans sodanig dat die blankes (as soort van straf vir appartheid) belasting
betaal dat die biesiese bewe en omtrent niks daarvan terugkry nie. Daardie
geld word gebruik om mense wat ek grootsliks beskou as mense met 'n
vervlakste swak kultuur in stand te hou. Hulle huise word voorsien en hulle
mediese onkostes word gedek Dit lei tot bevolkingsgroei wat meer en meer
druk plaas op die minderheid wat belasting betaal dat die biesies bewe. Want
sien Appartheid is NIE die rede hoekom die swart mense in Suid Afrika so
swaar kry nie. Dis hul kultuur. Jy kan nou maar sê wat jy wil en jou
liberale humanistiese "bullshit" speelgoed uit jou wiegie gooi, dis die
realiteit!
Die res van Afrika waar daar nie Appartheid was nie (veral Zim) is 'n goeie
voorbeeld.
So lekker dag vir jou. En gaan rest jou keis op iemand anders so voorstoep
jou vervlakste tonneldenker.
skryf in boodskap news:3D847DBA.2030708@rogers.com...
>
> I. Hate Telkom wrote:
>
>
>> Lyk my immigreer word maar al opsie
>
>
> Aai rest maai keis.
>
> Tant Hessie van Kandahar en Kandahier
>
|
|
|
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66316 is 'n antwoord op boodskap #66314] |
Sun, 15 September 2002 13:36 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
I. Hate Telkom wrote:
> Nee, jou "keis" is nie gerest nie. Is jy ook deel van die mengelsmoes
> tonneldenkers wat almal wat net durf praat van ander weivelde as ketters
> afmaak?
Ek het my keis gerest omdat jy nie die
verskil ken tussen "immigrasie" en
"emigrasie" nie. En verder, omdat jy
blykbaar nie weet hoe om "apartheid"
te spel nie. Hier in Kanada weet selfs
die Engels- en Frans- en Ojibway- en
Inuitpratende Kanadese hoe om "apartheid"
te spel. Jy gaan vir die Afrikaanse taal
verlore.
En ek sien jy verwys na ander plekke,
waarheen jy kan emigreer, as "weivelde."
So jy wil ander plekke gaan soek waar jy op
die room van die land wil lewe. Moet tog nie
na Kanada kom nie. Jy sal belasting betaal tot-
dat dit by jou ore uitkom. En ek sweer as jy
die dag hier land, sal jy begin kritiseer. Ons
het al teveel van daardie tipe "afrikaners" hier
gesien.
Tant Hessie van die Groot Mere
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep [boodskap #66380 is 'n antwoord op boodskap #66366] |
Mon, 16 September 2002 16:26 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van advertensie gepraat - ek sien met die advertensie van Isuzu, word die
blerrie nou onder 'n swart strepie versteek:))
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:o4mbouot28benm27c4b9at98l5c2iop1pq@4ax.com...
> On Mon, 16 Sep 2002 10:30:55 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ek het juis Saterdagaand doelbewus verdwaal en 'n wonderlike, nuwe pad
>> gekry!!.
>> Dit maak op vir die ander pad wat voel asof jy op 'n sinkplaatpad ry, al is
>> daar teer.
>> Annette
>>
>
>
> noudat iemand die ding oor die paaie begin, ek sien gisteraand daai ad
> van firestone waar die mense so kla oor ons paaie. ek was al op baie
> plekke op ons aarde en oor die algemeen is ons paaie van die beste in
> die wereld. daar is slegte paaie ja maar oor die algemeen het ons dit
> goed. dit beteken nog nie ek is happy oor al die tolpaaie stront nie.
>
> sa se internet gebruikers spandeer heelwat minder tyd online as ons
> amerikaanse en europese counter parts. volgens `n artikel wat ek die
> naweek lees is dit die direkte gevolg van telkom se monopolie en hoe
> oproep kostes. volgens die artikel het sa websites baie gegroei en is
> vinnig besig om op te vang met oorsese sites. ander interesante feit
> is dat na sex wat die top woord op search engines is
> volg.............jobs. tekens van die tye.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 00:18:45 UTC 2025
|