| Doofbewustheidsweek [boodskap #65977] |
Wo., 04 September 2002 07:19  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is miskien goed dat daar so 'n week is, maar jaar na jaar sien ek net
plakkate wat my daarvan bewus maak, en op die TV 'n handtolk by die nuus.
Miskien moet ons permanent handtolke of onderskrifte by alle programme op TV
kry - altyd - en kan die publiek meer bewus gemaak word van hierdie mense se
dilemma.
Dit geld natuurlik vir alle gestremdes - nie net die dowes nie.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Doofbewustheidsweek [boodskap #65992 is 'n antwoord op boodskap #65985] |
Wo., 04 September 2002 15:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Miskien is daar dowe mense wat nog nie kan lees nie?
Annette
-- "Jonas" skryf in boodskap news:al538t$f8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom is daar handtolke en nie slegs onderskrifte nie - wat sê een van die
> dowe ouens daarvan? Of, kan alle dowe ouens die handtlke verstaan, maar nie
> almal kan lees nie? Help my...
> "Annette" wrote in message
> news:al4c5r$1n15tp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit is miskien goed dat daar so 'n week is, maar jaar na jaar sien ek net
>> plakkate wat my daarvan bewus maak, en op die TV 'n handtolk by die nuus.
>> Miskien moet ons permanent handtolke of onderskrifte by alle programme op TV
>> kry - altyd - en kan die publiek meer bewus gemaak word van hierdie mense se
>> dilemma.
>> Dit geld natuurlik vir alle gestremdes - nie net die dowes nie.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Doofbewustheidsweek [boodskap #66003 is 'n antwoord op boodskap #65992] |
Do., 05 September 2002 03:47  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Nee - dis blinde mense wat nie kan lees nie>
"Annette" skryf in boodskap news:al59vm$1nh18f$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Miskien is daar dowe mense wat nog nie kan lees nie?
> Annette
>
>
> -- "Jonas" wrote in message
> news:al538t$f8t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom is daar handtolke en nie slegs onderskrifte nie - wat sê een van die
>> dowe ouens daarvan? Of, kan alle dowe ouens die handtlke verstaan, maar nie
>> almal kan lees nie? Help my...
>> "Annette" wrote in message
>> news:al4c5r$1n15tp$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit is miskien goed dat daar so 'n week is, maar jaar na jaar sien ek net
>>> plakkate wat my daarvan bewus maak, en op die TV 'n handtolk by die nuus.
>>> Miskien moet ons permanent handtolke of onderskrifte by alle programme op TV
>>> kry - altyd - en kan die publiek meer bewus gemaak word van hierdie mense se
>>> dilemma.
>>> Dit geld natuurlik vir alle gestremdes - nie net die dowes nie.
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|