| Vir Drom [boodskap #65547] |
Di., 20 Augustus 2002 07:20  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #65588 is 'n antwoord op boodskap #65584] |
Wo., 21 Augustus 2002 12:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
> blow-dry sy eende.
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>> "Annette" wrote in message
> news:...
>>> Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>> Annette
>>
>> Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>> gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>> tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>> fotos in die koerante hier rond.
>>
>> Drom
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #65596 is 'n antwoord op boodskap #65590] |
Wo., 21 Augustus 2002 19:24   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar word vertel van die groot baber wat gevang is, en by die huis in die
bad gesit is - die ding was nog lewendig, en onmiddelik het die kinders dit
aangeneem as 'n troeteldier, gestreel, met dit gespeel en die ouers kon dit
toe nie vrekmaak en gaarmaak nie.
Die vis is elke dag buite toe geneem, die kinders het 'n halsband omgesit en
met dit gaan loop, selfs die hond en die kat was met dit maats.
Slim vis gewees ook - elke dag as dit tyd was vir die kinders om tuis te kom
van die skool af, dan raak die vis so opgewonde.
Toe, een nag word vis buite vergeet, en toe reen dit vreeslik, en die
volgende oggend kry hulle vir vis buite op die grasperk - verdrink:))
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ak07hj$4ld$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Tjoep is goed genoeg.
>
> Wat is die storie van die vis?
>
> "Annette" wrote in message
> news:ak00ca$1epesc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
>> Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
>>> blow-dry sy eende.
>>>
>>> "Drom" wrote in message
>>> news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>>>> "Annette" wrote in message
>>> news:...
>>>> > Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>>> > Annette
>>>>
>>>> Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>>>> gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>>>> tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>>>> fotos in die koerante hier rond.
>>>>
>>>> Drom
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #65605 is 'n antwoord op boodskap #65596] |
Do., 22 Augustus 2002 06:45   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n vreeslike sêd storie. Dis hoekom ek my kinders nie toelaat om hier te
lees nie ; )
"Annette" skryf in boodskap news:ak0peb$1en68m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Daar word vertel van die groot baber wat gevang is, en by die huis in die
> bad gesit is - die ding was nog lewendig, en onmiddelik het die kinders dit
> aangeneem as 'n troeteldier, gestreel, met dit gespeel en die ouers kon dit
> toe nie vrekmaak en gaarmaak nie.
> Die vis is elke dag buite toe geneem, die kinders het 'n halsband omgesit en
> met dit gaan loop, selfs die hond en die kat was met dit maats.
> Slim vis gewees ook - elke dag as dit tyd was vir die kinders om tuis te kom
> van die skool af, dan raak die vis so opgewonde.
> Toe, een nag word vis buite vergeet, en toe reen dit vreeslik, en die
> volgende oggend kry hulle vir vis buite op die grasperk - verdrink:))
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:ak07hj$4ld$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Tjoep is goed genoeg.
>>
>> Wat is die storie van die vis?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:ak00ca$1epesc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> :))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
>>> Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Koot Pieterse" wrote in message
>>> news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
>>>> blow-dry sy eende.
>>>>
>>>> "Drom" wrote in message
>>>> news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> news:...
>>>> > > Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>>> > > Annette
>>>> >
>>>> > Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>>>> > gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>>>> > tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>>>> > fotos in die koerante hier rond.
>>>> >
>>>> > Drom
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Vir Drom [boodskap #65607 is 'n antwoord op boodskap #65605] |
Do., 22 Augustus 2002 11:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:))) Janee - hierdie ng is nie vir onskuldige siele nie;))
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:ak21a0$t27$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis 'n vreeslike sêd storie. Dis hoekom ek my kinders nie toelaat om hier te
> lees nie ; )
>
> "Annette" wrote in message
> news:ak0peb$1en68m$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar word vertel van die groot baber wat gevang is, en by die huis in die
>> bad gesit is - die ding was nog lewendig, en onmiddelik het die kinders dit
>> aangeneem as 'n troeteldier, gestreel, met dit gespeel en die ouers kon dit
>> toe nie vrekmaak en gaarmaak nie.
>> Die vis is elke dag buite toe geneem, die kinders het 'n halsband omgesit en
>> met dit gaan loop, selfs die hond en die kat was met dit maats.
>> Slim vis gewees ook - elke dag as dit tyd was vir die kinders om tuis te kom
>> van die skool af, dan raak die vis so opgewonde.
>> Toe, een nag word vis buite vergeet, en toe reen dit vreeslik, en die
>> volgende oggend kry hulle vir vis buite op die grasperk - verdrink:))
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:ak07hj$4ld$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Tjoep is goed genoeg.
>>>
>>> Wat is die storie van die vis?
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ak00ca$1epesc$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> :))) Het jy gister die storie gehoor van die mak vis wat verdrink het?:)))
>>>> Hang aan - ons stuur vir jou 'n opblaasbootjie;)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Koot Pieterse" wrote in message
>>>> news:ajvtfs$gp7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Los Koot uit. Hy sit hom en verwonder aan die webbe tussen sy tone. En
>>>> > blow-dry sy eende.
>>>> >
>>>> > "Drom" wrote in message
>>>> > news:1e507c17.0208202235.58839e10@posting.google.com...
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > news:...
>>>> > > > Gee ons asb 'n adres waarna ons vir jou watervlerkies kan stuur.
>>>> > > > Annette
>>>> > >
>>>> > > Stuur liewer vir Koot. Hier by ons het dit ook omtrent die hele tyd
>>>> > > gereën, maar darem net saggies. Dis die kusgebied vanaf Port Elizabeth
>>>> > > tot verby Oos Londen wat swaar gekry het. Daar was nogal ontstellende
>>>> > > fotos in die koerante hier rond.
>>>> > >
>>>> > > Drom
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|