| Breinoefeninge [boodskap #65450] |
Do., 15 Augustus 2002 07:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer Human &
Rossouw.
Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan vir die
aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Breinoefeninge [boodskap #65482 is 'n antwoord op boodskap #65479] |
Vr., 16 Augustus 2002 10:56   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat het van jou oortjies geword?:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d5cd621.0@news1.mweb.co.za...
> Sal nie help nie....jy kan nie iets oefen wat nie meer daar is nie!
> "Annette" wrote in message
> news:ajfmqk$1b277e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer Human &
>> Rossouw.
>> Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan vir die
>> aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Breinoefeninge [boodskap #65488 is 'n antwoord op boodskap #65485] |
Vr., 16 Augustus 2002 13:37  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel die ore word mos ge-oefen om te kan onthou - en nou sê jy jy kan nie:)
Nou sing ons vir Hasie: Wat het van jou stertjie geword, en vir jou: Wat het
van jou oortjies geword?:)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d5cf884.0@news1.mweb.co.za...
> Nou's ek stupid......wat bedoel jy?
> "Annette" wrote in message
> news:ajilrh$1aq4ee$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat het van jou oortjies geword?:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d5cd621.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sal nie help nie....jy kan nie iets oefen wat nie meer daar is nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ajfmqk$1b277e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Einde September kom daar 'n boek uit oor breinoefeninge - uitgewer
> Human
>> &
>>>> Rossouw.
>>>> Daar is glo oefeninge in om beter te kan onthou - ek dink ek gaan
vir
>> die
>>>> aantie hierdie jaar 'n krismisboks stuur:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|