| Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65355] |
Sa., 10 Augustus 2002 14:33  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
gemaak:))
Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker 'n
gefrustreerde Blou Bul:)
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65358 is 'n antwoord op boodskap #65356] |
Sa., 10 Augustus 2002 18:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit was 'n bierpens daai:)))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:aj3elm$32l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hy't was definitief met goedkoop wyn gevul - PROVINCE!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>> gemaak:))
>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker
> 'n
>> gefrustreerde Blou Bul:)
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65367 is 'n antwoord op boodskap #65356] |
So., 11 Augustus 2002 06:05   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
:)))) Ek was toe reg - mens ken 'n bierpens as mens een sien - die duiker is
glo van Potchefstroom - die bakermat van Christelike Hoër Onderwys.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:aj3elm$32l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Hy't was definitief met goedkoop wyn gevul - PROVINCE!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>> gemaak:))
>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy seker
> 'n
>> gefrustreerde Blou Bul:)
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Rugby - GROOT sports:) [boodskap #65446 is 'n antwoord op boodskap #65367] |
Do., 15 Augustus 2002 06:42  |
lou[2]
Boodskappe: 279 Geregistreer: Oktober 2001
|
Senior Lid |
|
|
Duitlik weet Anenette nie eers dat Poctchefstroom nie in die NTvl is nie ...
tsk tsk tsk.
"Annette" skryf in boodskap news:aj4uph$18uvcv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> :)))) Ek was toe reg - mens ken 'n bierpens as mens een sien - die duiker is
> glo van Potchefstroom - die bakermat van Christelike Hoër Onderwys.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:aj3elm$32l$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Hy't was definitief met goedkoop wyn gevul - PROVINCE!!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:aj387a$18gl04$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Of ons nou wen vandag of nie - die wedstryd vandag het wêreldgeskiedenis
>>> gemaak:))
>>> Wonder van waar daardie emosionele toeskouer is - aan sy bou is hy
seker
>> 'n
>>> gefrustreerde Blou Bul:)
>>> Annette
>>>
>>
>
|
|
|
|