Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Stokperdjies & kunsvlyt » Amateur Radio Entoesiaste???
Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65233] Do, 01 Augustus 2002 14:07 na volgende boodskap
J.V. Smith  is tans af-lyn  J.V. Smith
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Enige van julle in hierdie NG?
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65234 is 'n antwoord op boodskap #65233] Do, 01 Augustus 2002 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DFJ  is tans af-lyn  DFJ
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
PE1CAF, Nederland

Fred

"J.V. Smith" skryf in boodskap news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Enige van julle in hierdie NG?
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65235 is 'n antwoord op boodskap #65234] Do, 01 Augustus 2002 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J.V. Smith  is tans af-lyn  J.V. Smith
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Nederland, het eintlik Suid Afrikaners gesoek. (Nie iets persoonliks
nie.)

"DFJ" skryf in boodskap news:aibg4p$2lo2$1@news.kabelfoon.nl...
| PE1CAF, Nederland
|
| Fred
|
| "J.V. Smith" schreef in bericht
| news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Enige van julle in hierdie NG?
| >
| >
|
|
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65238 is 'n antwoord op boodskap #65233] Do, 01 Augustus 2002 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
de W7/ZS6BSP

"J.V. Smith" skryf in boodskap news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Enige van julle in hierdie NG?
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65246 is 'n antwoord op boodskap #65233] Vr, 02 Augustus 2002 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
ZR6AOK Koot Pieterse. Nie meer aktief nie (in meer as een opsig). Toerusting
lank terug gesteel.

"J.V. Smith" skryf in boodskap news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Enige van julle in hierdie NG?
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65249 is 'n antwoord op boodskap #65233] Vr, 02 Augustus 2002 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Maurice ON4BAM[1]  is tans af-lyn  Maurice ON4BAM[1]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 1 Aug 2002 16:07:01 +0200, "J.V. Smith"
wrote:

> Enige van julle in hierdie NG?

ON4BAM in Belgie... ZS/ON4BAM in 2000

Bye Maurice
--
Hamradio: ON4BAM / M0CIL / 9H3Z http://www.qsl.net/on4bam
Travelstories from Alaska, Scotland, South Africa,Iceland,
Faroe Isl. and IOTA activations
going to Thailand? http://www.f-tguesthousehuahin.com/
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65254 is 'n antwoord op boodskap #65233] Vr, 02 Augustus 2002 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die 245 retail vir $2400. Die 145 seker so $1000 tot $2000 afhangend van
kondisie. Jy sal beter doen met jou vraag op rec.radio.amateur.equipment en
die ander rec.radio.amateur.* groepe.

"J.V. Smith" skryf in boodskap news:aidpgr$hna$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> W7/ZS6BSP & ZR6AOK. Dankie vir julle antwoord.
>
> Ek's nie self betrokke by radio amateur hoedanighede nie, maar het guns om
> te vra.
>
> Ek wil graag weet wat is dievolgende HF stel werd - plaaslik natuurlik. Dit
> is volledig (antenna, ens.), tweedehands maar in 'n goeie toestand.
>
> JRC (Japan Radio Co.) JST 145. Dit is blykbaar buite produksie, maar is
> identies aan die nuwer model 245 - behalwe vir 'n paar besonderhede. Sien
> spesifikasie hieronder. Die "file attachment" is 'n prentjie van hierdie
> model.
>
> Spesifikasies: (jammer, net in Engels)
> -----------------------------------------------
>
> The JST-145/245 HF/HF+50MHz transceiver is remarkably improved in its
> transmitting performance by using a power MOSFET SEPP system in its power
> amplifier. Its superior performance is also demonstrated in the JRL-2000F HF
> linear amplifier.
>
> Transmitting frequency range:
> 160m 1.8 to 2.0MHz
> 80m 3.5 to 4.0MHz
> 40m 7.0 to 7.3MHz
> 30m 10.1 to 10.15MHz
> 20m 14.0 to 14.35MHz
> 17m 18.068 to 18.168MHz
> 15m 21.0 to 21.45MHz
> 12m 24.89 to 24.99MHz
> 10m 28.0 to 29.7MHz
> 6m 50.0 to 54.0MHz(for JST-245 only)
>
> Receiving frequency range:
> 100kHz to 30MHz
> 30MHz to 54MHz ( for JST-245 only )
>
> Type of emission:
> SSB (LSB,USB), CW,
> AM (A3H), FM, AFSK
>
> Dimensions:
> 350W × 130H × 305D(mm)
>
> Weight:
> Approx. 12kg
>
>
> ***********************
> nog besonderhede hieronder
> ***********************
>
>
> Japan Radio's newest amateur transceiver is the JST-245. This extraordinary
> rig provides complete 160 to 10 meter coverage plus 6 meters in all modes
> (AM/FM/SSB/CW/RTTY). The built-in automatic antenna tuner is provided as
> standard equipment. Tuner settings are automatically stored in memory for
> fast QSY. Three antenna connections are user selectable from the front panel
> and can be stored in memory. The general coverage receiver tunes from 100
> kHz to 30 MHz plus 48 to 54 MHz. Electronically tuned front-end filtering,
> quad FET mixer and quadruple conversion (triple on FM) ensures excellent
> dynamic range (> 100 dB) and third order ICP of +20 dBm. Excellent I.F.
> bandwidth flexibility is assured with the variable Bandwidth Control. This
> permits the standard 2.4 kHz filter to be narrowed continuously to 800 Hz.
> Narrow SSB and CW filters for the second and third I.F. are available
> optionally. Other interference rejection features include Passband Shift
> (PBS), dual noise blanker, three step attenuation, I.F. notch, selectable
> AGC and all-mode squelch. Notch tracking is automatic. Once tuned, the I.F.
> notch filter will track the offending heterodyne (± 10 kHz) if the VFO
> frequency is changed. Very low phase noise is achieved through a single
> crystal Direct Digital Synthesis system.
>
> The serious CW operator will appreciate the full break-in, variable CW
> pitch, and built-in electronic keyer. Two separate VFOs are featured for
> split frequency operation. Memory registers store most recent VFO frequency,
> mode, bandwidth and other important parameters for each band. Each of the
> 200 memories stores frequency, mode, AGC and bandwidth. A built-in RS-232C
> interface facilitates computer control.
>
> The heavy duty, built-in power supply insures reliable and continuous use.
> The ergonomic layout, colored LCD display and thoughtful placement of
> controls ensure ease of operation. For a complete technical review of this
> product please see the September 1995 issue of QST magazine or request a
> color brochure. Mic not included.
>
> The Japan Radio JST-145 transceiver is virtually identical to the JST-245,
> but does not include: 6 meters, the Bandwidth Control feature, the 2.7 kHz

> filter or the built-in automatic antenna tuner. [The JST-145 is
> discontinued, but the JST-245 is still available].
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65258 is 'n antwoord op boodskap #65246] Vr, 02 Augustus 2002 14:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Help 'n onkundige -
Hoe skakel 'n radio-ham in om te gesels met die ander hamme - per
telefoonlyn?
Indien wel - wat is die nut om dan nog met 'n burgerbandradio te sukkel as
mens soveel makliker dmv internet kan kommunikeer?
Ek vra omdat ek wonder.
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aid8v9$ro0$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> ZR6AOK Koot Pieterse. Nie meer aktief nie (in meer as een opsig). Toerusting
> lank terug gesteel.
>
> "J.V. Smith" wrote in message
> news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Enige van julle in hierdie NG?
>>
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65260 is 'n antwoord op boodskap #65258] Vr, 02 Augustus 2002 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my die kundiges wil jou nie antwoord nie. Dit werk eintlik net soos
burgerband, maar burgerband is beperk tot 'n spesifieke frekwensies binne 'n
bandwydte, terwyl die amateurs op 'n veel laer en oneindige frekwensies kan
skakel. Sover ek weet is die burgerband se 27MH frekwensie die swakste in
die hele frekwensiespektrum.....hoekom anders sou hulle dit vir BB gegun
het? Hoe verder jy wil praat, gebruik jy HF [langer golwe wat nie maklik
verstoor raak nie]. Oor medium afstand gebruik jy VHF [ongev. 50 - 80 km]
en UHF...ultra high.... gebruik hulle in stedelike gebiede met versterkers
[5km, of so].
Die radios verskil ook massief in prys. 'n CB kan jy sekerlik koop vir
so 'n R1000 of twee terwyl 'n HF radio jou maklik oor die R10thou sal
ruk....en dan het jy nog nie eens sy fênsie antenna gekoop nie. As jy 'n
Ham wil word, lê 'n moeilike eksamen voor want jy gaan nie net sit en
'maatjie vir 'n praatjie' nie. Die amateurs het 'n trotse tradisie van
gemeenskapshulp wêreldwyd.
Die vraag kan wel gevra word wat van vandag se selfone? Dit is
sekerlik so, maar vir dié manne is die 'kick' om met vreemde mense in
snaakse omstandighede te praat.....en as jy die stel eers het, dan kos die
'oproep' eintlik niks nie. Nou voor jy dink ek het dit al gedoen, ek moes
'n radio kry wat vir ons in die woestyn kan werk want as 'n ou hier gaan
staan sonder 'n maatjie, is jy effe diep in die 'jam'. Ons het toe VHF
radios gekoop en 'n repeater fo..en hoog op 'n berg gesit en nou praat ons
nogal wyd.
Hoop dit help?

Annette" skryf in boodskap news:aie58j$13ni9l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Help 'n onkundige -
> Hoe skakel 'n radio-ham in om te gesels met die ander hamme - per
> telefoonlyn?
> Indien wel - wat is die nut om dan nog met 'n burgerbandradio te sukkel as
> mens soveel makliker dmv internet kan kommunikeer?
> Ek vra omdat ek wonder.
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:aid8v9$ro0$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> ZR6AOK Koot Pieterse. Nie meer aktief nie (in meer as een opsig).
> Toerusting
>> lank terug gesteel.
>>
>> "J.V. Smith" wrote in message
>> news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Enige van julle in hierdie NG?
>>>
>>
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65261 is 'n antwoord op boodskap #65260] Vr, 02 Augustus 2002 15:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie vir die inligting Suidwester - maar ek weet van goedkoper plekke waar
manne omder vreemde en sondelinge omstandighede met vreemdelinge kan
praat:))
Ek dink net dat dit iets is wat besig is om uit te sterf, en die wat dit nog
gebruik dit net doen vir die "elite" waarde daarvan - nie omdat dit juis nog
so prakties is nie.
Net soos die telegraafmasjien wat deur niemand meer gebruik word nie.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d4aa013.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my die kundiges wil jou nie antwoord nie. Dit werk eintlik net soos
> burgerband, maar burgerband is beperk tot 'n spesifieke frekwensies binne 'n
> bandwydte, terwyl die amateurs op 'n veel laer en oneindige frekwensies kan
> skakel. Sover ek weet is die burgerband se 27MH frekwensie die swakste in
> die hele frekwensiespektrum.....hoekom anders sou hulle dit vir BB gegun
> het? Hoe verder jy wil praat, gebruik jy HF [langer golwe wat nie maklik
> verstoor raak nie]. Oor medium afstand gebruik jy VHF [ongev. 50 - 80 km]
> en UHF...ultra high.... gebruik hulle in stedelike gebiede met versterkers
> [5km, of so].
> Die radios verskil ook massief in prys. 'n CB kan jy sekerlik koop vir
> so 'n R1000 of twee terwyl 'n HF radio jou maklik oor die R10thou sal
> ruk....en dan het jy nog nie eens sy fênsie antenna gekoop nie. As jy 'n
> Ham wil word, lê 'n moeilike eksamen voor want jy gaan nie net sit en
> 'maatjie vir 'n praatjie' nie. Die amateurs het 'n trotse tradisie van
> gemeenskapshulp wêreldwyd.
> Die vraag kan wel gevra word wat van vandag se selfone? Dit is
> sekerlik so, maar vir dié manne is die 'kick' om met vreemde mense in
> snaakse omstandighede te praat.....en as jy die stel eers het, dan kos die
> 'oproep' eintlik niks nie. Nou voor jy dink ek het dit al gedoen, ek moes
> 'n radio kry wat vir ons in die woestyn kan werk want as 'n ou hier gaan
> staan sonder 'n maatjie, is jy effe diep in die 'jam'. Ons het toe VHF
> radios gekoop en 'n repeater fo..en hoog op 'n berg gesit en nou praat ons
> nogal wyd.
> Hoop dit help?
> Annette" wrote in message
> news:aie58j$13ni9l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Help 'n onkundige -
>> Hoe skakel 'n radio-ham in om te gesels met die ander hamme - per
>> telefoonlyn?
>> Indien wel - wat is die nut om dan nog met 'n burgerbandradio te sukkel as
>> mens soveel makliker dmv internet kan kommunikeer?
>> Ek vra omdat ek wonder.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:aid8v9$ro0$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> ZR6AOK Koot Pieterse. Nie meer aktief nie (in meer as een opsig).
>> Toerusting
>>> lank terug gesteel.
>>>
>>> "J.V. Smith" wrote in message
>>> news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Enige van julle in hierdie NG?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65262 is 'n antwoord op boodskap #65254] Vr, 02 Augustus 2002 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
J.V. Smith  is tans af-lyn  J.V. Smith
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Jan,

Ek het gereken dit is min of meer die prys. Ek't net gewonder of dit
haalbaar is in SA? Mense kry maar swaar...

Dankie vir die informasie.

Indien daar nog terugvoer is, is dit welkom.

"Jan" skryf in boodskap news:_Lv29.6892$Ue6.423@news.webusenet.com...
| Die 245 retail vir $2400. Die 145 seker so $1000 tot $2000 afhangend van
| kondisie. Jy sal beter doen met jou vraag op rec.radio.amateur.equipment en
| die ander rec.radio.amateur.* groepe.
|
| "J.V. Smith" wrote in message
| news:aidpgr$hna$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > W7/ZS6BSP & ZR6AOK. Dankie vir julle antwoord.
| >
| > Ek's nie self betrokke by radio amateur hoedanighede nie, maar het guns om
| > te vra.
| >
| > Ek wil graag weet wat is dievolgende HF stel werd - plaaslik natuurlik. Dit
| > is volledig (antenna, ens.), tweedehands maar in 'n goeie toestand.
| >
| > JRC (Japan Radio Co.) JST 145. Dit is blykbaar buite produksie, maar is
| > identies aan die nuwer model 245 - behalwe vir 'n paar besonderhede. Sien
| > spesifikasie hieronder. Die "file attachment" is 'n prentjie van hierdie
| > model.
| >
| > Spesifikasies: (jammer, net in Engels)
| > -----------------------------------------------
| >
| > The JST-145/245 HF/HF+50MHz transceiver is remarkably improved in its
| > transmitting performance by using a power MOSFET SEPP system in its power
| > amplifier. Its superior performance is also demonstrated in the JRL-2000F HF
| > linear amplifier.
| >
| > Transmitting frequency range:
| > 160m 1.8 to 2.0MHz
| > 80m 3.5 to 4.0MHz
| > 40m 7.0 to 7.3MHz
| > 30m 10.1 to 10.15MHz
| > 20m 14.0 to 14.35MHz
| > 17m 18.068 to 18.168MHz
| > 15m 21.0 to 21.45MHz
| > 12m 24.89 to 24.99MHz
| > 10m 28.0 to 29.7MHz
| > 6m 50.0 to 54.0MHz(for JST-245 only)
| >
| > Receiving frequency range:
| > 100kHz to 30MHz
| > 30MHz to 54MHz ( for JST-245 only )
| >
| > Type of emission:
| > SSB (LSB,USB), CW,
| > AM (A3H), FM, AFSK
| >
| > Dimensions:
| > 350W × 130H × 305D(mm)
| >
| > Weight:
| > Approx. 12kg
| >
| >
| > ***********************
| > nog besonderhede hieronder
| > ***********************
| >
| >
| > Japan Radio's newest amateur transceiver is the JST-245. This extraordinary
| > rig provides complete 160 to 10 meter coverage plus 6 meters in all modes
| > (AM/FM/SSB/CW/RTTY). The built-in automatic antenna tuner is provided as
| > standard equipment. Tuner settings are automatically stored in memory for
| > fast QSY. Three antenna connections are user selectable from the front panel
| > and can be stored in memory. The general coverage receiver tunes from 100
| > kHz to 30 MHz plus 48 to 54 MHz. Electronically tuned front-end filtering,
| > quad FET mixer and quadruple conversion (triple on FM) ensures excellent
| > dynamic range (> 100 dB) and third order ICP of +20 dBm. Excellent I.F.
| > bandwidth flexibility is assured with the variable Bandwidth Control. This
| > permits the standard 2.4 kHz filter to be narrowed continuously to 800 Hz.
| > Narrow SSB and CW filters for the second and third I.F. are available
| > optionally. Other interference rejection features include Passband Shift
| > (PBS), dual noise blanker, three step attenuation, I.F. notch, selectable
| > AGC and all-mode squelch. Notch tracking is automatic. Once tuned, the I.F.
| > notch filter will track the offending heterodyne (± 10 kHz) if the VFO
| > frequency is changed. Very low phase noise is achieved through a single
| > crystal Direct Digital Synthesis system.
| >
| > The serious CW operator will appreciate the full break-in, variable CW
| > pitch, and built-in electronic keyer. Two separate VFOs are featured for
| > split frequency operation. Memory registers store most recent VFO frequency,
| > mode, bandwidth and other important parameters for each band. Each of the
| > 200 memories stores frequency, mode, AGC and bandwidth. A built-in RS-232C
| > interface facilitates computer control.
| >
| > The heavy duty, built-in power supply insures reliable and continuous use.
| > The ergonomic layout, colored LCD display and thoughtful placement of
| > controls ensure ease of operation. For a complete technical review of this
| > product please see the September 1995 issue of QST magazine or request a
| > color brochure. Mic not included.
| >
| > The Japan Radio JST-145 transceiver is virtually identical to the JST-245,
| > but does not include: 6 meters, the Bandwidth Control feature, the 2.7 kHz
|
| > filter or the built-in automatic antenna tuner. [The JST-145 is
| > discontinued, but the JST-245 is still available].
| >
|
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65270 is 'n antwoord op boodskap #65261] Vr, 02 Augustus 2002 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Ek dink net dat dit iets is wat besig is om uit te sterf, en die wat dit nog
> gebruik dit net doen vir die "elite" waarde daarvan - nie omdat dit juis nog
> so prakties is nie.

Hoekom hoor mens dan nog gereeld van
ham radio operators wat kontak kan
maak gedurende aardbewings en ander
natuur-rampe, wanneer alle ander kontak
afgesny is?
Ek moet sê ek was altyd so verras as
iemand hier in Kanada vir ons bel en vir
ons vertel dat hulle met 'n sekere jongman
van SA gisteraand gepraat het en dat hy
groete stuur. Hierdie outjie was die seun
van 'n SA kennis van ons en het 'n baie
goeie ham radio operation in sy ouers se
huis gehad. Die drade was om en om 'n hele
paar bome gedraai, as ek reg onthou.Watter
opvoedkundige waarde het so 'n onderneming.
Sy pa was 'n metereoloog en het seker die
waarde van ham radio operators besef.

Gloudina
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65278 is 'n antwoord op boodskap #65270] Sa, 03 Augustus 2002 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek twyfel of antennadrade sommer so om bome gedraai sal word. Vandag se
antennas is 'directional' en moet die antenna ingestel word vir elke
frekwensie......'n moerse duur storie.
skryf in boodskap news:3D4B031D.60300@rogers.com...
>
> Annette wrote:
>
>
>> Ek dink net dat dit iets is wat besig is om uit te sterf, en die wat dit nog
>> gebruik dit net doen vir die "elite" waarde daarvan - nie omdat dit juis nog
>> so prakties is nie.
>
> Hoekom hoor mens dan nog gereeld van
> ham radio operators wat kontak kan
> maak gedurende aardbewings en ander
> natuur-rampe, wanneer alle ander kontak
> afgesny is?
> Ek moet sê ek was altyd so verras as
> iemand hier in Kanada vir ons bel en vir
> ons vertel dat hulle met 'n sekere jongman
> van SA gisteraand gepraat het en dat hy
> groete stuur. Hierdie outjie was die seun
> van 'n SA kennis van ons en het 'n baie
> goeie ham radio operation in sy ouers se
> huis gehad. Die drade was om en om 'n hele
> paar bome gedraai, as ek reg onthou.Watter
> opvoedkundige waarde het so 'n onderneming.
> Sy pa was 'n metereoloog en het seker die
> waarde van ham radio operators besef.
>
> Gloudina
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65282 is 'n antwoord op boodskap #65278] Sa, 03 Augustus 2002 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

> Ek twyfel of antennadrade sommer so om bome gedraai sal word. Vandag se
> antennas is 'directional' en moet die antenna ingestel word vir elke
> frekwensie......'n moerse duur storie.

Wel, miskien onthou ek verkeerd. Miskien
was die goed op sirkulere staanders daar
tussen die bome en die wasgoed, maar dit
was omtrent die hele tuin vol.

Gloudina
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65308 is 'n antwoord op boodskap #65258] Ma, 05 Augustus 2002 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Dit was my probleem - die mense met wie ek kon gesels het sulke
droomtoerusting gehad en gesprekke het meestal gehandel oor antennas en so.
Ek het 'n kommin streep en wou oor koeitjies en kalfies praat.

Nogtans, daar is iets "magic" daaraan om die knop te draai en tussen die
gesuis en gesoem skielik 'n persoon aan die ander kant van die aarde te
hoor. En met hom te gesels! Ek het dit by 'n vrind beleef en besluit ek wil
so wees. Radio is spesiaal.

Toe gebeur die internet en skielik is daar meer koeitjies en kalfies as wat
ek kon hanteer. Dit het my gered van die hartseer oor my gesteelde
toerusting, wat seker nou 'n doorstop is êrens in Nigerië.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:aie58j$13ni9l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Help 'n onkundige -
> Hoe skakel 'n radio-ham in om te gesels met die ander hamme - per
> telefoonlyn?
> Indien wel - wat is die nut om dan nog met 'n burgerbandradio te sukkel as
> mens soveel makliker dmv internet kan kommunikeer?
> Ek vra omdat ek wonder.
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:aid8v9$ro0$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> ZR6AOK Koot Pieterse. Nie meer aktief nie (in meer as een opsig).
> Toerusting
>> lank terug gesteel.
>>
>> "J.V. Smith" wrote in message
>> news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Enige van julle in hierdie NG?
>>>
>>
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65338 is 'n antwoord op boodskap #65260] Ma, 05 Augustus 2002 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die burgerband van 27 MHz is nie noodwendig die "swakste" frekwensie nie.
Die "burgers" word beperk in die krag wat hulle mag gebruik. Daar is verder
geen regulering, protokol of beperkings op wie 'n lisensie kan kry nie.
Gevolglik is die burgerband heel chaoties. Die radio amateurs het bande reg
oor die frekwensie spektrum bv. op HF in 3.5, 7, 10, 14, 18, 21 en 28 MHz.
Die radio amateurs gaan deur 'n streng lisensiërings proses en hul gebruik
van die radio spektrum is gedissiplineerd en streng volgens protokol - geen
vergelyking met burgerband nie. Die HF frekwensies word weerkaats deur
verskeie lae in die ionospheer wat jou in staat stel om wêreldwyd te kan
kontak maak. Die weerkaatsing word beïnvloed deur verskeie faktore o.a.
die ioniserende straling van die son. Dit wissel van dag tot nag en volg
die 11 jaar "sunspot" siklus. Afhangend van die laag in die ionospheer waar
die weerkaatsing plaasvind, is sommige frekwensies meer geskik vir 'n sekere
tyd van die dag en vir 'n sekere afstand. Die VHF frekwensies (bo 50 MHz of
so) word nie geredelik weerkaats nie en is net bruikbaar vir line-of-site
kommunikasie - tensy jy deur 'n herhaler werk wat soos 'n selfoon "sel" is.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d4aa013.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my die kundiges wil jou nie antwoord nie. Dit werk eintlik net soos
> burgerband, maar burgerband is beperk tot 'n spesifieke frekwensies binne 'n
> bandwydte, terwyl die amateurs op 'n veel laer en oneindige frekwensies kan
> skakel. Sover ek weet is die burgerband se 27MH frekwensie die swakste in
> die hele frekwensiespektrum.....hoekom anders sou hulle dit vir BB gegun
> het? Hoe verder jy wil praat, gebruik jy HF [langer golwe wat nie maklik
> verstoor raak nie]. Oor medium afstand gebruik jy VHF [ongev. 50 - 80 km]
> en UHF...ultra high.... gebruik hulle in stedelike gebiede met versterkers
> [5km, of so].
> Die radios verskil ook massief in prys. 'n CB kan jy sekerlik koop vir
> so 'n R1000 of twee terwyl 'n HF radio jou maklik oor die R10thou sal
> ruk....en dan het jy nog nie eens sy fênsie antenna gekoop nie. As jy 'n
> Ham wil word, lê 'n moeilike eksamen voor want jy gaan nie net sit en
> 'maatjie vir 'n praatjie' nie. Die amateurs het 'n trotse tradisie van
> gemeenskapshulp wêreldwyd.
> Die vraag kan wel gevra word wat van vandag se selfone? Dit is
> sekerlik so, maar vir dié manne is die 'kick' om met vreemde mense in
> snaakse omstandighede te praat.....en as jy die stel eers het, dan kos die
> 'oproep' eintlik niks nie. Nou voor jy dink ek het dit al gedoen, ek moes
> 'n radio kry wat vir ons in die woestyn kan werk want as 'n ou hier gaan
> staan sonder 'n maatjie, is jy effe diep in die 'jam'. Ons het toe VHF
> radios gekoop en 'n repeater fo..en hoog op 'n berg gesit en nou praat ons
> nogal wyd.
> Hoop dit help?
> Annette" wrote in message
> news:aie58j$13ni9l$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Help 'n onkundige -
>> Hoe skakel 'n radio-ham in om te gesels met die ander hamme - per
>> telefoonlyn?
>> Indien wel - wat is die nut om dan nog met 'n burgerbandradio te sukkel as
>> mens soveel makliker dmv internet kan kommunikeer?
>> Ek vra omdat ek wonder.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:aid8v9$ro0$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> ZR6AOK Koot Pieterse. Nie meer aktief nie (in meer as een opsig).
>> Toerusting
>>> lank terug gesteel.
>>>
>>> "J.V. Smith" wrote in message
>>> news:aibfa0$asp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Enige van julle in hierdie NG?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Amateur Radio Entoesiaste??? [boodskap #65339 is 'n antwoord op boodskap #65278] Ma, 05 Augustus 2002 18:46 Na vorige boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die mees algemeenste antenna is nog steeds die "omni-directional" vertikale
antenna. Dit is redelik goedkoop. Dan kan jy ook 'n basiese dipool of
"longwire" antenna span van koperdraad wat effens direksioneel is maar nog
steeds baie goedkoop en prakties. Wat basies saakmaak is die fisiese lengte
en die hoogte bo grond. Direksionele antennas kan staties wees of op 'n
toring geplaas word dat dit kan draai - dan begin jy van duur praat.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d4b8030.0@news1.mweb.co.za...
> Ek twyfel of antennadrade sommer so om bome gedraai sal word. Vandag se
> antennas is 'directional' en moet die antenna ingestel word vir elke
> frekwensie......'n moerse duur storie.
> skryf in boodskap news:3D4B031D.60300@rogers.com...
>>
>> Annette wrote:
>>
>>
>>> Ek dink net dat dit iets is wat besig is om uit te sterf, en die wat dit nog
>>> gebruik dit net doen vir die "elite" waarde daarvan - nie omdat dit juis nog
>>> so prakties is nie.
>>
>> Hoekom hoor mens dan nog gereeld van
>> ham radio operators wat kontak kan
>> maak gedurende aardbewings en ander
>> natuur-rampe, wanneer alle ander kontak
>> afgesny is?
>> Ek moet sê ek was altyd so verras as
>> iemand hier in Kanada vir ons bel en vir
>> ons vertel dat hulle met 'n sekere jongman
>> van SA gisteraand gepraat het en dat hy
>> groete stuur. Hierdie outjie was die seun
>> van 'n SA kennis van ons en het 'n baie
>> goeie ham radio operation in sy ouers se
>> huis gehad. Die drade was om en om 'n hele
>> paar bome gedraai, as ek reg onthou.Watter
>> opvoedkundige waarde het so 'n onderneming.
>> Sy pa was 'n metereoloog en het seker die
>> waarde van ham radio operators besef.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Foto's ontwikkel...
Volgende onderwerp: Eienaars van digitale kameras
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:16:35 MGT 2024