| Sedert Maandag - Radioboodskap [boodskap #65209] |
Wo., 31 Julie 2002 15:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
permanent ontspan:
Lima Alpha Zulu Yankee.
Charlie Oscar Pappa Sierra
Whisky Alpha Tango Charlie Hector
Bravo Bravo
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Sedert Maandag - Radioboodskap [boodskap #65224 is 'n antwoord op boodskap #65219] |
Do., 01 Augustus 2002 09:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek sal graag wil weet watter tipe persoonlikheid is so vatbaar vir die
BravoBravo kykery.
Ek self vind dat ek skaars 5 minute kan kyk voordat ek moet oorskakel om
iets meer te geniet vir my lisensiefooi.
Annette
"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:aiakmh$bvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het 'n broertjie dood aan die "Bravo-Bravo" kykery. Mens moet 'n webwerf
> skep soos www.getalife.com waar hierdie mense vir ure na 'n grys skerm kan
> gaan kyk, eerder as om te kwyl oor die fratse van 'n klomp verveelde,
> breindood adolessente.
>
> My seun is die enigste in sy klas wat dit nie kyk nie. Ek is soooo trots op
> hom.
>
> Hier by ons is waardige professore wat teetyd sit en mymer oor wat volgende
> gaan gebeur.
>
> Siek.
>
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:ai8uni$12q7iv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
>> permanent ontspan:
>> Lima Alpha Zulu Yankee.
>> Charlie Oscar Pappa Sierra
>> Whisky Alpha Tango Charlie Hector
>> Bravo Bravo
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Sedert Maandag - Radioboodskap [boodskap #65299 is 'n antwoord op boodskap #65298] |
Ma., 05 Augustus 2002 06:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gekultiveerdheid en tipe persoonlikheid het niks met mekaar te doen nie. Ek
skiet glad nie die mense af wat wel na BB kyk nie - dit is hulle keuse.
Wat net vir my eienaardig is, is dat ek nou al 2 mense raageloop het wat na
BB1 24/7 gekyk het, en glad nie belangstel om na BB2 te kyk nie - nou DIT is
vir my interessant - al asof hulle voel hulle pleeg verraad teenoor hul
familie van BB1 as hulle na BB2 sou kyk.
Wat die maskertjies en ander geite betref - daar is niks so gedetermineerd
as 'n blondine met 'n plan om haar miljoen te kry nie;))
Annette
"Francois Human" skryf in boodskap news:aik743$o3r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel ek beskou myself as heel gekultiveerd, en ek is totaal in vervoering oor
> mense en hulle interaksies onder vreemde omstandighede. Dat daar 'n paar
> kommin mense in die huis is kan mens nie ontken nie, maar gee hulle 'n week
> of wat dan sal hulle maskertjies begin afval.
>
> "Annette" wrote in message
> news:aiatml$135lkh$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek sal graag wil weet watter tipe persoonlikheid is so vatbaar vir die
>> BravoBravo kykery.
>> Ek self vind dat ek skaars 5 minute kan kyk voordat ek moet oorskakel om
>> iets meer te geniet vir my lisensiefooi.
>> Annette
>>
>>
>> "Koot Pieterse" wrote in message
>> news:aiakmh$bvk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het 'n broertjie dood aan die "Bravo-Bravo" kykery. Mens moet 'n webwerf
>>> skep soos www.getalife.com waar hierdie mense vir ure na 'n grys skerm kan
>>> gaan kyk, eerder as om te kwyl oor die fratse van 'n klomp verveelde,
>>> breindood adolessente.
>>>
>>> My seun is die enigste in sy klas wat dit nie kyk nie. Ek is soooo trots op
>>> hom.
>>>
>>> Hier by ons is waardige professore wat teetyd sit en mymer oor wat volgende
>>> gaan gebeur.
>>>
>>> Siek.
>>>
>>> Koot
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai8uni$12q7iv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wat gereeld gehoor word in die klein kamertjie waar die Parlementêre Polisie
>>>> permanent ontspan:
>>>> Lima Alpha Zulu Yankee.
>>>> Charlie Oscar Pappa Sierra
>>>> Whisky Alpha Tango Charlie Hector
>>>> Bravo Bravo
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|