| Ek breek alles!! [boodskap #64989] |
Ma., 22 Julie 2002 04:47  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
nie meer nie.
Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
vergaan.
Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
Weens die erge sneeu daar verlede week - en blykbaar nog wat kom hierdie
week, het die meeste geboue - veral van besighede, se dakke ingeval weens
die sneeu. Verskeie van die gewone groot besighede is nie meer daar nie, en
nou na hierdie ramp - die ergste sneeu in meer as 40 jaar - en 'n 65-jarige
boer verklaar hy het nog nooit so iets gesien nie, lyk dit of Elliot een van
daardie klein amper-spookdorpies gaan word.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek breek alles!! [boodskap #65000 is 'n antwoord op boodskap #64996] |
Ma., 22 Julie 2002 09:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoef net heel onskuldig daar te wees:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d3bca8a.0@news1.mweb.co.za...
> Waarmee breek jy dit? Wat doen jy?
> "Annette" wrote in message
> news:ahg314$st22f$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
>> jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
>> Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
>> nie meer nie.
>> Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
>> vergaan.
>> Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
>> Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
>> Weens die erge sneeu daar verlede week - en blykbaar nog wat kom hierdie
>> week, het die meeste geboue - veral van besighede, se dakke ingeval weens
>> die sneeu. Verskeie van die gewone groot besighede is nie meer daar nie,
> en
>> nou na hierdie ramp - die ergste sneeu in meer as 40 jaar - en 'n
> 65-jarige
>> boer verklaar hy het nog nooit so iets gesien nie, lyk dit of Elliot een
> van
>> daardie klein amper-spookdorpies gaan word.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek breek alles!! [boodskap #65005 is 'n antwoord op boodskap #65003] |
Ma., 22 Julie 2002 10:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My T-shirt lees:
Volg my, ek is reg agter jou:))
Annette
"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:grlnjuoup0s7623nlvl5cmctd4m1hn7pr3@4ax.com...
> On Mon, 22 Jul 2002 06:47:34 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Die eerste laerskool waarna ek is- Sonskyn Laerskool in Witbank- , het 'n
>> jaar nadat ek daar weg is ophou bestaan.
>> Die eerste plek waar ek gewerk het - The Friend in Bloemfontein - bestaan
>> nie meer nie.
>> Die eerste plesierboot waarop ek gery het, het drie maande na die rit
>> vergaan.
>> Nou is die eerste skuins kleibaan waarop ek tennis gespeel het - in
>> Elliot - blykbaar ook daarmee heen.
>
>
> klink vir my of jy die golf van geluk ry al voor die disasters uit.
> dit gebeur net die hele tyd agter jou. jy moet vir jou een van daai
> t-shirts kry wat se 'i am a bomb techinician. if you see me running
> get out'. as jy nie hardloop nie is dit veilig.
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek breek alles!! [boodskap #65036 is 'n antwoord op boodskap #65032] |
Wo., 24 Julie 2002 05:02  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amper!!:)))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d3d6c4f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet van een ding wat jy nie op jou eie kon breek nie...............