| " al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL [boodskap #64924] |
Do., 18 Julie 2002 20:33  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
& die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
disparate dinge & desperate mense; oor die storie
van my aarde & landing, is die vraag: "wat
is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"
deur GERT VLOK NEL
siel & piel
poes & verwoes
hart & smart
|
|
|
|
|
|
| Re: " al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL [boodskap #64947 is 'n antwoord op boodskap #64924] |
Vr., 19 Julie 2002 11:36   |
Koot Pieterse
Boodskappe: 490 Geregistreer: Januarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ha, baie aktueel vir die huidige bespreking!
Ek moet sê, ek het die ander wat hy noem nog nie so baie in verse aangetref
nie, maar ek sal bly uitkyk.
Koot
skryf in boodskap news:3D3726BF.4060500@rogers.com...
>
> al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
> & die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
> mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
> disparate dinge & desperate mense; oor die storie
> van my aarde & landing, is die vraag: "wat
> is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"
>
> deur GERT VLOK NEL
>
> siel & piel
> poes & verwoes
> hart & smart
>
|
|
|
|
|
|
| Re: " al wat ek wil sê.........." deur GERT VLOK NEL [boodskap #64954 is 'n antwoord op boodskap #64948] |
Vr., 19 Julie 2002 14:48  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Roelof wrote:
> Het jy nie dalk êrens in jou argiewe 'n gedig van Breyten Breytenbach waar
> hy iets van die aard sê.
> "Ek sê chom, dit was darem nog goeie ou dae toe ons ons drank nog vas kon
> vat. " Ek kan nie presies onthou hoe dit gaan nie.
Ek kan nie dink waarna jy verwys nie, maar
ek sal rondkyk en sien of ek enige gedig
van hom kan opspoor wat omtrent soiets sê.
Gloudina
|
|
|
|