| Hulp Asb [boodskap #64872] |
Di., 16 Julie 2002 19:40  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
vrou
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hulp Asb [boodskap #64879 is 'n antwoord op boodskap #64873] |
Wo., 17 Julie 2002 04:00   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baie Dankie Rhenier en Wouter.
Net toe ek send & receive druk, toe onthou ek sy is Susan Lynch
Annette
"Rhenier Labuschagne" skryf in boodskap news:3d34834c.0@news1.mweb.co.za...
> Die naam van die fliek is Nora.
>
> Ek soek ook hulp.
> Weet iemand miskien waar kan ek 'n copy van Windows 2000 Server
> in die hande kry? Ek het 'n serial
>
> Ek het dit dringend nodig vir studiedoeleindes.
>
> TIA
>
> "Annette" wrote in message
> news:ah1suq$p80lg$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek soek die naam van die prent wat verlede maand op Mnet vertoon is wat
>> gehandel het oor James Joyce ( Ierse skrywer)
>> Ewan McGregor het die rol van James Joyce vertolk, en ? Lynch die van sy
>> vrou
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Hulp Asb [boodskap #64881 is 'n antwoord op boodskap #64873] |
Wo., 17 Julie 2002 06:43  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 16 Jul 2002 22:34:14 +0200, "Rhenier Labuschagne"
served the following to the group:
> Die naam van die fliek is Nora.
>
> Ek soek ook hulp.
> Weet iemand miskien waar kan ek 'n copy van Windows 2000 Server
> in die hande kry? Ek het 'n serial
>
> Ek het dit dringend nodig vir studiedoeleindes.
>
> TIA
>
hang af waar jy bly. jy kan dit ook van warez download as jy die guts,
tyd en bandwydte het daarvoor.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|