Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo Gloudina
Hallo Gloudina [boodskap #64654] Di., 09 Julie 2002 04:40 na volgende boodskap
JOhan[1]  is tans af-lyn  JOhan[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 2002
Junior Lid
Lyk my jy is meer bedees deesdae. Of is daar net minder moeilikheid soekers
wat jou verkeerd opvryf?
Hoop dit gaan nog goed met julle!
JOhan
Re: Hallo Gloudina [boodskap #64665 is 'n antwoord op boodskap #64654] Di., 09 Julie 2002 14:12 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2211
Geregistreer: Februarie 2001
Senior Lid
Klaarblyklik is dit 'n gebrek aan vryf wat haar frustreer ....

"JOhan" skryf in boodskap news:UOtW8.277707$nZ3.132269@rwcrnsc53...
> Lyk my jy is meer bedees deesdae. Of is daar net minder moeilikheid soekers
> wat jou verkeerd opvryf?
> Hoop dit gaan nog goed met julle!
> JOhan
>
Vorige onderwerp: Laurens van der Post: Explorer, war hero,or fraud?
Volgende onderwerp: wysheid met die grysheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 10 11:21:26 UTC 2026