|
|
| Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64531 is 'n antwoord op boodskap #64528] |
Vr., 05 Julie 2002 11:45   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is natuurlik 'n baie logiese afleiding Gloudina.
Hul is tenger siele, en die eerste sweepslag van jou tong het hulle laat
spaander na meer gemoedelike weivelde.
Annette
skryf in boodskap news:3D2581B5.3020706@rogers.com...
> Ek sit en wonder nog die hele tyd waar Chrisjolette
> en Theuns nou skielik weggeraak het. Veral omdat
> Kinky gesê het sy ken vir Theuns "en nog ander ook."
>
> Tant Hessie Watson-Poirot
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64577 is 'n antwoord op boodskap #64574] |
Sa., 06 Julie 2002 13:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bly om te sien jy is nog rof en onbeskof:))
Annette
"Theuns Erasmus" skryf in boodskap news:3d26b1e1$0$18843@hades.is.co.za...
> Nee, ek is nog hier, Annette, ek is mos 'n Tawwe Theuns :-)
>
> Ek het tans net geen geneigdheid om saam met seniele liegbek-aunties
> wat vir apartheid geskrik het te gesels nie. Ek sal liewers vir haar die
> Senility Prayer bid:
> "May God grant her the senility to forget the people she
> never liked, the good fortune to run into those she does like,
> and the eyesight to tell the difference"
>
> Tawwe Theunsie
>
> "Annette" wrote in message
> news:ag416m$ic743$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Daar is natuurlik 'n baie logiese afleiding Gloudina.
>> Hul is tenger siele, en die eerste sweepslag van jou tong het
>> hulle laat spaander na meer gemoedelike weivelde.
>> Annette
>>
>> skryf in boodskap news:3D2581B5.3020706@rogers.com...
>>> Ek sit en wonder nog die hele tyd waar Chrisjolette
>>> en Theuns nou skielik weggeraak het. Veral omdat
>>> Kinky gesê het sy ken vir Theuns "en nog ander ook."
>
>>> Tant Hessie Watson-Poirot
>
|
|
|
|
| Re: Hoekom is Chrisjolette en Theuns so stil? [boodskap #64581 is 'n antwoord op boodskap #64574] |
Sa., 06 Julie 2002 15:26  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Theuns Erasmus wrote:
> Nee, ek is nog hier, Annette, ek is mos 'n Tawwe Theuns :-)
>
> Ek het tans net geen geneigdheid om saam met seniele liegbek-aunties
> wat vir apartheid geskrik het te gesels nie.
Nou hoekom praat jy dan nie met die
ander mense op die nuusgroep nie. Of
is jy maar net 'n skaduwee wat aanslae
moet maak op Ferdi en tant hessie as
dit jou pas om nie onder jou gewone
skuilnaam te pos nie?
Tant Hessie Watson-Poirot
|
|
|
|