Tuis » Taal » Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe » Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence
| Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64463] |
Wo., 03 Julie 2002 18:21  |
bertrand Daudey
Boodskappe: 1 Geregistreer: Julie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Bonjour,
Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
meilleurs délais.
Bertrand Daudey
Atenao text work
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64471 is 'n antwoord op boodskap #64469] |
Wo., 03 Julie 2002 21:26   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, Arthur,
Ek het vir daardie mense geskryf ek sal alles gratis vir hulle maak.
Dit beteken vir 'n Fransman dat hy my kan betaal met sy swarte geld.
Wil dit wél deel met 'n perfek taalgevoelige Afrikaan! :-)
Groete,
Norbert (uit Vlaanderen)
(Ja, inderdaad, daar groei wel 'n bietjie haar op jou Frans)
------------------------------------------------------------ -------------------------------------------------
"Arthur" schreef:
> "*Sterrenkijker*" schreef...
>> Hm, ek wil wel 'n poging wa. Watter Afrikaan wil met my
>> saamwerk?
>
> Norbert, weet jy wat presies verlang word van die vertaler wat hulle soek.
> Gaan hulle hom 'n vergoeding geë? En gaan dit net eenmalig wees? Pecunia non
> olet, maar jammer genoeg is my Frans nog slegter as my Afrikaans ...
>
> Que sera exactement demandé du traducteur qu'ils cherchent. Vont ils donner
> lui un honoraire? Et est-ce que ca sera seulement 1 affaire? L'argent n'a
> pas d'odeur, mais malheureusement je suis ni couramment en français ni en
> afrikaans.
>
> Arthur
> (wat se nuutste verslawing 'Ebay' is en wat nou baie vinnig op 'n bankrot
> afstewen ;-)
>
>> "bertrand Daudey" schreef:
>>> Société de traduction toutes langues implantée dans le sud de la France,
>>> spécialisée dans les domaines du tourisme, de l'industrie et de la
>>> communication, recherche un traducteur free lance ou particulier pour
>>> traduction du français vers l'afrikaans.. Vous êtes traducteur en langue
>>> maternelle ou parfaitement bilingue, merci de nous contacter dans les
>>> meilleurs délais.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Stewe [boodskap #64481 is 'n antwoord op boodskap #64480] |
Do., 04 Julie 2002 09:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Afstewe: Toestand wat ouer mans bereik as hulle broeke agterlangs nie meer
so mooi wil sit nie;))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d2402f9.0@news1.mweb.co.za...
>> En wat beteken "afstewen"?
>
> Arthur
> Dis 'n skeepsterm wat soies beteken as 'naar toe vaar'. Ek het
> gedink -gesien julle gebruik van andere skeepsterme- dat
> hierdie woord bekend sou wees in Afrikaans. Bowendien was
> die woord ook in my Afrikaanse woordelys.
>
> Wouter
> Ons praat wel van 'n skip se stewe of voorstewe, die voorste
> deel van 'n skip. En ook van byvoorbeeld "jou stewe huiswaarts
> keer" om te sê jy gaan huis toe. So jy is heeltemaal reg dat
> skeepsterme in Afrikaans oorleef. Maar "afstewe" is vir my totaal
> onbekend, Arthur. Ek ry dit ook nie in 'n woordeboek nie
>
|
|
|
|
| Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64486 is 'n antwoord op boodskap #64476] |
Do., 04 Julie 2002 12:37   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> Pecunia, meestal denarii.
Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
wat? Pecunia -- beteken dit klein
onbenullige dingetjie? En "denarii"?
Dit klink soos die meervoud van
"denarius" wat 'n Romeinse geldstuk
is.
En wat beteken "afstewen"?
> Dis 'n skeepsterm wat soies beteken as 'naar toe vaar'. Ek het
> gedink -gesien julle gebruik van andere skeepsterme- dat hierdie woord
> bekend sou wees in Afrikaans. Bowendien was die woord ook in my Afrikaanse
> woordelys.
Wel, dis seker dan maar ons Afrikaanse
uitdrukking "op iets afstuur."
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64487 is 'n antwoord op boodskap #64479] |
Do., 04 Julie 2002 12:45   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hallo, Hilda,
Van Geint? Zijde gij van Geint? Allei, tan zijde gij n' maske dat nie
ver van mijn deur weunt of geweund hee. Ik weun in Ass'nee.
(Verskoning, mense, dis my eie dialek uit Vlaanderen wat ik nou vir
Hilda besig)
Norbert (uit Vlaanderen)
"Hilda" schreef:
>
> "*Sterrenkijker*" schreef in bericht
> news:3d236db6.50533403@news.skynet.be...
>> Is dit nie Hilda wat daar die mees geskikte persoon vir daardie taak
>> sou wees nie? Ek glo Hilda is opgevoed in Frans en sy skryf tog ook
>> in Afrikaans op hierdie nuusgroep? Of was dit nog iemand anders?
>> Je me rapelle qu'il y a une participante de ce réunion-débat, je crois
>> que ce soit "Hilda", qui a eu son éducation en français. Elle est
>> probablement d'origine Wallonne et elle écrit ses articles en
>> afrikaans. Oë est Hilda?
>> Norbert (Flandre, Belgique)
>
> Norbert ! Ek's nie 'n Waal (Walin ?) nie :-). Ek's 'n regte Vlaamse nooi
> wat in Gent gebore is :-). Deur omstandighede het ek in Frans gestudeer,
> maar tuis het ons altyd Vlaams gepraat (Gents :-) ).
> Hilda.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64552 is 'n antwoord op boodskap #64546] |
Vr., 05 Julie 2002 18:44   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> Ek het origens wel die term 'geslae goud' gevind in die Bybel (2 Kronieke
> 9:15 En koning Salomo het twee honderd groot skilde van geslae goud gemaak;
> ses honderd sikkels geslae goud het hy op elke groot skild gebruik). Ek
> wonder waarom dit nie in 'geslaan' verander is nie.
As 'n byvoeglike naamwoord is "geslae" wel
in orde, maar is argaies en word net by
sekere spesifieke geleenthede gebruik, soos
byvoorbeeld "geslae goud" (beaten gold.) Op
ander plekke sal mens dan "geslaande" gebruik,
soos byvoorbeeld "neergeslaande brood," en
"afgeslaande pryse."
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64597 is 'n antwoord op boodskap #64595] |
So., 07 Julie 2002 18:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Klein Duimpie?:))
Annette
"Swart Simon" skryf in boodskap news:3d287cb8.0@news1.mweb.co.za...
> "Arthur" wrote in message
> news:ag4pof$1a9n$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Swart Simon" schreef...
>>> wrote...
>>>> Arthur wrote:
>>>>
>>>> > Pecunia, meestal denarii.
>>>>
>>>> Dierbaarheid, praat jy nou Latyn of
>>>> wat? Pecunia -- beteken dit klein
>>>> onbenullige dingetjie?
>>>
>>> Nee jong. Jy is nou in die war met 'penisculum' wat, soos almal van ons
>>> weet wat 'n klassieke opvoeding gehad het, die Latyn is vir 'n klein
>>> 'dingetjie'. Reeds die Romeine al het geglo daaraan dat hoe kleiner die
>>> dingetjie hoe langer moet sy naam wees.
>>
>> Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)
>
>
> Ja, doodseker, want ek het die woord uit my eie duim gesuig :-)
>
> Swart Simon
>
|
|
|
|
| Re: Urgent : Société recherche traducteur français-afrikaans pour texte à traduire en urgence [boodskap #64598 is 'n antwoord op boodskap #64596] |
So., 07 Julie 2002 18:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Van suig en manlik gepraat - in vandag se koerant - twee dames akoesteer (
my duimsuigwoord) 'n man op straat. Hy gaan gewillig en opgewonde saam - en
in die kamer bied altwee dames hulle pragtige borste aan vir hom om mee te
speel. Toe hy wakker word is die dames weg met al sy geld, juweliersware en
selfoon.
Hulle het glo slaapmiddel aan hul tepels aangewend.
So, menere, onthou - wanneer 'n dame sê speel, bedoel sy nie suig nie;))
Annette
"Arthur" skryf in boodskap news:ag9vbn$1tg$1@news.kabelfoon.nl...
> "Swart Simon" schreef...
>> "Arthur" wrote...
>>> Is jy seker van die 'um'-einde? Die woord lyk vir my nogal manlik :)
>>
>> Ja, doodseker, want ek het die woord uit my eie duim gesuig :-)
>
> Hmm, 'n duim in Latyn is ook manlik ... mens sou verwag dat alles wat mens
> daaruit suig ... nou ja, jy vat my dryf :)
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Jul. 28 22:10:40 UTC 2026
|