| Uit die Perd se bek [boodskap #64336] |
Vr., 28 Junie 2002 06:40  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
Nou wonder ek net dan wat is?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Uit die Perd se bek [boodskap #64377 is 'n antwoord op boodskap #64374] |
Sa., 29 Junie 2002 04:51  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maak dit my ook skuldig deur assosiasie?
Annette
"Dave Du Plessis" skryf in boodskap news:02cphu4b889p88ojbsi5q5vvhv3b401gj6@4ax.com...
> On Fri, 28 Jun 2002 08:40:32 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Op RSG vanoggend - die vraag hoekom daar so baie teenstrydige beriggewing is
>> tussen die Afrikaanse nuus op radio en TV.
>> Toe word verklaar dat die luisteraars en kykers moet net onthou dat
>> joernalistiek nie eksakte beriggewing is nie.
>> Nou wonder ek net dan wat is?
>>
>> Annette
>>
>
> en jy lewer gewoonlik nuus hier
> uit daardie bronne, is dit nie?
>
> DD
>
|
|
|
|