| shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64327] |
Do., 27 Junie 2002 21:55  |
JD Bothma
Boodskappe: 9 Geregistreer: Mei 2002
|
Junior Lid |
|
|
ek sit vandag en doen hersiening vir die jaareinde eksamen vir fisika hier
in engeland en raai wat gebeur - een van die 100% britse kinders begin
shosholoza sing!!!
ek kon nie my ore glo nie en terwyl ek nou biedjie home-sick gevoel het was
ek sommer dadelik opgekikker.
nie te lank gelede nie hoor ek twee mans afrikaans praat in 'n straat en
daar is 2 SA kinders in my skool!
ons begin nou sommer hulle land in neem soos hulle gemaak het jarre terug!!
;-P
groete almal!
JD
--
UKRA #1256
"The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
-Duffy Daugherty
|
|
|
|
| Re: shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64334 is 'n antwoord op boodskap #64327] |
Vr., 28 Junie 2002 05:09   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nou wat is dit met die mense? Ek dog dan When in Rome do as the Romans do?
Annette
"JD Bothma" skryf in boodskap news:3d1b89b3$1_2@mk-nntp-1.news.uk.worldonline.com...
> ek sit vandag en doen hersiening vir die jaareinde eksamen vir fisika hier
> in engeland en raai wat gebeur - een van die 100% britse kinders begin
> shosholoza sing!!!
> ek kon nie my ore glo nie en terwyl ek nou biedjie home-sick gevoel het was
> ek sommer dadelik opgekikker.
>
> nie te lank gelede nie hoor ek twee mans afrikaans praat in 'n straat en
> daar is 2 SA kinders in my skool!
>
> ons begin nou sommer hulle land in neem soos hulle gemaak het jarre terug!!
> ;-P
>
> groete almal!
> JD
>
>
>
> --
> UKRA #1256
>
> "The difference between good and excellent is just a tad extra effort"
> -Duffy Daugherty
>
|
|
|
|
| Re: shosholoza in UK klaskamer!!! [boodskap #64349 is 'n antwoord op boodskap #64334] |
Vr., 28 Junie 2002 10:34   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
> "JD Bothma"
>
- een van die 100% britse kinders begin
>> shosholoza sing!!!
Ja-nee, as mens maar weet waar Shosholoza
oral gesing en gespeel word. My klein-
dogte wat een van die dae drie word,
het 'n Helmut Lotti "Out of Africa" onder
"haar" tapes hier in ons huis, en sy vra
gedurig daarvoor deur te vra vir Shosholoza.
Toe sy net begin praat het, het sy dit
"Shosho" genoem as my man dit vir haar op
die rekenaar speel.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Lotti [boodskap #64400 is 'n antwoord op boodskap #64399] |
Sa., 29 Junie 2002 22:04  |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> ShosholoZA
> Helmut Lotti is (raar maar waar) glad nie groot in Nederland nie.
>
> Wouter
> Hy is ook nie so groot in SA nie, alhoewel hy 'n besliste aanhang
> hier het. Maar hy is mos 'n Belg, hy is meer gewild in Vlaandere
> as in Nederland? En was al een jaar dit topverkoper in die Benelux?
Ek ken nie vreeslik baie ander Helmut Lotti,
en hy is heelwaarskynlik nie uit die hoogste
rakke wat stem betref nie. Maar ek dink die
video "Out of Africa" is baie geslaag, veral
deur die manier waarop lokale sangers ingetrek
is by die konsert. En al wat ek weet, dit hou
die aandag van klein kindertjies nogal goed.
Gloudina
|
|
|
|