Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » skrywery
skrywery [boodskap #63934] Di., 18 Junie 2002 20:32 na volgende boodskap
jacques botha  is tans af-lyn  jacques botha
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2002
Junior Lid
Hi almal

Ek is 'n 'aspirant skrywer'. Weet enigiemand van 'n goeie afrikaanse website
waar ek goeie raad kan kry oor hoe om prosa (veral kortverhale) te skryf ?

Thanx
Jacques
Re: skrywery [boodskap #63941 is 'n antwoord op boodskap #63934] Di., 18 Junie 2002 23:23 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Senior Lid
"jacques botha" skryf in boodskap news:6NMP8.7513$AN1.228468@nlnews00.chello.com...
> Hi almal
>
> Ek is 'n 'aspirant skrywer'. Weet enigiemand van 'n goeie afrikaanse website
> waar ek goeie raad kan kry oor hoe om prosa (veral kortverhale) te skryf ?
>
> Thanx
> Jacques

Hi Jacques,

ek dink dis net verstandig, om hier so nou en dan in te loer en dan kan jy
sien hoe dit nie moet :-))))

Gr.Rico
>
Vorige onderwerp: Lekkersmul
Volgende onderwerp: Koi vs San op Smitsdrif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 29 23:34:15 UTC 2026