|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 24 uur horlosie [boodskap #63794 is 'n antwoord op boodskap #63772] |
So., 16 Junie 2002 08:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Arthur, as jy die Latynse ou woord vir computer will gebruik, is dit
abacus:)))
Annette
"Arthur" skryf in boodskap news:aeg9e6$g2m$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef in bericht
> news:aeg8ea$a85$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> "johanls"
>>> My Computer
>>> Control Panel
>>> Regional Settings
>>> Time
>> ~~~~~~~~~~
>> ja en dan gee dit jou die opsie om pm. of am. in te sit en my
>> 03:30pm is nog nie 15:30 nie
>> ek mis iets êrens :-(
>> ---
>> Deze Computer
>> Configuratiescherm
>> Landinstellingen
>> Tijd
>> UU:mm:ss
>> ---
>> ditto
>
> My rekenaar sê dis nou 22:43
>
> My instelling is UU:mm:ss vir die 'tijdstijl' en ':' as
> 'tijdscheidingsteken'. Die landinstelling is Engels (Verenigde Staten).
>
>> BTW 'computer' is engels, het julle nie 'n nederlandse woord vir
>> 'n komper nie Arthur? :-)
>
> Nee, computer is nou 'n Nederlandse woord. Julle woord 'rekenaar' sal hier
> nie werk nie. Dit sou net verwarring skep met ons sakjapanners (rekenmasjien
> :)
>
> Computer is 'n mooi woord met baie ou (Latynse) wortels. Ek gebruik liewer
> 'n goeie originele woord as om 'n swak vertaling te gebruik.
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
| Re: 24 uur horlosie [boodskap #63805 is 'n antwoord op boodskap #63799] |
So., 16 Junie 2002 11:05   |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" skryf in boodskap news:aeho45$4no$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> soos jy sê 'n rekenaar kan baie verskillende tipes , maar as
> iemand van 'n komper praat weet ek presies wat dit is.
As iemand van 'n computer praat weet ek ook presies wat dit is, dus is die
woord vir my goed genoeg. Die woord is nie moeilik om uit te spreek nie
(kompjoeter), dus waarom sou ons die woord aanpas?
> groete en jy't nog niks vertel van jou vakansie nie.
Daar is nie baie te vertel oor my vakansie nie.
Ek is na Villanova y Geltru (10 dae, aan die Costa Dorada), na L'Estartit (9
dae, aan die Costa Brava) en na Collias (7 dae, Suid Frankryk, nabij Nimes)
geweest met die caravan. Ek het baie gefiets met my mountainbike en ek het
baie son, indrukwekkende landskappe, lieflike ou stadjies en baie baie ou
stene gesien. Die ruines van die Iberiese stad Ullastret en die
Grieks-Romeinse stad Ampurias was mooi, maar die indrukwekkendste was die
ruine van die aquaduct van Uzes na Nimes, waar die Pont du Gard deel van is.
Onderweg het ek 3 kilo verloor ... ek hoop maar dis nie die kilo's wat ek
gewen het met 6 maande oefeninge in ons fitness-saal :)
My vel is nou mooi bruin en my hare is wit. Kortom, ek is nou amper 'n
negatiewe weergawe van die persoon wat ek was vir my vakansie.
Ek het in ieder geval weer genoeg krag om my werk te doen tot aan my
volgende vakansie ... 3 weke San Diego in September!
Groete,
Arthur
|
|
|
|
| Re: 24 uur horlosie [boodskap #63808 is 'n antwoord op boodskap #63805] |
So., 16 Junie 2002 11:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mooi dele daardie Arthur - ek het op daardie aquaduct geloop ( lees oor die
gate gespring) daar by Pont du Gard toe ek nog jonk en onskuldig was:))
Dis nou jammer dat ons ng nie 'n websaait het nie, dan kon ons 'n foto van
jou as negatief sien:))
Annette
"Arthur" skryf in boodskap news:aehre9$1ts4$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef in bericht news:aeho45$4no$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> soos jy sê 'n rekenaar kan baie verskillende tipes , maar as
>> iemand van 'n komper praat weet ek presies wat dit is.
>
> As iemand van 'n computer praat weet ek ook presies wat dit is, dus is die
> woord vir my goed genoeg. Die woord is nie moeilik om uit te spreek nie
> (kompjoeter), dus waarom sou ons die woord aanpas?
>
>> groete en jy't nog niks vertel van jou vakansie nie.
>
> Daar is nie baie te vertel oor my vakansie nie.
>
> Ek is na Villanova y Geltru (10 dae, aan die Costa Dorada), na L'Estartit (9
> dae, aan die Costa Brava) en na Collias (7 dae, Suid Frankryk, nabij Nimes)
> geweest met die caravan. Ek het baie gefiets met my mountainbike en ek het
> baie son, indrukwekkende landskappe, lieflike ou stadjies en baie baie ou
> stene gesien. Die ruines van die Iberiese stad Ullastret en die
> Grieks-Romeinse stad Ampurias was mooi, maar die indrukwekkendste was die
> ruine van die aquaduct van Uzes na Nimes, waar die Pont du Gard deel van is.
>
> Onderweg het ek 3 kilo verloor ... ek hoop maar dis nie die kilo's wat ek
> gewen het met 6 maande oefeninge in ons fitness-saal :)
>
> My vel is nou mooi bruin en my hare is wit. Kortom, ek is nou amper 'n
> negatiewe weergawe van die persoon wat ek was vir my vakansie.
>
> Ek het in ieder geval weer genoeg krag om my werk te doen tot aan my
> volgende vakansie ... 3 weke San Diego in September!
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 24 uur horlosie [boodskap #63818 is 'n antwoord op boodskap #63812] |
So., 16 Junie 2002 12:50   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Oooooeeeee!!! Thexthy!!:)
Annette
"Arthur" skryf in boodskap news:aehtgu$1vo3$1@news.kabelfoon.nl...
> "Annette" schreef...
>> Mooi dele daardie Arthur - ek het op daardie aquaduct geloop ( lees oor die
>> gate gespring) daar by Pont du Gard toe ek nog jonk en onskuldig was:))
>
> Teenwoordig is dit nie meer toegestaan nie. Maar baie andere dele van die
> aquaduct is nog vry toeganklik. Die aquaduct het 'n lengte van ongeveer 50
> kilometer, maar die meeste mense besoek net die Pont du Gard.
>
>> Dis nou jammer dat ons ng nie 'n websaait het nie, dan kon ons 'n foto van
>> jou as negatief sien:))
>
> http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/collias.JPG
>
> Dis na 3 weke. Ek is nou nog bruiner en my hare is verder gebleek .....
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
| Re: 24 uur horlosie [boodskap #63820 is 'n antwoord op boodskap #63814] |
So., 16 Junie 2002 12:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Een ding waaroor die jongetjies ten minste kan wens dat hulle ouer was:)))
Annette
"Hilda" skryf in boodskap news:wW_O8.35137$ud.4954@afrodite.telenet-ops.be...
> Ek het ook op die aquaduct geloop toe ek jonk was :-)). Ek het êrens foto's
> daarvan, maar waar ... ???
> Hilda.
> "Arthur" schreef in bericht
> news:aehtgu$1vo3$1@news.kabelfoon.nl...
>> "Annette" schreef...
>>> Mooi dele daardie Arthur - ek het op daardie aquaduct geloop ( lees oor die
>>> gate gespring) daar by Pont du Gard toe ek nog jonk en onskuldig was:))
>>
>> Teenwoordig is dit nie meer toegestaan nie. Maar baie andere dele van die
>> aquaduct is nog vry toeganklik. Die aquaduct het 'n lengte van ongeveer 50
>> kilometer, maar die meeste mense besoek net die Pont du Gard.
>>
>>> Dis nou jammer dat ons ng nie 'n websaait het nie, dan kon ons 'n foto van
>>> jou as negatief sien:))
>>
>> http://home.kabelfoon.nl/~hagenaa/collias.JPG
>>
>> Dis na 3 weke. Ek is nou nog bruiner en my hare is verder gebleek .....
>>
>> Groete,
>> Arthur
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|