|
|
|
|
| Re: Stakings en Optogte [boodskap #62825 is 'n antwoord op boodskap #62821] |
Ma., 27 Mei 2002 14:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie Wouter - die staking storie is nou mooi opge/ver/be- lig.
Wat van die optogte wat deesdae alweer net soos van ouds met skade
gepaardgaan? Blykbaar was verlede week se Cosas? optog om
1) Skoolgeld af te skaf
2) Geskiedenis as vak verpligtend te maak
en nou kan ek nie die baie belangrike derde rede noem nie.
So iets dien mos geen doel nie.
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf2273c.0@news1.mweb.co.za...
> Annette
> Help dit (Stakings en Optogte) om 'n saak te besleg?
>
> Wouter
> Gewoonlik ja. Veral 'n staking, want dit kos beide die werker
> en die werkgewer geld. It focuses the mind, vir beide partye.
>
> Dit sê natuurlik nie dat dit 'n goeie ding is nie, dit kan hoogs
> destruktief wees en daar is dikwels geen wenners in so 'n
> dispuut nie. Maar oor die algemeen dwing dit 'n geskil tot
> beslegting.
>
> Dit het wel terapeutiese waarde vir toekomstige geskille.
> Albei partye het dan die koste van 'n staking aan sy bas
> gevoel en onderhandel ernstiger en eerliker om dit te vermy.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Stakings en Optogte [boodskap #62831 is 'n antwoord op boodskap #62830] |
Ma., 27 Mei 2002 15:58  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Klink vir my die jonges word nou in die taktiek van magsvertoon opgelei -
lyk vir my al of die oueres nie meer so lus is daarvoor nie;))
Nietemin - ek is reg - volgende keer as ek 'n optog raakloop en tyd te
verspil het, parkeer ek my motor en optog saam - dit lyk tog te lekker om so
straat af te loop en te gesels:))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cf253a4.0@news1.mweb.co.za...
> Dis 'n magsvertoon. Deel van onderhandelingstaktiek
> Wouter
>
> Annette wrote in message
> news:actf2d$sejvu$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dankie Wouter - die staking storie is nou mooi opge/ver/be- lig.
> Wat van die optogte wat deesdae alweer net soos van ouds met skade
> gepaardgaan? Blykbaar was verlede week se Cosas? optog om
> 1) Skoolgeld af te skaf
> 2) Geskiedenis as vak verpligtend te maak
> en nou kan ek nie die baie belangrike derde rede noem nie.
> So iets dien mos geen doel nie.
> Annette
>
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
> news:3cf2273c.0@news1.mweb.co.za...
>> Annette
>> Help dit (Stakings en Optogte) om 'n saak te besleg?
>>
>> Wouter
>> Gewoonlik ja. Veral 'n staking, want dit kos beide die werker
>> en die werkgewer geld. It focuses the mind, vir beide partye.
>>
>> Dit sê natuurlik nie dat dit 'n goeie ding is nie, dit kan hoogs
>> destruktief wees en daar is dikwels geen wenners in so 'n
>> dispuut nie. Maar oor die algemeen dwing dit 'n geskil tot
>> beslegting.
>>
>> Dit het wel terapeutiese waarde vir toekomstige geskille.
>> Albei partye het dan die koste van 'n staking aan sy bas
>> gevoel en onderhandel ernstiger en eerliker om dit te vermy.
>
|
|
|
|