Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Desai Kommissie en meeluisterapparaat
Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62710] Sa, 25 Mei 2002 05:03 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg. meeluisterapparaat, hulle
"lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel om die saak
te ondersoek...

Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:

1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek nie - dis
tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.

2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die pers - is hulle
nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?

Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp politieke
kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en diefstal-sake op
dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.

Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige regter ? Help ?
Re: Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62711 is 'n antwoord op boodskap #62710] Sa, 25 Mei 2002 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, jy is reg - onderdaad 'n sterk politieke kleur:))

Ek ken een van die persone wat getuig het - hy was by die sekurietietsdiens
betrokke, en het die afgelope twee jaar by verskeie geleenthede mondelings
vir sy hoof gevra om toestemming te gee dat so 'n ondersoek gedoen word -
dit was elke keer stilgeswyg en geignoreer.

Wel nou weet hy in elke geval om nooit weer 'n versoek aan sy baas
mondelings te rig nie.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:acn5vo$c6q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg. meeluisterapparaat, hulle
> "lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel om die saak
> te ondersoek...
>
> Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
>
> 1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek nie - dis
> tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
>
> 2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die pers - is hulle
> nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
>
> Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp politieke
> kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en diefstal-sake op
> dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
>
> Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige regter ? Help ?
>
Rondborstig [boodskap #62713 is 'n antwoord op boodskap #62711] Sa, 25 Mei 2002 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek ken een van die persone - hy was by die sekurietietsdiens

Wouter
Daardie sekuritietsdiens, het dit te doen met tolpaaie?
Re: Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62738 is 'n antwoord op boodskap #62711] Sa, 25 Mei 2002 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - wat wou die ou laat ondersoek?

Soos ek die ding verstaan, gegrond op koerantberigte, moet Desai nou
ondersoek instel na die beweringe rakende meeluistering nav 'n "ontdekking"
deur lede van die NIA.

"Annette" skryf in boodskap news:acn8v2$mma0e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, jy is reg - onderdaad 'n sterk politieke kleur:))
>
> Ek ken een van die persone wat getuig het - hy was by die sekurietietsdiens
> betrokke, en het die afgelope twee jaar by verskeie geleenthede mondelings
> vir sy hoof gevra om toestemming te gee dat so 'n ondersoek gedoen word -
> dit was elke keer stilgeswyg en geignoreer.
>
> Wel nou weet hy in elke geval om nooit weer 'n versoek aan sy baas
> mondelings te rig nie.
>
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:acn5vo$c6q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg. meeluisterapparaat, hulle
>> "lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel om die
> saak
>> te ondersoek...
>>
>> Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
>>
>> 1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek nie - dis
>> tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
>>
>> 2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die pers - is
> hulle
>> nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
>>
>> Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp politieke
>> kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en diefstal-sake op
>> dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
>>
>> Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige regter ?
Help
> ?
>>
>
Re: Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62744 is 'n antwoord op boodskap #62738] Sa, 25 Mei 2002 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy het vermoed daar is meeluisterapparaat, en wou hê daar moes opdrag deur
sy baas gegee word dat hulle dit ondersoek en die plek deursoek
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:aco4f1$f40$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Annette - wat wou die ou laat ondersoek?
>
> Soos ek die ding verstaan, gegrond op koerantberigte, moet Desai nou
> ondersoek instel na die beweringe rakende meeluistering nav 'n "ontdekking"
> deur lede van die NIA.
> "Annette" wrote in message
> news:acn8v2$mma0e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, jy is reg - onderdaad 'n sterk politieke kleur:))
>>
>> Ek ken een van die persone wat getuig het - hy was by die
> sekurietietsdiens
>> betrokke, en het die afgelope twee jaar by verskeie geleenthede mondelings
>> vir sy hoof gevra om toestemming te gee dat so 'n ondersoek gedoen word -
>> dit was elke keer stilgeswyg en geignoreer.
>>
>> Wel nou weet hy in elke geval om nooit weer 'n versoek aan sy baas
>> mondelings te rig nie.
>>
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:acn5vo$c6q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg. meeluisterapparaat, hulle
>>> "lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel om
die
>> saak
>>> te ondersoek...
>>>
>>> Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
>>>
>>> 1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek nie -
> dis
>>> tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
>>>
>>> 2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die pers - is
>> hulle
>>> nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
>>>
>>> Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp
> politieke
>>> kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en diefstal-sake op
>>> dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
>>>
>>> Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige regter ?
> Help
>> ?
>>>
>>
>
Re: Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62772 is 'n antwoord op boodskap #62744] So, 26 Mei 2002 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Soos ek sake verstaan het die NIA die plek gereeld deursoek vir
meeluisteringapparaat - en het juis dit die vermoede by Barnard & Kie laat
ontstaan dat hulle die teikens van meeluistering was?

"Annette" skryf in boodskap news:acoe4o$r94hj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Hy het vermoed daar is meeluisterapparaat, en wou hê daar moes opdrag deur
> sy baas gegee word dat hulle dit ondersoek en die plek deursoek
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:aco4f1$f40$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Annette - wat wou die ou laat ondersoek?
>>
>> Soos ek die ding verstaan, gegrond op koerantberigte, moet Desai nou
>> ondersoek instel na die beweringe rakende meeluistering nav 'n
> "ontdekking"
>> deur lede van die NIA.
>> "Annette" wrote in message
>> news:acn8v2$mma0e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, jy is reg - onderdaad 'n sterk politieke kleur:))
>>>
>>> Ek ken een van die persone wat getuig het - hy was by die
>> sekurietietsdiens
>>> betrokke, en het die afgelope twee jaar by verskeie geleenthede
> mondelings
>>> vir sy hoof gevra om toestemming te gee dat so 'n ondersoek gedoen
> word -
>>> dit was elke keer stilgeswyg en geignoreer.
>>>
>>> Wel nou weet hy in elke geval om nooit weer 'n versoek aan sy baas
>>> mondelings te rig nie.
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:acn5vo$c6q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg. meeluisterapparaat,
> hulle
>>>> "lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel om
> die
>>> saak
>>>> te ondersoek...
>>>>
>>>> Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
>>>>
>>>> 1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek
nie -
>> dis
>>>> tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
>>>>
>>>> 2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die pers -
is
>>> hulle
>>>> nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
>>>>
>>>> Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp
>> politieke
>>>> kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en diefstal-sake op
>>>> dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
>>>>
>>>> Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige regter
?
>> Help
>>> ?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62797 is 'n antwoord op boodskap #62772] So, 26 Mei 2002 17:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Nie eintlik nie:))
Watse koerante lees jy?:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:acpuq1$r56$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Soos ek sake verstaan het die NIA die plek gereeld deursoek vir
> meeluisteringapparaat - en het juis dit die vermoede by Barnard & Kie laat
> ontstaan dat hulle die teikens van meeluistering was?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:acoe4o$r94hj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Hy het vermoed daar is meeluisterapparaat, en wou hê daar moes opdrag deur
>> sy baas gegee word dat hulle dit ondersoek en die plek deursoek
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:aco4f1$f40$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Annette - wat wou die ou laat ondersoek?
>>>
>>> Soos ek die ding verstaan, gegrond op koerantberigte, moet Desai nou
>>> ondersoek instel na die beweringe rakende meeluistering nav 'n
>> "ontdekking"
>>> deur lede van die NIA.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:acn8v2$mma0e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas, jy is reg - onderdaad 'n sterk politieke kleur:))
>>>>
>>>> Ek ken een van die persone wat getuig het - hy was by die
>>> sekurietietsdiens
>>>> betrokke, en het die afgelope twee jaar by verskeie geleenthede
>> mondelings
>>>> vir sy hoof gevra om toestemming te gee dat so 'n ondersoek gedoen
>> word -
>>>> dit was elke keer stilgeswyg en geignoreer.
>>>>
>>>> Wel nou weet hy in elke geval om nooit weer 'n versoek aan sy baas
>>>> mondelings te rig nie.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:acn5vo$c6q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg. meeluisterapparaat,
>> hulle
>>>> > "lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel
om
>> die
>>>> saak
>>>> > te ondersoek...
>>>> >
>>>> > Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
>>>> >
>>>> > 1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek
> nie -
>>> dis
>>>> > tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
>>>> >
>>>> > 2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die
pers -
> is
>>>> hulle
>>>> > nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
>>>> >
>>>> > Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp
>>> politieke
>>>> > kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en diefstal-sake op
>>>> > dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
>>>> >
>>>> > Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige
regter
> ?
>>> Help
>>>> ?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62805 is 'n antwoord op boodskap #62710] Ma, 27 Mei 2002 01:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afro Ozzie  is tans af-lyn  Afro Ozzie
Boodskappe: 37
Geregistreer: Desember 1999
Karma: 0
Volle Lid
Hy is huiglik 'n regter aan die Kaapse Hooggeregshof.

"Jonas" skryf in boodskap news:acn5vo$c6q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg. meeluisterapparaat, hulle
> "lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel om die saak
> te ondersoek...
>
> Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
>
> 1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek nie - dis
> tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
>
> 2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die pers - is hulle
> nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
>
> Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp politieke
> kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en diefstal-sake op
> dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
>
> Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige regter ? Help ?
>
Re: Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62812 is 'n antwoord op boodskap #62797] Ma, 27 Mei 2002 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jammer Annette - maar van daardie feit(e) het ek myself vergewis. Maar as jy
iets meer het in die verband verneem ek graag.

Maar, wanneer 'n intelligensiediens sy bevindinge deur die pers bekendmaak,
dan verkwalik ek nie vir Barnard & kie om geen vertroue in hulle te hê nie.

"Annette" skryf in boodskap news:acr7ou$ro06u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> :))))) Nie eintlik nie:))
> Watse koerante lees jy?:)
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:acpuq1$r56$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> Soos ek sake verstaan het die NIA die plek gereeld deursoek vir
>> meeluisteringapparaat - en het juis dit die vermoede by Barnard & Kie laat
>> ontstaan dat hulle die teikens van meeluistering was?
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:acoe4o$r94hj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Hy het vermoed daar is meeluisterapparaat, en wou hê daar moes opdrag
> deur
>>> sy baas gegee word dat hulle dit ondersoek en die plek deursoek
>>> Annette
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:aco4f1$f40$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> Annette - wat wou die ou laat ondersoek?
>>>>
>>>> Soos ek die ding verstaan, gegrond op koerantberigte, moet Desai nou
>>>> ondersoek instel na die beweringe rakende meeluistering nav 'n
>>> "ontdekking"
>>>> deur lede van die NIA.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:acn8v2$mma0e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Jonas, jy is reg - onderdaad 'n sterk politieke kleur:))
>>>> >
>>>> > Ek ken een van die persone wat getuig het - hy was by die
>>>> sekurietietsdiens
>>>> > betrokke, en het die afgelope twee jaar by verskeie geleenthede
>>> mondelings
>>>> > vir sy hoof gevra om toestemming te gee dat so 'n ondersoek gedoen
>>> word -
>>>> > dit was elke keer stilgeswyg en geignoreer.
>>>> >
>>>> > Wel nou weet hy in elke geval om nooit weer 'n versoek aan sy baas
>>>> > mondelings te rig nie.
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:acn5vo$c6q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg.
meeluisterapparaat,
>>> hulle
>>>> > > "lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word aangestel
> om
>>> die
>>>> > saak
>>>> > > te ondersoek...
>>>> > >
>>>> > > Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
>>>> > >
>>>> > > 1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak ondersoek
>> nie -
>>>> dis
>>>> > > tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
>>>> > >
>>>> > > 2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die
> pers -
>> is
>>>> > hulle
>>>> > > nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
>>>> > >
>>>> > > Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp
>>>> politieke
>>>> > > kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en
diefstal-sake
> op
>>>> > > dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
>>>> > >
>>>> > > Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige
> regter
>> ?
>>>> Help
>>>> > ?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Desai Kommissie en meeluisterapparaat [boodskap #62814 is 'n antwoord op boodskap #62812] Ma, 27 Mei 2002 05:44 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, Barnard self behoort die beste te weet hoe die NIA dink, of hoe?
Die toestel wat veronderstel is om afluisterapparaat op te spoor was:
1) Bekom sonder om die normale tenderprosedures te volg.
2) Aangebring in 'n kluiskamer wat heeltemal leeg was, behalwe vir
tuinmeubels waaraan geen apparaat geheg kon word nie.
3) Nou beweer een lot kenners die toestel kan nie seine uitstuur nie en 'n
ander lot kenners dat dit wel gebeur.
4) My logika - as ek in 'n kluis binne 'n kluis sit, leeg behalwe vir die
tuinmeubels waaraan geen afluisterapparaat geheg kan word nie - en daar is
'n toestel teen die muur vasgebout wat veronderstel is om afluisterapparaat
in 'n vertrek op te spoor, dan sal ek ook maar wonder vir wat.

Annette

> skryf in boodskap news:acsbsd$f6n$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Jammer Annette - maar van daardie feit(e) het ek myself vergewis. Maar as jy
> iets meer het in die verband verneem ek graag.
>
> Maar, wanneer 'n intelligensiediens sy bevindinge deur die pers bekendmaak,
> dan verkwalik ek nie vir Barnard & kie om geen vertroue in hulle te hê nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:acr7ou$ro06u$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> :))))) Nie eintlik nie:))
>> Watse koerante lees jy?:)
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:acpuq1$r56$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> Soos ek sake verstaan het die NIA die plek gereeld deursoek vir
>>> meeluisteringapparaat - en het juis dit die vermoede by Barnard & Kie
> laat
>>> ontstaan dat hulle die teikens van meeluistering was?
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:acoe4o$r94hj$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Hy het vermoed daar is meeluisterapparaat, en wou hê daar moes
opdrag
>> deur
>>>> sy baas gegee word dat hulle dit ondersoek en die plek deursoek
>>>> Annette
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:aco4f1$f40$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> > Annette - wat wou die ou laat ondersoek?
>>>> >
>>>> > Soos ek die ding verstaan, gegrond op koerantberigte, moet Desai nou
>>>> > ondersoek instel na die beweringe rakende meeluistering nav 'n
>>>> "ontdekking"
>>>> > deur lede van die NIA.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:acn8v2$mma0e$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Jonas, jy is reg - onderdaad 'n sterk politieke kleur:))
>>>> > >
>>>> > > Ek ken een van die persone wat getuig het - hy was by die
>>>> > sekurietietsdiens
>>>> > > betrokke, en het die afgelope twee jaar by verskeie geleenthede
>>>> mondelings
>>>> > > vir sy hoof gevra om toestemming te gee dat so 'n ondersoek gedoen
>>>> word -
>>>> > > dit was elke keer stilgeswyg en geignoreer.
>>>> > >
>>>> > > Wel nou weet hy in elke geval om nooit weer 'n versoek aan sy baas
>>>> > > mondelings te rig nie.
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:acn5vo$c6q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Die Nasionale Intelligensiediens "ontdek" sg.
> meeluisterapparaat,
>>>> hulle
>>>> > > > "lek" die inligting aan die pers, en 'n kommissie word
aangestel
>> om
>>>> die
>>>> > > saak
>>>> > > > te ondersoek...
>>>> > > >
>>>> > > > Twee dinge pla my mbt die aangeleentheid:
>>>> > > >
>>>> > > > 1. Waarom het die intelligensiediens nie self die saak
ondersoek
>>> nie -
>>>> > dis
>>>> > > > tog seker deel van hulle verantwoordelikhede.
>>>> > > >
>>>> > > > 2. Wie by die intelligensiediens lek hulle inligting aan die
>> pers -
>>> is
>>>> > > hulle
>>>> > > > nie veronderstel om in die "geheim" te funksioneer nie?
>>>> > > >
>>>> > > > Die hele aangeleentheid, soos in die media beskryf, het 'n skerp
>>>> > politieke
>>>> > > > kleur. Ek hoop dat die ANC ook hulle eie bedrog- en
> diefstal-sake
>> op
>>>> > > > dieselfde sorgvuldige wyse sal hanteer.
>>>> > > >
>>>> > > > Kan iemand my miskien sê wie die Desai ou is - 'n voormalige
>> regter
>>> ?
>>>> > Help
>>>> > > ?
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: " Nostalgie " deur KOOT PIETERSE
Volgende onderwerp: Poslose Dag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Sep 24 03:23:51 MGT 2024