Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » " Nostalgie " deur KOOT PIETERSE
" Nostalgie " deur KOOT PIETERSE [boodskap #62810] Ma, 27 Mei 2002 03:06
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Nostalgie
Koot Pieterse

Gisteraand, na die fees,
toe ek willoos en vaak
en moeg vir myself
die garagedeur toemaak,
het Ouma se foto's na onder gedonder
van bó teen die muur
tot op Kootjie hieronder
en het ek so lig by myselwers gewonder:
wat wil ek daarmee
en wat is ek daarsonder ...
Vorige onderwerp: Sakkie se Diemersfontein
Volgende onderwerp: Desai Kommissie en meeluisterapparaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:23:08 MGT 2024