Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens
| Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62633] |
Do., 23 Mei 2002 22:03  |
Jan
Boodskappe: 166 Geregistreer: Augustus 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek was Dinsdag by die Kanadese konsul om aansoek te doen vir 'n toeriste
visa. Verbasend word dit nie goedgekeur nie en ek word ingelig dat daar nou
'n "mandatory" wagtyd vir Suid Afrikaners is. Hulle verwys my na die
volgende:
Please note that there is a possible waiting period of 10 to 15 working days
for citizens of the following countries:
Afghanistan, Albania, Algeria, Argentina, Armenia, Azerbaijan, Belarus,
Bosnia-Herzegovina, Burundi, Cambodia, People's Republic of China, Chile,
Congo, Croatia, Cuba, Egypt, El Salvador, Eritrea, Ethiopia, Georgia,
Guatemala, Haiti, Honduras, Iran, Iraq, Israel (orange travel document
holders), Jordan, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Lebanon, Libya, Macedonia,
Moldova, Morocco, Nigeria, North Korea, Peru, Russia, Rwanda, Sierra Leone,
Somalia, South Africa, Sudan, Syria, Tajikistan, Tunisia, Turkmenistan,
Ukraine, Uzbekistan, Yemen and Yugoslavia.
Terwyl SA onder 'n wit regering was, het ek nooit 'n probleem gehad om 'n
visa te kry nie. Alhoewel die polities korrekte Kanadese die lof van
Mandela sing en vertel hoe besonder goed dit met SA gaan, is dit heel
duidelik dat hulle nie eintlik self iets te doen wil hê met SA of Suid
Afrikaners nie: Bly tog net waar julle is en moenie hiernatoe kom nie is die
boodskap. As jy mooi na die lande hierbo kyk, dan is die meeste swart, of
moslem, of kommuniste/voormalige kommuniste. As jy nou 'n land moet
oordeel aan wat hulle doen ipv hulle mooi praatjies, is dit duidelik hoedat
Kanada diskrimineer. Is dit nou nie skynheilig nie?
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62635 is 'n antwoord op boodskap #62633] |
Do., 23 Mei 2002 22:12   |
johanls
Boodskappe: 197 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Dit laat mens nou wonder wie het ons so slegte naam gegee, die mense wie
alreeds daar is of die wat agtergebly en die land probeer regruk het?
"Jan" skryf in boodskap news:VIdH8.1057$O82.47217@news.webusenet.com...
> Ek was Dinsdag by die Kanadese konsul om aansoek te doen vir 'n toeriste
> visa. Verbasend word dit nie goedgekeur nie en ek word ingelig dat daar nou
> 'n "mandatory" wagtyd vir Suid Afrikaners is. Hulle verwys my na die
> volgende:
>
> Please note that there is a possible waiting period of 10 to 15 working days
> for citizens of the following countries:
>
> Afghanistan, Albania, Algeria, Argentina, Armenia, Azerbaijan, Belarus,
> Bosnia-Herzegovina, Burundi, Cambodia, People's Republic of China, Chile,
> Congo, Croatia, Cuba, Egypt, El Salvador, Eritrea, Ethiopia, Georgia,
> Guatemala, Haiti, Honduras, Iran, Iraq, Israel (orange travel document
> holders), Jordan, Kazakhstan, Kyrgyzstan, Lebanon, Libya, Macedonia,
> Moldova, Morocco, Nigeria, North Korea, Peru, Russia, Rwanda, Sierra Leone,
> Somalia, South Africa, Sudan, Syria, Tajikistan, Tunisia, Turkmenistan,
> Ukraine, Uzbekistan, Yemen and Yugoslavia.
>
> Terwyl SA onder 'n wit regering was, het ek nooit 'n probleem gehad om 'n
> visa te kry nie. Alhoewel die polities korrekte Kanadese die lof van
> Mandela sing en vertel hoe besonder goed dit met SA gaan, is dit heel
> duidelik dat hulle nie eintlik self iets te doen wil hê met SA of Suid
> Afrikaners nie: Bly tog net waar julle is en moenie hiernatoe kom nie is die
> boodskap. As jy mooi na die lande hierbo kyk, dan is die meeste swart, of
> moslem, of kommuniste/voormalige kommuniste. As jy nou 'n land moet
> oordeel aan wat hulle doen ipv hulle mooi praatjies, is dit duidelik hoedat
> Kanada diskrimineer. Is dit nou nie skynheilig nie?
>
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62637 is 'n antwoord op boodskap #62633] |
Do., 23 Mei 2002 22:27   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Jan wrote:
> Ek was Dinsdag by die Kanadese konsul om aansoek te doen vir 'n toeriste
> visa. Verbasend word dit nie goedgekeur nie en ek word ingelig dat daar nou
> 'n "mandatory" wagtyd vir Suid Afrikaners is. Hulle verwys my na die
> volgende:
>
> Please note that there is a possible waiting period of 10 to 15 working days
> for citizens of the following countries:
> Terwyl SA onder 'n wit regering was, het ek nooit 'n probleem gehad om 'n
> visa te kry nie. Alhoewel die polities korrekte Kanadese die lof van
> Mandela sing en vertel hoe besonder goed dit met SA gaan, is dit heel
> duidelik dat hulle nie eintlik self iets te doen wil hê met SA of Suid
> Afrikaners nie: Bly tog net waar julle is en moenie hiernatoe kom nie is die
> boodskap. As jy mooi na die lande hierbo kyk, dan is die meeste swart, of
> moslem, of kommuniste/voormalige kommuniste. As jy nou 'n land moet
> oordeel aan wat hulle doen ipv hulle mooi praatjies, is dit duidelik hoedat
> Kanada diskrimineer. Is dit nou nie skynheilig nie?
Ek dink SA is in hierdie groep omdat hulle
'n baie aktiewe Moslem-gemeenskap het wat
nou ondersoek moet word. Visas is nie
outomaties nie. Maar 'n wagperiode van 10
tot vyftien dae is tog nie lank nie?
Ek was onlangs verbaas om te vind dat
die Kanadese proses-plek vir mense wat
aansoek doen vir visas in SA in Nairobi
is.Toe ons in 1968 vir visas aansoek
gedoen het, was dit in Beirut.
Het jy al vir enige visa aansoek
gedoen na Sept. 11. Alles is nou stadiger.
Hoe vinnig het jy visas gekry toe jy
nog in SA gebly het na ander lande?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62642 is 'n antwoord op boodskap #62639] |
Vr., 24 Mei 2002 01:17   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
johanls wrote:
> Is dit nie `n bietjie oor-reaksie vir `n land met net 2% Moslems nie? Dit
> is nou volgens die CIA se World Fact Book.
Jy vergeet dat ons 'n baie lang grens het met
die VSA. Jy weet miskien nie dat ons onmiddellik
na September 11 daarvan beskuldig is dat twee van
die suicide bombers uit Kanada deur Maine na Boston
gegaan het en twee van die vliegtuie geskaak het
nie. (Hulle het eers later uitgevind dat die manne
uit die VSA opgevlieg het na Portland, Maine en toe
daarvandaan Boston toe is. )
Vir 'n hele ruk het die VSA oor Kanada se
"porous border" met die VSA gepraat. Dit was ook
uit Kanada wat twee terroriste gekom het wat verlede
jaar die vlieghawe van Los Angeles wou bombardeer.
Dus moet Kanada ekstra maatreëls tref om seker te maak
wie in die land inkom.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62653 is 'n antwoord op boodskap #62651] |
Vr., 24 Mei 2002 04:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir wat wonder jy Jonas?
Ek is seker:))))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ackerq$lqj$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Antie Tottie - ek wonder steeds wie ons so 'n slegte naam daar in Kanada
> gegee het .....
> skryf in boodskap news:3CED94F6.904@rogers.com...
>>
>> johanls wrote:
>>
>>> Is dit nie `n bietjie oor-reaksie vir `n land met net 2% Moslems nie?
> Dit
>>> is nou volgens die CIA se World Fact Book.
>>
>>
>> Jy vergeet dat ons 'n baie lang grens het met
>> die VSA. Jy weet miskien nie dat ons onmiddellik
>> na September 11 daarvan beskuldig is dat twee van
>> die suicide bombers uit Kanada deur Maine na Boston
>> gegaan het en twee van die vliegtuie geskaak het
>> nie. (Hulle het eers later uitgevind dat die manne
>> uit die VSA opgevlieg het na Portland, Maine en toe
>> daarvandaan Boston toe is. )
>> Vir 'n hele ruk het die VSA oor Kanada se
>> "porous border" met die VSA gepraat. Dit was ook
>> uit Kanada wat twee terroriste gekom het wat verlede
>> jaar die vlieghawe van Los Angeles wou bombardeer.
>> Dus moet Kanada ekstra maatreëls tref om seker te maak
>> wie in die land inkom.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62655 is 'n antwoord op boodskap #62649] |
Vr., 24 Mei 2002 04:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jan, ek weet nie hoekom jy so ontsteld is dat ons nou uiteindelik gereken
word in die uitgelese geselskap wat jy genoem het nie:))
Zimbabwe is nie op daardie lys nie:)))
Annette
"Jan" skryf in boodskap news:TeiH8.3392$O82.135591@news.webusenet.com...
>
> skryf in boodskap news:3CED6D3A.1070707@rogers.com...
>> Ek dink SA is in hierdie groep omdat hulle
>> 'n baie aktiewe Moslem-gemeenskap het wat
>> nou ondersoek moet word.
>
> Ek is nie oortuig van die SA moslem faktor nie. Daar is lande met baie
> groter persentasie moslems, soos die Phillipyne waar El-quada aktief is met
> 4% vs ons 2% moslems en wat nie op die lys is nie. Nee wat, ek dink dit kon
> eerder te doen hê met AIDS. Dit is wel bekend dat daar ten minste 4 miljoen
> van hulle in SA is. Maar dan sal hulle mos vir 'n Aids toets vra. As dit
> nie AIDS is nie, is dit seker maar dieselfde rede as Burundi.
>
> Visas is nie
>> outomaties nie. Maar 'n wagperiode van 10
>> tot vyftien dae is tog nie lank nie?
>
> Tensy die baas jou inlig dat jy 3 Junie in Toronto moet wees vir werk en
> tensy jy gedink het om hierdie langnaweek (een van die bitter min wat ons
> het) vir die familie in Kanada te gaan kuier.
>
>> Ek was onlangs verbaas om te vind dat
>> die Kanadese proses-plek vir mense wat
>> aansoek doen vir visas in SA in Nairobi
>> is.Toe ons in 1968 vir visas aansoek
>> gedoen het, was dit in Beirut.
>> Het jy al vir enige visa aansoek
>> gedoen na Sept. 11. Alles is nou stadiger.
>> Hoe vinnig het jy visas gekry toe jy
>> nog in SA gebly het na ander lande?
>
> Vir Kanada, Benelux, Frankryk,Oostenryk,VSA ens. kan ek nog nooit onthou dat
> dit enigsins 'n issue was nie. Selfs Slovenia en Croatia was geen probleem
> nie...
>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62672 is 'n antwoord op boodskap #62661] |
Vr., 24 Mei 2002 16:43   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Wouter Plaasvark wrote:
> En sê tog liewers visums, Gloudina. Visas is 'n verouderde wisselvorm.
Baie interessant. Ek sou gedink het dat dit
andersom sou ontwikkel het. Dat "visums" die
verouderde vorm sou wees, en "visas" sou
oorwin, veral omdat dit ook die Engelse woord
is.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62698 is 'n antwoord op boodskap #62661] |
Sa., 25 Mei 2002 04:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek stem saam met Wouter oor daardie nag-storie. Veral as jy dit op jouself
neem om die visums te bekom, en nie iemand van 'n reisagentskap te betaal om
dit te doen nie. Dit is dan wanneer mens baie respek vir die mense in die
reisberoep kry - om daardie tipe van spanning namens jou te probeer verwerk.
Ons kon nie 'n visum vir Mexiko uit SA bekom nie.
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3cedec79.0@news1.mweb.co.za...
>> Visas is nie
>> outomaties nie. Maar 'n wagperiode van 10
>> tot vyftien dae is tog nie lank nie?
>
> Jan
> Tensy die baas jou inlig dat jy 3 Junie in Toronto moet wees vir werk en
> tensy jy gedink het om hierdie langnaweek (een van die bitter min wat ons
> het) vir die familie in Kanada te gaan kuier.
>
> Wouter
> 10 tot 15 dae is nag as jy op 'n besoek gaan na 3 of 4 lande en elk van
> hulle wil jou paspoort saam met jou visum hê. En intussen het jy die
> paspoort nodig vir jou maandelikse besoek aan 'n buurland.
>
>> Hoe vinnig het jy visas gekry toe jy
>> nog in SA gebly het na ander lande?
>
> Jan
> Vir Kanada, Benelux, Frankryk,Oostenryk,VSA ens. kan ek nog nooit
> onthou dat dit enigsins 'n issue was nie. Selfs Slovenia en Croatia was
> geen probleem nie...
>
> Wouter
> Kanada en Japan was die moeilikste lande wat ek ooit uit SA besoek
> het. Van rondom 1990 kon jy op geen manier 'n visum in SA vir Kanada
> kry nie, ek moes dit in Londen of New York gaan doen. Die Kanadese
> was nog altyd 'n klomp neusoptrekkers... Ek het daarna ook nooit lus
> gehad om Kanada weer te besoek nie.
>
> En sê tog liewers visums, Gloudina. Visas is 'n verouderde wisselvorm.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62703 is 'n antwoord op boodskap #62680] |
Sa., 25 Mei 2002 04:41   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dit is ook een van die nuwe interessante woorde wat van Engels oorgeneem
is:))
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:n04teuksmvknid0bj5k8qkk48p4l7cnrtv@4ax.com...
> On Fri, 24 May 2002 16:43:33 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
>>
>> Wouter Plaasvark wrote:
>>
>>
>>
>>> En sê tog liewers visums, Gloudina. Visas is 'n verouderde wisselvorm.
>>
>>
>>
>> Baie interessant. Ek sou gedink het dat dit
>> andersom sou ontwikkel het. Dat "visums" die
>> verouderde vorm sou wees, en "visas" sou
>> oorwin, veral omdat dit ook die Engelse woord
>> is.
>>
>> Gloudina
>>
>
> Vir 'n hele ruk het die VSA oor Kanada se
> "porous border" met die VSA gepraat. Dit was ook
> uit Kanada wat twee terroriste gekom het wat verlede
> jaar die vlieghawe van Los Angeles wou bombardeer.
> Dus moet Kanada ekstra maatreëls tref om seker te maak
> wie in die land inkom.
>
> Gloudina
>
>
> En waarom praat jy van 'n 'vlieghawe'?
>
> DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62706 is 'n antwoord op boodskap #62682] |
Sa., 25 Mei 2002 04:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die aantie sal weet - sy is self 'n vliegteling, en sy het haar hawe
gevind;)))
Annette
"johanls" skryf in boodskap news:3cef11cf$1_2@batman.vip-za.com...
> Johan:
> Dit is dan seker ook die plek waar al die vliegtelinge bymekaarkom .
>
>> En waarom praat jy van 'n 'vlieghawe'?
>>
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kanada sien Suid Afrikaners nou as ongewens [boodskap #62727 is 'n antwoord op boodskap #62716] |
Sa., 25 Mei 2002 11:40   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Rosie wrote:
> Ek het gedink visum is verouderd. Ona praat nog al die tyd van visa(s).
Wel, Wouter Plaasvark het my oor die vingers
getik omdat ek visa gebruik. Hy sê dis die
verouderde vorm. Hy sê ek moet visum gebruik.
Ek wonder tog. Ek dink nie my suster-wat-
Afrikaanse-taalreëls-baie-goed-ken sal van 'n
visum praat in korrespondensie met my nie.
Maar wie is ek nou om saam te praat? Annette,
daardie groot taalkenner, verduidelik juis vir
almal en nog wat dat ek argaïese Afrikaans
praat. Ek dink egter dat sy 'n rad voor haar
eie oë draai.
Die prinses van Swellendam
|
|
|
|
| Visum [boodskap #62747 is 'n antwoord op boodskap #62727] |
Sa., 25 Mei 2002 18:08  |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: Mei 2006
|
Senior Lid |
|
|
Rosie wrote:
> Ek het gedink visum is verouderd. Ona praat nog al die tyd van visa(s).
Gloudina: Wouter Plaasvark het my oor die vingers
getik omdat ek visa gebruik. Hy sê dis die
verouderde vorm. Hy sê ek moet visum gebruik.
Ek wonder tog.
Wouter
Ek het nog 'n paar bronne geraadpleeg. Sommige erken slegs visum,
sommige erken visa as alternatief. Ek het min twyfel dat Rosie
verkeerd is, visa is nie goeie stilistiese Afrikaans nie. Sommiges
beskou dit (reg of verkeerd) as 'n Anglisisme.
Bv LC Eksteen se tweetalige Groot Woordeboek (1997-uitgawe)
vi´sa, (n) visum; ondertekening; stempel
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 04:22:11 UTC 2026
|