| Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62364] |
So., 19 Mei 2002 10:07  |
Quintin
Boodskappe: 136 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ek dink nou net...
As nou net net nou se net nou was, dan sal net nou net nou nou net wees.
Is dit nou moontlik dat dit net so eenvoudig kan wees?
Q
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #62390 is 'n antwoord op boodskap #62387] |
So., 19 Mei 2002 19:46   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
En jy sal jaloerser wees om te weet dat in Julie het ons 'n Port-proe aan
die gang.
Annette
"Q" skryf in boodskap news:P4TF8.140088$oK4.122682@NewsReader...
> "Katryn" wrote in message
> news:smufeusbm2ortc2uja7i41o9skaj3hfu7g@4ax.com...
>> "Q" wrote:
>>
>> Aha!!! Ek dog daar was iets fout by jou!! :-)))
>>
> Ag, jy's net jaloers man.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek dink ek het die antwoord... [boodskap #63723 is 'n antwoord op boodskap #62400] |
Vr., 14 Junie 2002 17:44  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" schreef...
> "Q" wrote:
>> O, 'n muisplaag? Hier Kietsie, Kietsie... :-)
>
> Okay okay - ek kry die boodskap. I'm outta here!
> :-)
>
> (terloops, die antwoord is 42)
Ah, Adams! Dis 'n baie oulike boek, nê?
Groete,
Arthur
|
|
|
|