| Feestyd Innie Kaap [boodskap #62173] |
Do., 16 Mei 2002 10:07  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gourmetfees in die Goeie Hoop: 23 - 26 Mei
Oesterfees in Knysna 5 - 14 Julie
Port proefees in V&A Waterfront 12 - 13 Junie.
Ernstige portproewers kan 'n kursus bybring op 13 Junie.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Feestyd Innie Kaap [boodskap #62199 is 'n antwoord op boodskap #62197] |
Vr., 17 Mei 2002 03:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, dis net hier in die Kaap waar ons nog altyd feeste gehou het.
As jy 'n ekonomiese inspuiting as politiek wil beskou is dit gaaf - politiek
is die laaste ding waaraan ek dink as ek my geniet by die fees:)
Dit het ook niks met onverantwoordelikheid te doen nie - ons moet nog steeds
ons motors parkeer waar ons nie kaartjies sal kry nie.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ac1rci$jrp$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Het ons 'n nasie van feesgangers geword?
>
> Vervul die feeste een of ander funksie wat te doen het met die politieke
> veranderinge?
>
> Het ons meer tyd en minder verantwoordelikhede - maw ons kan nou bekostig om
> gawe mense te wees?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ac00g0$kti8b$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gourmetfees in die Goeie Hoop: 23 - 26 Mei
>> Oesterfees in Knysna 5 - 14 Julie
>> Port proefees in V&A Waterfront 12 - 13 Junie.
>> Ernstige portproewers kan 'n kursus bybring op 13 Junie.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Feestyd Innie Kaap [boodskap #62219 is 'n antwoord op boodskap #62213] |
Vr., 17 Mei 2002 17:16  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Dat weet ek nog so nie. 'n Kat met luise is meestal ook nie so'n
gelukkig beestjie nie.
Die groete vanweë myself,
Norbert (uit Vlaanderen)
"Jonas" schreef:
> Norbert.
>
> Indien my naam na 'n geestesafwyking geklink het - sou ek nie krap waar dit
> nie jeuk nie.
>
|
|
|
|