| Tipies [boodskap #62142] |
Wo., 15 Mei 2002 17:52  |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
|
Senior Lid |
|
|
Dit was vanmôre enkele minute na ek my kantoordeur
opgesluit het.
Gewapende rooftog by Sterns. Johan Theron sien dit
van waar hy werk by Pearl Electric regoor die straat.
Storm uit sy winkel na Sterns om die jong vrou daar te
gaan help.
Hulle hardloop uit met juwele. Vanwaar sy lyk gelê het
op die winkelstoep lyk dit asof hy agter hulle aan
gehardloop het. Net daar is die jong Johan platgeskiet.
Toe ek daarkom was die stil toeskouers net die
winkelassistente(meestal vrouens) wat geskok in
die winkeldeure staan. Dis een blok van my kantoor
wat beteken dat ek binne sekondes daar was. Toe
ek aan twee vroue in hul winkeldeur vra wat gebeur
het, was albei so geskok dat hulle stotterend gepraat het.
En 'n jong pa lê op sy rug op die winkelstoep.
Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
wat so poppulêr was toe ek 'n jong knaap was.
Daar is geen vergelyking nie.
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Tipies [boodskap #62148 is 'n antwoord op boodskap #62145] |
Wo., 15 Mei 2002 18:54   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat bedoel jy? As die cowboyheroes in Louis Lamour se boeke swart was, DAN
sou dit reg gewees het?:))))
Annette
"Katryn" skryf in boodskap news:ca95eu45lm2fe25qij87im7ijvo3f5j4gd@4ax.com...
> DD wrote:
>
>
>> Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
>> wat so populêr was toe ek 'n jong knaap was.
>> Daar is geen vergelyking nie.
>
> Jy is soooo reg, DD. Daar *IS* geen vergelyking nie!
> So af en toe lees ek ander Afrikaanse groepe en koerante, en dit
> irriteer my GRENSLOOS as mense die geweld en misdaad daar by julle
> probeer vergelyk met die "Wilde Weste". Duidelik het hulle GEEN idee
> waarvan hulle praat nie, want daar is GEEN maar GEEN vergelyking met
> die Amerikaanse "Wild West" nie. Genugtig, as hulle nie iets van
> Amerikaanse geskiedenis wil weet nie, sou mens darem dink dat die
> meeste darem ten minste seker Louis L'Amour se boeke gelees het.
> Die hoop beskaam....
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tipies [boodskap #62226 is 'n antwoord op boodskap #62223] |
Vr., 17 Mei 2002 18:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Davie ek het spesiaal geluister en gelees - niks nie.
Dankie dat jy ten minste vir ons vertel het.
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:rohaeuo2rjr8ogr8vmn19f3ppuc8csaqq7@4ax.com...
> On Thu, 16 May 2002 12:10:05 -0700, "Jan"
> wrote:
>
>> Nog 'n tragedie wat waarskynlik nie in die koerant genoem gaan word nie.
>>
>
> Blykbaar reg Johan. Ek het wel nie daarvoor gesoek nie maar dit nou
> nog nie in óf 'n koerant óf TV nuus gesien nie. Dit sal blykbaar slegs
> 'n berig in die plaaslike koerant wees.
>
> DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Tipies [boodskap #62268 is 'n antwoord op boodskap #62187] |
Sa., 18 Mei 2002 12:55   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Hi daar Davie,
Laas Donderdagaand kry ek ook toe `n oproep.
My neef, 39 jaar oud is buite Ford Beuford gekry, DOOD. Die een helfte
van sy kop blykbaar weggeskiet.
Hy het vir Spoornet gewerk, vragmotors bestuur en juis `n vrag bier na
die "barbare, alie�ns" vervoer toe hy gekaap is.
Ek / ons is OK. Die gesin bly agter, kinders meteens sonder `n Pa, `n
Vrou alleen gelaat met `n toekoms waar sy nou alleen moet Ma en Pa
staan vir haar kinders, want `n kommunis het die maan en pa in `n
sekonde weggeneem.
Hel ou maat, ek weet nie waar alles gaan eindig nie. Die goed vermoor
ons Boere net soos wat hulle lus kry en wil die RSA regeer,
onsuksesvol natuurlik en niemand kan my daarop verkeerd bewys nie,maar
aan die anderkant word hulle uitgeroei soos "kokkerotte" deur AIDS.
Ek was laasweek daar in Lusikisikie in die Transkei en jy moet sien
hoe dit daar lyk en gaan.
Dis blykbaar die Aids Captital van die nuwe sa.
Groete
Frikkie
On Thu, 16 May 2002 12:10:05 -0700, "Jan" wrote:
> Nog 'n tragedie wat waarskynlik nie in die koerant genoem gaan word nie.
>
> "DD" wrote in message
> news:8875eu480m5457has99lul0m3in751oip5@4ax.com...
>> Dit was vanmôre enkele minute na ek my kantoordeur
>> opgesluit het.
>> Gewapende rooftog by Sterns. Johan Theron sien dit
>> van waar hy werk by Pearl Electric regoor die straat.
>> Storm uit sy winkel na Sterns om die jong vrou daar te
>> gaan help.
>> Hulle hardloop uit met juwele. Vanwaar sy lyk gelê het
>> op die winkelstoep lyk dit asof hy agter hulle aan
>> gehardloop het. Net daar is die jong Johan platgeskiet.
>> Toe ek daarkom was die stil toeskouers net die
>> winkelassistente(meestal vrouens) wat geskok in
>> die winkeldeure staan. Dis een blok van my kantoor
>> wat beteken dat ek binne sekondes daar was. Toe
>> ek aan twee vroue in hul winkeldeur vra wat gebeur
>> het, was albei so geskok dat hulle stotterend gepraat het.
>> En 'n jong pa lê op sy rug op die winkelstoep.
>> Ek dink somtyds aan die Wilde Weste rolprente
>> wat so populêr was toe ek 'n jong knaap was.
>> Daar is geen vergelyking nie.
>> DD
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Mweb en Anonymizer [boodskap #62474 is 'n antwoord op boodskap #62462] |
Di., 21 Mei 2002 19:37  |
Pierre
Boodskappe: 19 Geregistreer: Mei 2002
|
Junior Lid |
|
|
"Davie Davis" skryf in boodskap news:p32leu81clu18pohal607db968tguvemof@4ax.com...
> On Tue, 21 May 2002 06:49:49 +0200, "TJ"
> wrote:
>
>> Daar is 'n makliker manier:
>>
>> Gebruik:
>>
>> PROXY: proxy.claranet.fr
>> PORT: 8080
>>
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za/isp
>> Artslink.co.za ISP
>>
>
> Vinnig gekyk lyk dit nie of dit
> werk nie omdat dit nie username
> as 'anonymous' aanvaar nie.
>
> DD
Ek gebruik die volgende ouens al baie lankal, maar let
daarop dat hulle werf op die oomblik vernuwe word :
http://www.@anonymouse.de. Nifty naam nê? Terloops, ek
gebruik POW! van AnalogX (www.analogx.com) waar nodig, om
alle ongevraagde venstertjies uit te klink. ;)
- Pierre
|
|
|
|