| Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62196 is 'n antwoord op boodskap #62194] |
Do., 16 Mei 2002 20:58   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As julle gekill gaan word deur die casata, dan gaan julle langer as 10 dae
daar bly;)))
Annette
--
"Hilda" skryf in boodskap news:3IUE8.81411$Ze.12510@afrodite.telenet-ops.be...
>
> "Katryn" schreef in bericht
> news:ip28euglrbai2jj1sfh4flfm41p0r8rbr0@4ax.com...
>> T-t-ttttien dae?? Ek wonder of ek my aanbod
>> kan terugtrek? Of sal ek vertel dat ons skielik na Groenland
>> verplaas is? :-)))))))
>> Sjoe, 10 dae is nogal lank om by mense te kuier. Ons het 'n gesegde
>> hier wat sê dat na 3 dae begin vis en familie stink. :-)))
>
> :-))) Moenie worrie nie. Ons sal net kom om die "killer cassata" te proe
> :-).
> Hilda.
>
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62198 is 'n antwoord op boodskap #62123] |
Vr., 17 Mei 2002 02:59   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
My vrou is nie my moeder nie - en, wat de f#@% het my ma met jou, of jou ma
met my te doen? Ek kan hier vir jou vertel dat ek vir elk 'n standplaas op
die maan gekoop het - gaan jy die verskil kan herken?
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3ce209c3.3327863@news.skynet.be...
> Maar laat ons nou eens by die saak bly, Jonas.
> Wat het jy gedoen vir jou moeder of vir jou vrou op Moedersdag?
>
> Norbert
>
>
>
> sterre...@skynet.be (*Sterrenkijker*) schreef:
>
>> Geagte Jonas,
>>
>> Die manne van die nuusgroep sal hulle mening moet hersien. Ek het
>> inderdaad 'n moeder en sy is 'n baie liewe en vriendelike dame. Sy
>> staan tesaam met me pa op me (eenvoudige) tuisblad
>> (http://users.skynet.be/strandkruier/index.html). Hulle foto staan op
>> http://users.skynet.be/strandkruier/familie.html.
>> Selfs fossiele het 'n moeder.
>>
>> Norbert
>>
>>
>>
>> "Jonas" schreef:
>>
>>> Norbert
>
>>> Ek staan verbaas. 'n Moeder - jy ???
>>> Hier onder die manne van die nuusgroep loop die storie dik dat jy opgegrawe
>>> is ...
>
>>> "*Sterrenkijker*" wrote in message
>>> news:3ce14669.2219671@news.skynet.be...
>>>> Hallo, elkeen,
>>
>>>> Soos ek dit al verstaan het bestaan in Suid-Afrika ook soiets as
>>>> Moedersdag...
>>>> Ek het vir me moeder 'n doos Belgiese pralientjies gekoop en sy was
>>>> daarmee baie tevrede.
>>>> Ek sou nou wou geweet het van DD, Plaasvark, Tobie, Jonas, Johanls,
>>>> Sakkie, Thys, Arthur, Frikkie, en ook van al die andere manlike
>>>> deelnemers van hierdie nuusgroep wat hulle gedoen het laaste sondag
>>>> vir hulle moeder of vir hulle vrou.
>>>> Kom nou, moenie so verleë wees nie! Praat maar eens honderdvoudig oor
>>>> wat julle gedoen het om vir die vrouens wat vir julle sorg en kommer
>>>> het julle respek, agting en dankbaarheid te betuig.
>>
>>>> Met die beste groete van
>>
>>>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62230 is 'n antwoord op boodskap #62228] |
Vr., 17 Mei 2002 18:36   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan nie anders wees nie:))
Annette
"Hilda" skryf in boodskap news:j%bF8.82503$Ze.12815@afrodite.telenet-ops.be...
> :-)) Dalk is dit 'n aangename dood.
> Hilda.
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:ac16ju$lls10$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> As julle gekill gaan word deur die casata, dan gaan julle langer as 10 dae
>> daar bly;)))
>> Annette
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Moedersdag [boodskap #62257 is 'n antwoord op boodskap #62254] |
Sa., 18 Mei 2002 05:23   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy sal nie sy kop kan roer as hy nie sy lyf wil roer nie;))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:ac4nqp$76q$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Katryn - Norbert is een van dardie wat na die ouens ter plaatse verwys as
> apartheidsvarke (Gloudinisme) - ek wil sy kop roer ...
> "Katryn" wrote in message
> news:b5raeucp6kvuqjvhckeqcbvt79taoj8kmd@4ax.com...
>> Davie Davis wrote:
>>
>>> Jonas het dit nie sê kras bedoel nie Katryn!!!
>>
>> Ooooooo...:-)))
>>
>>> Ek meen, hy's wel geen Norbert aanhanger
>>> nie, maar ek dink nie dat hy die Sterrekyker
>>> dít sal toevoeg nie!
>>
>>
>> Ja maar die tweetjies is dan altyd en heeltyd aan mekaar se kele.
>> What gives?
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kuiergaste :-) [boodskap #62420 is 'n antwoord op boodskap #62229] |
Ma., 20 Mei 2002 17:04  |
Suzan
Boodskappe: 42 Geregistreer: Desember 1999
|
Volle Lid |
|
|
"Arthur" skryf in boodskap news:ac3iod$1rn1$1@news.kabelfoon.nl...
> "Hilda" schreef...
>> :-)) Dalk is dit 'n aangename dood.
>
> Ah, in ou Grieks noem hulle dit glo 'eu thanatos'!
>
> Ek het gehoor dat die Belgiese wetgewing op hierdie gebied nou vryer is die
> Nederlandse (wat amper deur die hele wêrld verketter was om sy
> euthanasie-wetgewing ;-)
Dat klopt in NL blijft Euthanasie in het wetboek van
strafwet .. in BE niet.
In BE mag het bij geestelijk onverdraagzaam en uitzichtloos
lijden ook
In NL mag dat niet!!
Grt emmy
|
|
|
|