Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62305 is 'n antwoord op boodskap #62299] |
Sa, 18 Mei 2002 18:43 |
®Tobie©
Boodskappe: 379 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur"
> My vliegtuig vertrek tog mos eers morgenaand om 6 uur, wat :-)
---
maar jy kan tog mos Spanje toe loop, dit is tog mos nie vér nie
al het julle 80 jaar gevat om oorlog te maak.
BTW wie het toe op die ou einde gewen?
|
|
|
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62306 is 'n antwoord op boodskap #62299] |
Sa, 18 Mei 2002 18:44 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tot hoe laat moreoggend kan jy nog aanlyn wees?
En is jy twee weke weg, of twee weke en 1 uur?
Annette
"Arthur" skryf in boodskap news:ac66bu$1b4a$1@news.kabelfoon.nl...
> "Tobie" schreef...
>> jy kan tog mos nou maar op verlof gaan, of hoe? :-)
>
> My vliegtuig vertrek tog mos eers morgenaand om 6 uur, wat :-)
>
>> "Arthur"
>>> Dis mos ook in Afrikaans moontlik om 'mos' deur 'toch' vervang.
>
|
|
|
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62309 is 'n antwoord op boodskap #62290] |
Sa, 18 Mei 2002 19:10 |
Die Veldmuis
Boodskappe: 304 Geregistreer: April 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 18 May 2002 19:49:46 +0200, "Tobie" wrote:
> jy kan tog mos nou maar op verlof gaan, of hoe? :-)
> ---------------------
>
> "Arthur"
>> Dis mos ook in Afrikaans moontlik om 'mos' deur 'toch' vervang.
>
Ooops, maar jy kan nie tog tog of mos mos gaan nie:-)
DD
|
|
|
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62310 is 'n antwoord op boodskap #62309] |
Sa, 18 Mei 2002 19:42 |
Annette
Boodskappe: 11114 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Maar Arthur kan tog mos op sy tog gaan.
Annette
"Davie Davis" skryf in boodskap news:do9deuss337toq55dcqsgu9kih39nungvs@4ax.com...
> On Sat, 18 May 2002 19:49:46 +0200, "Tobie"
> wrote:
>
>> jy kan tog mos nou maar op verlof gaan, of hoe? :-)
>> ---------------------
>>
>> "Arthur"
>>> Dis mos ook in Afrikaans moontlik om 'mos' deur 'toch' vervang.
>>
>
> Ooops, maar jy kan nie tog tog of mos mos gaan nie:-)
>
> DD
|
|
|
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62311 is 'n antwoord op boodskap #62310] |
Sa, 18 Mei 2002 19:52 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Maar Arthur kan tog mos op sy tog gaan.
Ja, ek gaan mos op 'n tog na 'n plaas waar -ek hoop- soos ons sê dit sê warm
sal wees dat die mosse dood van die dak val!
Son, see, strand ... en my fiets natuurlik.
Groete,
Arthur
> "Davie Davis" ...
>> "Tobie" wrote:
>>> jy kan tog mos nou maar op verlof gaan, of hoe? :-)
>>>
>>> "Arthur"
>>>> Dis mos ook in Afrikaans moontlik om 'mos' deur 'toch' vervang.
>>
>> Ooops, maar jy kan nie tog tog of mos mos gaan nie:-)
>>
|
|
|
Re: Jy weet mos, Arthur! [boodskap #62312 is 'n antwoord op boodskap #62306] |
Sa, 18 Mei 2002 20:02 |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef...
> Tot hoe laat moreoggend kan jy nog aanlyn wees?
Ek dink tot ongeveer 14:00 uur ... julle weet ek is 'n Internetjunkie, dus
sal my rekenaar die laaste wees waarvan ek die uit-knoppie indruk :)
> En is jy twee weke weg, of twee weke en 1 uur?
Twee weke? Das nie rerig 'n vakansie nie. 3 weke is vir my die minimum.
Hoewel 'n wintersportvakansie ook vir my net 1 week is. Darem het ek hierdie
winter twee wintersportvakansies geboek :)
Oorigens is my 3-weekse vakansie pas in September, dan gaan ek na San Diego.
Nou gaan ek net 4 weke na Spanje en Frankryk :)
Groete,
Arthur
> "Arthur" wrote...
>> "Tobie" schreef...
>>> jy kan tog mos nou maar op verlof gaan, of hoe? :-)
>>
>> My vliegtuig vertrek tog mos eers morgenaand om 6 uur, wat :-)
>>
>>> "Arthur"
>>>> Dis mos ook in Afrikaans moontlik om 'mos' deur 'toch' vervang.
|
|
|